English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 929
topics: 778
replies: 12 474
views: 4 977 720
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Lig van wa

replies: 41
views: 7236
05 Nov 2016 @ 16:24:58 pm
Corra2
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 04 Feb 2016
Experience: 9 years
Ek wil my wa met 50mm lig ek het reeds 14" bande op en ek wil nie groter gaan nie,nou die vraag is:

Kan ek dit doen met 14" bande?
Gaan my wa nie onstabiel wees as ek in draaie ingaan na kante rol nie?
Ek gaan solide "spacers" gebruik en gaan dit by profesionele mense laat doen.
Sal terugvoer opreg waardeer.
Dankie by voorbaat.
Sleep veilig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2016 @ 16:43:44 pm
Anonymous

Andre, tik in "spacers" in die "Keyword Search" daar is do 50 gesorekke in die verband, dalk kry jy die sntwoord waarna jy soek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2016 @ 16:43:44 pm
Anonymous

Duplikaat plasing gedelete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2016 @ 18:35:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ander forum lede het dit reeds gedoen met sukses sonder nagevolge. Of eerder sonder nagevolge hier gemeld.

Verseker kan dit op sekere waens gedoen word want by laaste modele is die as basies deel van die onder stel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2016 @ 20:42:34 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Tegniese vraag.
Is die rubbers in die aste/suspensie nie gedaan nie. Nou le die karavaan laer.
Om die hele as konstruksie te vervang. Sou dit nie die antwoord wees nie. MAAR wat sou die koste dan wees.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2016 @ 12:57:53 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Tegniese vraag.
Is die rubbers in die aste/suspensie nie gedaan nie. Nou le die karavaan laer.
Om die hele as konstruksie te vervang. Sou dit nie die antwoord wees nie. MAAR wat sou die koste dan wees.

Dis maar iets wat ek vooraf met 'n ander karavaan sou vergelyk alvorens ek die wa sou lig. 

Sprite Super Sport is 'n redelike ou model so het jy dalk so vergelyking al gemaak Andre?

Of wil jy die wa maar net hoèr hê?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2016 @ 22:44:26 pm
Corra2
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 04 Feb 2016
Experience: 9 years
Oom Koos en Leon' ek het navraag gedoen oor pryse dit gaan my R10000 net vir die as kos en dan moet daar no korrier koste bykom tot in Port Elizabeth plus nog die koste vir instalering
my wa is 'n 1998 model so dit sal vir my beter wees om hom net te lig dan is daar ook meer spasie by "wheelarches" dankie vir jul terugvoer.
Sleep veilig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2016 @ 12:04:21 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 268
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 47 years
Dagse Corra, ek het my 1991 Super Sport ook met die 50mm soliede spacers gelig, het die werk self gedoen en binne 'n halfdag alles afgehandel.. My bande is ook die 185x14 bakkieband.
Ek dink wat my betref is dit die beste ding wat ek ooit kon doen en geen probleme word ervaar nie.
Voorspoed en geniet jou woonwa.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2016 @ 12:33:21 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Wens ek kon die Ezxclusive 50 mm lig.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2016 @ 22:15:48 pm
RD
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 28 years
Hello Andre, ek het ook my 1989 Gypsey 3 gelig (ook self gedoen) met die spacers, ander rims (14") gekoop by Tiger Wheel & Tyre en 185x14C tyres op gesit. Jy sal net langer bolts moet koop (as jy die spacer fit) en ek het ook die nyloc nuts vervang.
Stem saam met Hannes, beste ding wat ek gedoen het. Die caravan is stable en ek voel net meer gerus met a Suid Afrikaanse band op as daai 13" (165x13C) Chinese bande wat myne op gehad het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2016 @ 13:53:40 pm
VarkBek
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 28 Oct 2014
Experience: 31 years
Dagse Hannes, die 50mm spacers wat jy gebruik het, is hulle verkrygbaar by Campworld, of waar dan? My probleem is ek sleep met 'n Hilux D-4d, en ek het reeds 'n 6-gat drop-plaat op die trekstang om die wa (1993 Sprint)se voorkant laer te kry, maar ek moet die wa se voorkant met nog +/- 40mm laat sak om die hele kombinasie gelyk te kry.
Kan jy moontlik in 'n paar woorde opsom wat die proses behels om die spacers te instaleer? Dit sal baie waardeer word.
PENSIONER IN TRAINING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 08:50:06 am
Spit
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 21 Sep 2016
Experience: 43 years
Hi There,

Oom Fredrik,

You can get the spacers @ any Midas and are eazy to fit.
I have done it on 3 of my families vehicles.

