English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 237
Total Replies: 248 893
Total Views: 83 115 505
topics: 1 154
replies: 12 113
views: 4 833 666
Jokes and everything else that makes you laugh

Lockdown levels

replies: 8
views: 247
17 May 2020 @ 05:47:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die dag toe skole gesluit word was daar 3x nuwe gevalle aangemeld. Deesdae styg getalle meer as 800 n dag (en styg steeds) en skole beplan om weer oop te maak.

Die dag toe vol lockdown aangekondig is, is daar 37 nuwe gevalle aangemeld. 

Op 28 April toe daar 203 nuwe gevalle aangemeld is, word daar aangekondig dat ons na vlak 4 gaan beweeg....heelwat meer mense wat mag werk.

Tans word meer as 800 gevalle per dag aangeteken en styg steeds....en daar word beplan om na vlak 3 te beweeg.

Wonder wat moet die groei syfers wees voor ons na vlak 2 mag beweeg....soos dit tans lyk seker 2000 per dag? 

Hoekom wag die regering eers dat daar meer besmette mense is voordat hulle meer mense laat mag werk? Hoekom nie nou al vlak 3 nie, want einde die maand wat hulle beplan om te daal, gaan getalle verseker heelwat meer wees.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 07:05:16 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3104
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Sonder om politiek te praat, betwyfel ek ons gevalle. Zim het slegs 42 gevalle en 4 sterftes??

Hoe is dit moontlik?  Of is dit n geval dat ons nie werklik weet wat in Zim aangaan nie. Het hulle n baie beter Gesondheids program as SA? Is hulle beter opgelei om die virus te hanteer?

Vra maar net.

 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 09:36:17 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Geert.

Ek verstaan nie jou siening nie, hoe meer mense hoe meer positiwe gevalle.

As dit minder mense is sal daar most minder gevalle wees.

So ons moet terug skuif level 5 toe.

Dink net hoeveel gaan daar wees sou die skole ook oop maak en daar ontstaan.

Mense moet onnodig uit winkels bly en hul kinders by die huis Hou.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 09:45:08 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Met level 5 wou almal tog net gaan stap en oefen.

Daai eerste dag het dit hier by my gelyk of daar n skool byeenkoms, die comrades, die epic en as die rivier net nader was die dozi ook aan was.

Nou is die Nicky verby en ek mis die hondjies met die stywe boudjies.

Hoe almal so gou kon fiks word, dalk is die hondjies se voetjies seer.

Geert, of dalk is jy reg, laat almal uit dat die virus Kan vat wat hy wil hê.

Ek was nog net eenkeer in n Winkel.

Om die virus te gaan soek..... nee dankie ek Bly by die huis.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 11:32:28 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 572
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Zim se data capturing moet foutief wees. Ek is beslis nie oortuig dat hulle slegs 42 gevalle en 4 sterftes het nie. Alles in Zim tel teen hulle, soos in alles. Hulle landelike gebiede is wyd en dit kan nie geskandeer wees nie.........ek glo ook in elk geval nie dat ons data 100% korrek is nie. Daar is slegs 'n klein persentasie informele nedersettings in SA geskandeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 12:46:02 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1251
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Soos ek dit verstaan:

1) Suid Afrika gaan ongeveer 80 000 positiewe gevalle he' maak nie saak wat ons doen nie! En die piek mag nie voor September bereik word nie.

2) Daar is n' maximum grooi tempo wat die regeering nie will verby steek nie want anders kan ons gesondheid's dienste nie dit behartig nie. Die beteken 80 000 totaal, minus die wat gesond geword het, minus die wat nie hospitaal toe hoef te gaan nie, minus die wat nie resperators nodig het nie, teen Sept. Tendense met fuzzy logick!

3) As die grooi tempo na 14 dae na n' verslapping onder die maximum grooi tempo bly kan ons na meer verslapde regulaasies toe gaan of as dit baia goed gaan na die volgende meer verslapde vlak (lev 4 na Lev 3 ens.) toe gaan.

So, dit hang aff hoe ons die maatreels volg!!!!! en hoe goed die maatreels werk wat bepaal hoe vinnig ons minder beperkings het.

Met ons huidige beddens, verpleegsters, doktors, en resperators kan ons X hoeveelheid krietise (% van siek) behartig. Die X word aan gewerk om meer doctors en meer beddens in te kry. Cubaanse doctors en ander perseele vir meer beddens. VSA het resperators geskenk, ekstra bedens in die gange...dit help om die beperkings te heroorweeg.

Ek is so bly ek is nie Cyril en die kabinet nie....all die balle moet in die lug bly...eish!!

Ek haal my hoed vir hulle aff, en hulle doen veel beeter as meeste ander ontwikelde lande! Tumpeting Trump!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 12:47:56 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1251
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Doen alles wat julle kan om julle self te beskerm en ander te beskerm! Hou die kromme plat en ons sal weer meer vryheid he'...........................

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 13:00:32 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1251
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Die ander politiesie wat nou begin klippe gooi maak my kwaad. Hinde sight is is always 2020 vision. Die saam staan, wat aan die begin daar was, is nou omskaakel in polietiese self bevordering.

Ons, de hele wereld, is in die Pandemic, net saam staan gaan dit oorwin. Los die interne getwiss!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 18:19:01 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 227
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Probleem het ons dit is verseker, maar die hoe en wat en deur wie al die aksies beheer word pla my ernstig

Wil nie politiek praat nie maar verduidelik aan my wat het drank, sigarette klere wat jy aantrek en dan ook kos verspreiding met die oordraaglikheid van die virus te doen. 

Ons sit meer met n MAGSSTRYD tussen politisie te doen as met die werklike pademie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za