English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 088
Total Views: 82 379 985
topics: 4 388
replies: 29 464
views: 17 334 125
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 164
replies: 52
views: 5 229
topics: 7
replies: 25
views: 35 213
Loskopdam, A Forever Resort
Mpumalanga, Middelburg
19
Total Ratings: 19
14   
5
Rated: 14 Oct 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Loskop Dam Forever Resort

replies: 7
views: 193
29 Aug 2019 @ 10:13:13 am
JeffA
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 31 Jul 2019
Experience: less than a year

Goeie more. Is daar dalk iemand hier wat onlangs daar met 'n karavaan gekamp het? Ervaring?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 11:11:11 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 211
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Volg.....

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 14:30:39 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Was so twee jaar terug daar, baie netjies en skoon. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 15:43:33 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Lekker gekamp maar as jy nie visvang en n boot het nie is dit bietjie boring

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 16:46:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek was ook redelik lank gelede hier. Dit is vir my een van die nicer dam oorde wat jy kry met die lekker warm water swembad en ander fasiliteite as net die dam. Weet nie of dagbesoekers daai area ook al minder plesierig gemaak het intussentyd nie. Omdat ek nie n hengelaar is nie en ook nie n boot het nie sou ek liewer na n oord soos Devoetpadskloof in die omgewing gaan. Maar as jy hou van hengel.....gaan vir goud....jy behoort dit te geniet daar. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 13:36:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek was ook redelik lank gelede hier. Dit is vir my een van die nicer dam oorde wat jy kry met die lekker warm water swembad en ander fasiliteite as net die dam. Weet nie of dagbesoekers daai area ook al minder plesierig gemaak het intussentyd nie. Omdat ek nie n hengelaar is nie en ook nie n boot het nie sou ek liewer na n oord soos Devoetpadskloof in die omgewing gaan. Maar as jy hou van hengel.....gaan vir goud....jy behoort dit te geniet daar. 

Dag besoekers is maar orals. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 16:10:17 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Lekker gekamp maar as jy nie visvang en n boot het nie is dit bietjie boring

Dit was ons probleem Wille. Hou meer van De Voetplaatpad net om die draai.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 12:52:24 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dit was ons probleem Wille. Hou meer van De Voetplaatpad net om die draai.

 

Stem saam. Het daar in 'n hut gebly. Verkies eerder De Voetpadkloof.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required