English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 608
Total Replies: 253 852
Total Views: 83 282 615
topics: 4 505
replies: 30 897
views: 17 444 873
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

List the resorts that are open for Camping

replies: 46
views: 985
28 Jun 2020 @ 21:40:49 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16192
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Merry Pebbles name came through on other thread.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 22:25:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dube

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 22:28:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
28 Jun 2020 @ 22:31:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 22:36:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

De Rust Dinokeng

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 22:41:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Mongena tented camp in Dinokeng 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 22:46:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Punt karavaan oord in Mosselbaai

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 07:50:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit lyk of ons vandag meer duidelikheid behoort te kry oor hierdie saak

https://www.facebook.com/groups/2639352656318591/permalink/2674953906091799/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 08:29:52 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Tamboti Vreugde in Dinokeng

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 09:43:14 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 11:59:44 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 569
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Is daar enige oorde oop in die Dinokeng area.

Die padblokade begin net na die Carousel tolhek, so voor dit is jy redelik veilg om op die pad te wees.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 12:02:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is daar enige oorde oop in die Dinokeng area.

Die padblokade begin net na die Carousel tolhek, so voor dit is jy redelik veilg om op die pad te wees.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 12:05:25 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 569
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Dankie Geert, ek wonder of Willemsrus en Almega gaan oopmaak, sal biki bel en verslag doen.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 12:06:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is daar enige oorde oop in die Dinokeng area.

Die padblokade begin net na die Carousel tolhek, so voor dit is jy redelik veilg om op die pad te wees.

Goed om weer van jou te hoor Frik. De Rust, Mongena, Tamboti Vreugde en Roratau hierbo is in Dinokeng

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 12:09:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie Geert, ek wonder of Willemsrus en Almega gaan oopmaak, sal biki bel en verslag doen.

Dankie Frik....sal waardeer. Ek kyk self uit vir n plekkie in Dinokeng. Kan miskien ook Tshikwalo lodge probeer....baie oulike oord.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 12:16:54 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 569
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

So, nou met Almega gepraat, hulle is amptelik oop die naweek van 3 Julie!!!!!

Willemsrus antwoord nog nie fone nie.....

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 12:19:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

So, nou met Almega gepraat, hulle is amptelik oop die naweek van 3 Julie!!!!!

Willemsrus antwoord nog nie fone nie.....

Dis goeie nuus.....dankie vir die deel. Probeer ook Tshikwalo lodge en DCL - Dinokeng camp and leisure

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 12:26:12 pm
BBek
New Member
62% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 09 May 2019

Hi Julle,

Net n vinnige vragie, as al hierdie plekke nou oopmaak mag ons gaan kamp?

Natuurlik binne jou provinsie?

en as jy afgetrek word by n padblokade, wat dan, wat se ek? ons is 4 in die kar....

Ons wil die naweek by die vaalrivier gaan kamp, hul se hul is oop van die 1ste af met police clearance, maar nou lees jy al die goed op FB en nou begin ek te twyfel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 07:34:18 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Môre sê, Welkom op die forum.

Lekker kamp.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 08:36:49 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1490
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

According to the map book, Dinokeng is just in the Gauteng  boundry, while Rust de Winter dam is in Limpopo.

If anyone does manage to get hold of Willem's Rus, please advise.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 09:18:02 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

More Berna en welkom.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 09:35:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

According to the map book, Dinokeng is just in the Gauteng  boundry, while Rust de Winter dam is in Limpopo.

If anyone does manage to get hold of Willem's Rus, please advise.

I tried with no luck....send an email yesterday late, waiting for response

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 09:37:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ruah Park and Bass lake.....both in Gauteng....open 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 09:48:24 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

According to the map book, Dinokeng is just in the Gauteng  boundry, while Rust de Winter dam is in Limpopo.

If anyone does manage to get hold of Willem's Rus, please advise.

I went to Dinokeng 2 weeks ago, Tshikwalo (no camping), Tamboti Vreugde and Dinokeng lodge were open. The whole park is inside Gauteng. I was not stopped anywhere and there were many families with children as day visitors. As far as I know it is ok to travel with a full car as long as all people in the car are from the same household and wearing masks. Your mother in law must travel alone.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 19:29:05 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 588
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Dit sal baie help om ook (met sekerhkeid) te sê in watter provinsie die oorde wat oop is, geleë is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 12:13:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

I went to Dinokeng 2 weeks ago, Tshikwalo (no camping), Tamboti Vreugde and Dinokeng lodge were open. The whole park is inside Gauteng. I was not stopped anywhere and there were many families with children as day visitors. As far as I know it is ok to travel with a full car as long as all people in the car are from the same household and wearing masks. Your mother in law must travel alone.

