Hi guys
What is your opinion?
Do you think we will be able to go to the coast over Christmas?
Al kan ons gaan, gaan ons nie.
Bly by die huis....dink dit is veilig vir nou eers.
Ons was laas Desember by die see. Alle oorde was oop, maar strande gesluit gewees. Kans met huidige syfers dat hulle weer strande gaan toemaak oor kers tyd dink ek is goed...hoe gaan hul anders die massas oor kers en nuwe jaar op n strand soos Durban beheer. Ek dink strand oorde kry finansieel swaar hier onder. Om n voorbeeld te noem...Scottburgh karavaanpark het laasweek 35% afslag gegee op nuwe besprekings vir kers/nuwe jaar tydoerk...toe ek navraag doen op hul online sisteem, was daar 51x staanplekke nog om van te kies terwyl hierdie oord in verlede al vroeg die jaar alles vir Desember reeds uitverkoop het
Rhamaphosa kom Woensdag terug uit Afrika dan sal hulle blykbaar die sistuasie bespreek .Hulle sal verseker kyk na die aantal mense wat gehospitaliseer word ,wat huidig nie baie is .Ek dink die belangrikste waarna hulle gaan kyk, is die hoeveelheid mense wat ingeënt is ,en die huidige inentings koers, want dit is waarop die wetenskaplikes wereld wyd baie klem op lê.
daar is meer aanmeldings, maar minder eindig in die hospitaal. so ek glo hulle sal dalk net nommers beperk en handels tye af skaal na meskien tot 21H00
If you have the funds go for gold and make your bookings. Either ask to send deposits after lockdown restrictions is known for Dec or have the possibility to move your booking to another date.
Ons bespreking is eers van 2de Januarie af by die see. Hopenlik kan ons gaan. Groter moontlikheid dat hulle strenger inperkinge sal bring vir Desember wat gewoonlik besiger is as Januarie.
Dit sal nou my eerste trippie see toe wees met n wa so ek sien baie uit.
Hoop en glo dinge sal uit werk.
So nee ek het al April geboek en beplan verseker nie om te kanselleer nie.
Ons bespreking is eers van 2de Januarie af by die see. Hopenlik kan ons gaan. Groter moontlikheid dat hulle strenger inperkinge sal bring vir Desember wat gewoonlik besiger is as Januarie.
Dit sal nou my eerste trippie see toe wees met n wa so ek sien baie uit.
Hoop en glo dinge sal uit werk.
So nee ek het al April geboek en beplan verseker nie om te kanselleer nie.
By watter kus oord gaan julle kuier Kierie?
Ek glo nie CR kan provinsies toemaak of level 2 of 3 instel nie na sy komentaar oor die vlugte na en van SA wat deur baie lande gestop is nie.
Ons gaan Dolphin toe oom Geert.
Miskien sien ek jou nog daar. Ons gaan begin Januarie eers paar dae suidkus toe dan gaan ons Dolphin toe
Ons gaan so bietjie Scottburgh toe en hoop maar vir di beste
Wildtuin toe. Was 2 yaar laas daar. Wil net daar Punda Maria by die draad kamp opslaan en die watergat dophou. Net sleg wees.
Miskien sien ek jou nog daar. Ons gaan begin Januarie eers paar dae suidkus toe dan gaan ons Dolphin toe
Sal lekker wees as ons mekaar kan ontmoet. Ek kyk uit 🧐
Ja sien uit. Hoop strande gaan oop wees
'n Paar wat ek meen, geldige redes is hierbo genoem waarom ons waarskynlik of hopelik nie te veel ingeperk sal word nie. 'n Ander belangrike aspek is die ekonomie wat nie verdere inperkings kan bekostig nie. Dit sal baie ondernemings onder andere is die gasvryheidsbedryf wat nog uithou met die hoop op beter tye, finaal knak met die verlies van baie werksgeleenthede. Dit is die strande wat mense na die kus lok, so om dieselfde redes meen ek nie die strande sal gesluit word nie. Mag ons reg wees!
Ons was so terloops verlede week in Ballito, nie gekamp nie, maar het dit gereën Saterdag- lank en aanhoudend!
sal my nie raak nie na vrou se nuwe knie bly ons by die huis
Enige iemand anders wat Scottburgh toe gaan?
Hoop ook om volgende Maandag te ry. Slaap in Phalaborwa dan Shingwedzi toe vir 4 nagte dan Tshipise toe vir10 nagte. Dan kom die skoon slak by ons bly. 😂