English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 158
Total Views: 82 384 974
topics: 402
replies: 3 914
views: 1 473 313
Talk about the current road conditions throughout the country

Loskopdam pad

replies: 8
views: 6525
21 May 2016 @ 22:16:04 pm
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 183
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 24 years
Het vandag die pad gery en wil net sę dat ek dink niemand moet hulle woonwa hierlangs sleep nie.
Die pad word opgeknap en is uiters smal op plekke met 'n klomp stop/go plekke.
Daar is 'n berig oor 'n Pajero wat met 'n sleepwa afgerol het teen 'n skuinste op die pad.
Gebruik eerder die Verena ompad vir die oorde anderkant Loskop.
Dis 30km verder vanaf Witbank maar die pad se toestand is uiters goed.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2016 @ 10:59:15 am
Peet
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 28 Aug 2007

Realist,  watter pad beveel jy nie aan nie (  Nommer asb )

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2016 @ 12:47:21 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dankie vir update ons gaan komende naweek De voetpadkloof toe
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2016 @ 12:48:08 pm
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 183
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 24 years
Middelburg to Groblersdal
N11 on Google Maps
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2016 @ 13:08:34 pm
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 183
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 24 years
Dankie vir update ons gaan komende naweek De voetpadkloof toe


Hoop jy het 'n klein wa.
Die meeste draaie is skerp en nie lank genoeg vir veilige deur ry nie.
Mens kan sien die padbouers het geen gevoel vir karavane nie.
O, en die oordeienaars is duidelik nie betrokke nie.
By Harrismithdam is daar oorde wat gesluit het toe die padbou geflop het.
Mense leer net nie.
Blykbaar is die plan om die pad reg,te hę teen Junie 2017
Sterkte met daai ene in 'n nuwe SA.
Ek sal nie soontoe ry met my Sensation nie – eerder Verena om na die oorde anderkant Loskop dam.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2016 @ 16:39:53 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek het my karavaan gaan haal saterdag by Loskopdam en ek het lekker gery net 4 stop en go gehad maar die pad was ok ek het Roetang  Groblersdal oorgery

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2016 @ 16:43:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Gedog die pad tussen Middelburg en devoetpadskloof was klaar?...Hoeveel jare is dit nie nou al nie😩
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2016 @ 16:46:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ook gedink hy is al klaar.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 10:02:42 am
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 183
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 24 years
http://mobserver.co.za/48126/pa-drie-kinders-sonder-skrapie-uit-wrak/
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required