Enjoy the camping and will feel the difference on towing.

Enjoy
Blessed, Safe Camping
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 09:14:06 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dagse Hannes, die 50mm spacers wat jy gebruik het, is hulle verkrygbaar by Campworld, of waar dan? My probleem is ek sleep met 'n Hilux D-4d, en ek het reeds 'n 6-gat drop-plaat op die trekstang om die wa (1993 Sprint)se voorkant laer te kry, maar ek moet die wa se voorkant met nog +/- 40mm laat sak om die hele kombinasie gelyk te kry.
Kan jy moontlik in 'n paar woorde opsom wat die proses behels om die spacers te instaleer? Dit sal baie waardeer word.

Dis nie baie moeilik nie.
Jack die karavaan hoog genoeg op.
Sit tressels onder die chassis. Naby as. Steadys op die punte.
Skroef die as los vanaf chassis en laat sak totdat jy die spacers kan inkry.
Sit langer boute in. En NUWE ny-lock moere.
Maak vas. Geleidelik een vir een tot effe styf , dan torque of behoorlik vas.

Hi Ronnie. Hoop dis reg. ??
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 09:23:01 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dagse Corra, ek het my 1991 Super Sport ook met die 50mm soliede spacers gelig, het die werk self gedoen en binne 'n halfdag alles afgehandel.. My bande is ook die 185x14 bakkieband.
Ek dink wat my betref is dit die beste ding wat ek ooit kon doen en geen probleme word ervaar nie.
Voorspoed en geniet jou woonwa.


Hannes, stem jy saam met die prosedure. Jy en RD het meer eersterangse kennis.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 09:39:25 am
VarkBek
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 28 Oct 2014
Experience: 31 years
Baie dankie vir die terugvoer. Ek sien nou kans om die 'rig' gelyk te kry. 'n Oom by Campworld het laat weet dat Navara en Hilux se agterente 'n probleem is met veral die ouer waens, en drop-plaate benodig word om hulle kombinasies gelyk te kry. Ek het beslis die probleem. Is daar enige kans dat iemand hier dalk fotos het van hoe die 'spacers' lyk, dan weet ek ten minste dat ek die regte goed koop. My probleem is ons woon ver van die dorp af, en het al in die verlede onderdele aangekoop en dan later met instaleering gevind dat dit die verkeerde parte is. Dan is dit weer 'n +/- 100km trippie om die parte om te ruil.
PENSIONER IN TRAINING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 22:07:38 pm
RD
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 28 years
Oom Johan, jy het hom. Ek het twee trolley jacks gebruik, een onder die chassis en die ander onder die axle. Vat eers die wiel af. Maak die nylocs nuts los, vat boute uit en lower jy die trolley jack onder die axle todat die spacer kan in gaan. Dan sit jy die spacer in met die nuwe langer boute en nyloc nuts. Doen dan die selvde met die ander kant. Dan maak ek alles vas.
Fred, ek het die spacers, langer boute en nyloc nuts by Campworld gekoop. Hulle is solid stukkies staal. Nogal swaar! Die enigste foto wat ek het van die spacers is met hulle klaar gefit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 08:50:21 am
VarkBek
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 28 Oct 2014
Experience: 31 years
Thanks RD, sounds pretty straight forward. Will give it a shot and post the outcome here sometime soon.
Thanks to all for the valuable advice. This is truly a great forum!!
PENSIONER IN TRAINING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 11:27:24 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years
Moes jy enige verstellings aan die remkabel maak?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 12:12:40 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4231
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Tegniese vraag.
Is die rubbers in die aste/suspensie nie gedaan nie. Nou le die karavaan laer.
Om die hele as konstruksie te vervang. Sou dit nie die antwoord wees nie. MAAR wat sou die koste dan wees.

