
25 Aug 2016 @ 19:23:56 pm
Nog so n vinnige een as die kinders honger is of manlief wsoek iets om aan te peusel as hy rugby kyk
2 blikke luckys pilchards die grootes
4 leperls koekmeel
4 eetlepels jungle oats
2 teelepels bakpoeier
2 eiers geklits
broodkrummels
In n groot bak maak die vis fyn met n vurk en meng al die bestanddele by die vis net nie die broodkrummels nie
Maak klein ronde balletjies en rol in die broodkrummels
maak olie op die stoof warm en braai die bolletjies tot net lekker bruin olie moet nie te warm wees nie
haal uit en laa tn bietjie afkoel en geniet saam met n dip