English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 288
Total Replies: 215 414
Total Views: 81 757 073
topics: 4 181
replies: 28 326
views: 17 253 178
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 406
replies: 46
views: 2 340

Linga-Longa - Bela Bela

replies: 3
views: 1559
06 Dec 2016 @ 17:56:04 pm
Danie-SLK
3 Member
92% Profile Strength
Posts: 3676
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

My oog vang toe die naam en verbeel my ek het dit al gehoor.

http://www.linga-longa.org.za/rates

Wonder wie was al hier en wil vir ons meer vertel van die plek.

Dalk kan iemand wat in Bela Bela is vir ons 'n draai maak en so paar fotos stuur as dit goed genoeg is om mens net meer lus te maak.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2016 @ 22:21:32 pm
Relaxed Camper
7 Member
100% Profile Strength
Posts: 11537
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Lyk na rustige oord....lyk my meer vir vol kykers, res nie veel om te doen nie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2016 @ 09:43:20 am
Bostoe
3 Member
92% Profile Strength
Posts: 4431
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Sal bietie loor op hulle web
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2016 @ 10:39:06 am
Danie-SLK
3 Member
92% Profile Strength
Posts: 3676
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Volgens die web site lyk dit asof die woonwa park onder 'n klomp groot bome is. Dit maak dat mens dit eerder sal wil sien as net na prentjies kyk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First