English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 237
Total Replies: 248 893
Total Views: 83 115 505
topics: 4 483
replies: 30 555
views: 17 427 334
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 166
replies: 60
views: 7 256
topics: 7
replies: 25
views: 35 256
Loskopdam, A Forever Resort
Mpumalanga, Middelburg
19
Total Ratings: 19
14   
5
Rated: 14 Oct 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Loskop Raas en Stink

replies: 1
views: 7385
05 Oct 2009 @ 12:46:28 pm
Loraine
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 17 Aug 2008
Ons het die ongelukkige ervaring gehad om die skoolvakansie by Forever Loskop te gaan kamp. Daar ge arriveer het ons nie staanplek gehad nie, en na 'n groot opskop het hulle vir ons 'n toegesluite staanplek oop gemaak. Dit nadat ons al in Maart vanjaar bespreek het. Om die kersie op die koek te sit het die ander kampers veel te wense oor gelaat. Die is jou tipiese raserige, drinkende, swetsende en kommin kampers wat ons vir bure gekry het, wat partytjie hou tot na 12 in die nag. Toe sekuriteit hulle kom stil maak het, kon hulle ongelukkig nie rassistiese aanmerkings uit die geveg laat nie. Die badkamers was besmeer, die toilette nie gespoel nie. Pleinweg "SIES". Die oord was ook oorvol met dagbesoekers, dat jy letterlik jou pad moes oopveg vir 'n spasie in die warm swembad. Die een aand was daar 'n trou onthaal in die restourant, en ons besoekers by die swembad is ingelig om ons self skaars te maak omdat daar trou foto's geneem moes word. Hierdie is ons derde goor ervaring by 'n Forever Resort, en nodeloos om te se, die groep sien ons nie weer nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2009 @ 18:18:46 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years
Loraine jammer ver jou ervarings ,ek kamp al 11jaar by Overvaal oorde, was die naweek weer by Swadini en gaan november ver 12 dae Tshipise toe.Ek het laas maand by Badplaas gekuier. Ek weet Loskop is n visvang oord en daai manne kan rof word. Willem
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za