English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 535
Total Replies: 252 845
Total Views: 83 251 586
topics: 997
replies: 14 126
views: 3 258 990
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Load shedding globes

replies: 16
views: 4209
18 Sep 2015 @ 12:07:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Is daar van julle wat hierdie globes gebruik? Werk dit? Is dit relatief helder?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 12:49:45 pm
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 25 years
Werk goed.
Daardie prys is te hoog.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 13:08:14 pm
JacquesR
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 12 Jul 2011
Experience: 35 years

Ek het die Ellies tipe gekoop en beide werk nie meer nie.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 13:30:13 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Het ook van die load shedding gehad sal nie aanbeveel nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 14:01:26 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1219
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Ons gebruik so 8 - 10 van die LED tipe ligte - laai wanneer die krag aan is, brand wanneer die krag "af" is. Lyk soos 'n "Boksie". Verstelbaar wat die hoeveelheid lig aan betref, en kan so 10 - 24 uur lank brand. Werk uitstekend, en ons is baie in ons skik daarmee. Kos so R 200 elk by Makro, Builders' Warehouse en beslis die moeite werd. Alhoewel ek 'n krag-opwekker het wat in die huis in bedraad is en dus alles kan werk, van yskaste tot TV, "geysers" tot die ketel vir koffie, is hierdie ligte se groot voordeel dat jy ligte aanhet wanneer jy NIE by die huis is nie. Goeie afskrkimiddel vir die "minder bevoorregtes" wat dink hulle het die konstitusionele regte om JOU goed te kom haal wanneer dit donker is!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 12:47:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Op n vorige draad het ek die ligte genoem.
Die GIRL se Nigie verkoop dit, hulle het n winkel in Pta Noord en is hul pryse baie goed koper.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 20:35:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gehoop ons sal hierdie globes nie meer nodig kry nie......😤😣

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 22:54:03 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years

Het ook van die soort ligte gekoop.

Na n sekere tyd, so 12 na 24 maande het myne ophou werk.

Het toe net gewerk as daar krag was.

Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 11:51:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16142
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dink dis 'n chapperige idee maar as die ding net 'n kort tydjie werk ........... dink ek maar twee keer.

Sien juis op nuus gisterannd Eskom begin met fase 1 beurt krag.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 12:18:43 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years

Dink dis 'n chapperige idee maar as die ding net 'n kort tydjie werk ........... dink ek maar twee keer.

Sien juis op nuus gisterannd Eskom begin met fase 1 beurt krag.

Het gedink ek het geld gemors met my 22 KVa generator.

Dalk gaan hy nou meer werk as wat ek gedink het.

Het hom gekoop vir my huis en kantoor. Ek verloor meer as R 2000.00 per uur aan man-ure as die krag af is.

So hy sal hom self kan betaal aan man-ure binne 30 ure. He He

 

Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 17:46:13 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2192
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek het self begin dink ek het n paar jaar gelede geld gemors met die "inverter". Na die laaste Eskom staking en nou weer die nuwe dreigemente is ek maar dankbaar. Hy verskaf nou nie oral krag nie maar die nodige ligte(energy savers en LED) en TV skakel outomaties oor as die krag afgaan. Dit maak die ongerief net soveel ligter. Die gasstoof doen die res en more laai die inverter weer vol.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2018 @ 06:17:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16142
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja  ek sit in dieselfde bootjie.

Het 'n 6.5 Kva gekoop. Nou vir 'n lang tyd nie gebruik nie. Maar met die malligheid wat tans in die land aangaan kan hy die lewe steeds gemakliker maak.

Gas stoof in volle gang.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2018 @ 08:21:55 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years

By ons het ons ook nou waterdruk probleme.

Die plaaslike EM betaal nie RWR vir hulle water nie en is ook agter met hulle rekening, nou laat RWR die water druk val, seker dae, om "ons" te straf.

My stort op boonste verdieping se druk is soms so laag ek kan nie eers stort nie.

Het nou maar n JO-JO tenk gekoop met "booster" pomp om genoeg druk te kry vir my stort. Moet ook help sodat kantoor toilet vinniger inloop, soos die staf dit gebruik.

Vullis vewydering gebeur ook net nou en dan. Hulle het glo nie diesel nie.

Wat volgende ??

Ons leef maar rond om al die goed.

Lekker in Afrika. He He

Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2018 @ 08:33:40 am
Kunene
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 27 years

Daai ligte werk waarskynlik met klein batterye (dalk AAA). Miskien is dit moontlik om net die batterye te vervang -  van die solar tuinliggies se batterye kan vervang word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2018 @ 14:42:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2018 @ 07:31:29 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Dont forget to run your generators once a month or so to keep the battery charged and to make sure it works when you need it.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2018 @ 07:55:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Eerskomende naweek....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za