Mooi Paul, Skoonma hehehe 😋

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 12:23:49 pm
BBek
New Member
62% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 09 May 2019

Môre sê, Welkom op die forum.

Lekker kamp.

Baie dankie, ek is een van die stil mense, lees net, post nooit :)

So al maak al die kamp plekke oop, lyk dit of ons nogsteeds nie kan kamp nie :(

Kyk na Prof Neels se FB blad Save our camping industry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 12:24:29 pm
BBek
New Member
62% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 09 May 2019

More Berna en welkom.

Baie Dankie Paul

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 13:30:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Op die einde moet elke oord wat oopmaak seker maar self besluit vir wie hy gehoorsaam....vir n spokes person of wat gepubliseer is in Government Gazette.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 14:15:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Op die einde moet elke oord wat oopmaak seker maar self besluit vir wie hy gehoorsaam....vir n spokes person of wat gepubliseer is in Government Gazette.

As ek na die UK en Australia se kamp instruksies kyk is dit nie vir sommer net oopmaak nie.

Daar is te veel dinge wat in plek moet wees.

En als kos geld voor dit gebeur.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 14:41:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As ek na die UK en Australia se kamp instruksies kyk is dit nie vir sommer net oopmaak nie.

Daar is te veel dinge wat in plek moet wees.

En als kos geld voor dit gebeur.

Daar is regulasies in Maandag se Government Gazette 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 16:28:49 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hoor die Pres praat vannaand, DALK noem hy ietscool

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 06:05:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dinokeng resort 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 06:07:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hartbeeshoek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 06:07:56 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 10:57:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Weesgerus

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 18:46:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wonder hoeveel gaan eerskomende naweek al kampeer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 09:04:58 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het gesien op All out kamping kamp is uit.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 10:03:37 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1526
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek het seker die aankondiging dat kampeer ondernemings hulle deure mag oopmaak mis-geloop of mis-geluister/lees. 

My verstaan is dat kampering saam met gastehuise en hotelle eers op vlak een gaan oopmaak.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 10:14:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Volgens nuutste Government Gazette is kamp nog in. Maandag se Gazette het regulasies in. Weet nie of daar n Gazette na dit is wat weer spesifiseer dat dit weer gekanseleer is nie. Ek sien baie luister na wat die media sê....glo tot artikels wat in Sowetan geskryf staan. Soos genoem....elkeen moet maar besluit vir homself wie hy gehoorsaam.....Sowetan, kamp clubs, spoke persons, government Gazette of wat ook al

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 10:30:22 am
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Luister na jou hart en gaan kamp. As jy veiliger in jou huis voel, bly by die huis maar los die uit wat wil gaan kamp, visvang, jag, fietsry ens

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 10:38:15 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Waar kamp julle Geert?

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 10:50:34 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1526
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Nou verstaan ek dit glad nie meer nie. Ek mag nie vir my bure of kinders gaan kuier nie maar kampeer terreine is oop. 

Of is dit nou 'n kwessie van burgerlike ongehoorsaamheid?

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 11:12:52 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nou verstaan ek dit glad nie meer nie. Ek mag nie vir my bure of kinders gaan kuier nie maar kampeer terreine is oop. 

Of is dit nou 'n kwessie van burgerlike ongehoorsaamheid?

En jy kan saam vriende in  resturante en families sit en eet.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 11:56:42 am
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 368
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

Kan nie eers op die strand loop of branderplank ry. Die goed maak geen sin nie. Die ouens gaan visvang en die cops turn a blind eye. Dis a farce...

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 12:15:43 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1526
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Visvang is geoorloof mits jy die nodige permit of lisensie het. Hoe om by die water te kom sodat jy jou lyn in die water kan kry sonder om op die strand te loop bly vir my 'n raaisel tensy jy 'n drone gebruik om die aas in die water te kry.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2020 @ 13:57:42 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Tshikwalo in Dinokeng is nou ten volle oop vir kampeering en challets.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za