Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21748 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17549 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5979 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5077 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2420 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1951 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1445 |
George | 1197 |
Louvan | 1180 |
RichardJ | 1094 |
Gerden | 1056 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 658 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 415 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 327 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Loadshedding
Die Bliksem wat die krag in 2019 af gesit het is ook terug van verlof af.
Ons krag is weer af tot 20h00.
Wys jou net, nuwe jaar ou dinge.
Al weer oppad iewers heen.
Jip ek het al my tweede een vir die dag agter die rug
sien Hulle gaan / wil R1.8 mjb he om vir hulle bonus te gee... My klok en ek was onder die indruk prestasie bonus is vir bo gemiddelde werk...
Dan soek hulle nog 'n tarief verhooging van 16%
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Jip ek het al my tweede een vir die dag agter die rug
sien Hulle gaan / wil R1.8 mjb he om vir hulle bonus te gee... My klok en ek was onder die indruk prestasie bonus is vir bo gemiddelde werk...
Dan soek hulle nog 'n tarief verhooging van 16%
Ek dink ons moet aanvaar dat daar wel goeie werknemers by Eskom is wat bonuses verdien...
Never too old to have a happy childhood
Hi campers, we have just experienced that for almost 2h00. Tomorrow factories are opening after the holidays, i'm not sure as to what is going to happen. Last time it was called supportage and i don't know what is it called now.
Die Bliksem wat die krag in 2019 af gesit het is ook terug van verlof af.
Ons krag is weer af tot 20h00.
Wys jou net, nuwe jaar ou dinge.
Wie het nou weer die kole natgemaak?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek dink ons moet aanvaar dat daar wel goeie werknemers by Eskom is wat bonuses verdien...
Alhoewel ek sou saamstem het ons hier te doen met bonusse waar die grootste deel v d koek na die top bestuur gaan en ek dink dis juis laer af waar die LS beperk word en die mense werksaam is wat dit eintlik verdien. Ons hoef maar net te kyk wie het hulself verryk tot nou toe.
Verbeel mens nou net as die SAPO ook geld soek vir bonusse terwyl SAPO as geheel eintlik geen diens meer lewer nie.
Selfde hier. En dit nadat daar gese is daar sal nie nog LS wees nie. Krag afgegaan 19h00 en eers weer aangegaan 2.30 die oggend. Dan het n mens probleme met die alarm se batery en mens moet die alarm afsit. Alles is donker en dan het jy ook n alarm wat nie werk nie.
Ten minste werk die App nog wat vir jou 'n aanduiding gee wanneer jy sonder krag gaan wees en kan mens so effe beplanning doen.
Die dae gaan nog kom dat die krag net af en aangaan sonder enige waarskuwing.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Selfde hier. En dit nadat daar gese is daar sal nie nog LS wees nie. Krag afgegaan 19h00 en eers weer aangegaan 2.30 die oggend. Dan het n mens probleme met die alarm se batery en mens moet die alarm afsit. Alles is donker en dan het jy ook n alarm wat nie werk nie.
Indien die alarm se battery en laaier in 'n goeie toestand is (mens noem dit onderhoud, iets wat Eskom glad nie verstaan nie !) behoort die alarm maklik sowat 12+ ure funksioneel te wees met slegs die battery. Indien die battery langerig in die tand is of die laaier nie meer behoorlik werk nie uiteraard baie korter. Meeste alarms gebruik 'n 7.2 Ah battery wat ek vind in alle geval marginaal is, het myne verander na 9 Ah wat fisies dieselfde afmetings het maar baie langer hou sonder dat dit gelaai word, ook gebruik ek nou 'n 9 Ah ene vir my hekmotor met dieselfde voordele. Geen nodihedid vir enige modifikasies nie, prop net die groter kapasiteit outjie in en die Kaap is Hollands!
My vingers tik partymaal vinniger as my verstand..."nodihedid" is nie Grieks nie, dis veronderstel om "nodigheid" te wees in laaste sin van my vorige plasing
Lyk my lockdown is verby? Loadshedding is terug....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek kry die kleiner kosmaak plekke hier naby ons jammer. Hierdie week se loadshedding val elke keer oor lunch tyd en dan weer oor aand ete wanneer hulle eintlik hulle geld maak
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Lyk my lockdown is verby? Loadshedding is terug....
Loadshedding kan ek nog hanteer, maar as daar geen water is dan maak dit my m$#rig. Ons is nou al 2 dae en sommige gedeeltes in ons area, 3 dae sonder water.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Stem saam Hennie, sonder water is dit n gesukkel.
Het n JOJO tenk opgesit met pomp. Dit werk pragtig totdat loadshedding sy kop uitsteek, dan werk pomp nie. Gelukkig kan pomp ook met solar werk, gaan dit nou beproef.
Ai, gelukkig skyn die son nog.

Ek het soveel dak maar geen plek vir die JoJo tenks. As ek kon, het ek dit lankal gedoen.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Vandag rekord hoë krag rekening gekry. Ek het gedink met al die min krag wat ons gehad het, gaan ek baie spaar en wou daai geld aanwend om lekker 3 weke by die see te kamp oor Kersfees / nuwe jaar
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Vandag rekord hoë krag rekening gekry. Ek het gedink met al die min krag wat ons gehad het, gaan ek baie spaar en wou daai geld aanwend om lekker 3 weke by die see te kamp oor Kersfees / nuwe jaar
So bly dat ek jare terug oorgegaan het na pre-paid elektrisiteit. Betaal ook nie meer daai "admin" fooie aan "mislike paliteit" nie.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
The CaravanParks.com Team
Ons staan so diep in die Bosveld, ons moes alreeds 2x "Loadsheddings" gehad het.
EKSDOM, SLAAP JY SKAKELAAR WAGTER.