Ek wonder of mense dalk kan trugvoer gee oor hoe lank mens wag vir ALKO as 'n as nuwe rubbers moet inkry. Tydens my wa se herstel is daar aan my uitgewys wat die werkswinkel met tye 6 maande wag vir so iets en hy eerder 'n nuwe as koop as om so lank te wag.

Die verskil in prys is ook nie so baie nie.

Volgens my is die maklikste toets vir 'n as wat pap is as die dwars arm met die wiel aan nog op pad is om horisontaal te beweeg dan is daar nog beweging oor en is dit nie pap nie. Dis hoe 3 werkswinkels aan my genoem het en ook na my as gekyk het met die herstel v d houtvrot.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 12:27:03 pm
Andre Smit
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 398
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 42 years

Goeiemiddag Kampers,

Ek sien nie dat iemand iets noem dat die as 100% weer op die regte plek teen die onderstel gepas moet word nie.

Hoop julle verstaan wat ek bedoel of miskien maak ek die besigheid onnodig moeilik.

Die as moet nie aan een van die kante vorentoe of agtertoe skuif nie anders gaan hy nie 100% haaks wees teenoor die onderstel nie en dan kan die wa skeef agter die sleepvoertuig draf.

Iets soos daai "and there goes my everything" advertensie van die skewe meubelvervoerwa of hierdie PUTCO busse waarvan jy die hele sykant kan sien as jy agter hom ry.

Is daar "alignment" merke op die as en die onderstel of moet mens maar die besigheid behoorlik merk voor jy die spacers insit???

Vra maar net - dalk is ek onnodig besorgd en ek onderskat beslis nie julle vaardigheid nie.

Sterkte

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 16:47:24 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
100% reg Andre.
Gewoonlik sien mens die ou merke en moet seker maak dis op die regte plekke.
Vir veiligheidsredes moet die steadys ook af gedraai wees. Groot marankas as die jack gly en die karavaan kom af op jou hande bene en what ever.
Waarskynlik sal dit nie nodig wees om die handrem stang te verstel nie maar kyk maar.
Volgens wiskundige formule mag hy dalk stywer trek maar ek glo nie dit gaan n verskil maak nie.

Wat se die ander manne. RD,,, HANNES.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 22:33:39 pm
RD
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 28 years
Andre, jy het a baie goeie punt. The bolt hole clearance in my caravans case does not allow for any misalignment of the axle. Anyway, as a precaution I marked the axle brackets on the caravans chassis before any removal took place. Before I did the mod, I took a tape measure and performed various different measurements to specific points, whether it be from a point on the hub to various points on the caravan chassis, noting the measurements (1mm difference between left and right initially). When I finished installing the spacers and fastened the whole lot, I did the measurements again and found that the measurements at the different points were the same as before. The caravan runs straight and is stable behind the Ranger. I am happy with the outcome.
Oom Johan, it did not make any difference to the operation of the handbrake.
Fred, even although the caravan is now higher, I still need to use a 4-hole drop plate.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 08:29:21 am
VarkBek
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 28 Oct 2014
Experience: 31 years
Thanks for the advice RD,I will follow your tips when tackling this job. I visited a Campworld last week to enquire about the spacers, and I was told that these have to be made up. The staff also told me that there's no way a 50mm spacer can be fitted as this would compromise the van's stability, centre of gravity and more. They will only make up a 25mm spacer... In an earlier post someone mentioned they bought these spacers from Campworld. Any idea which branch?
Corra, jammer ek het jou post ge-hijack, maar ek moet dringend hierdie modifikasie op my wa doen. Dus probeer ek soveel informasie kry voordat ek die projek aanpak.
PENSIONER IN TRAINING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 12:01:18 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4231
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Fredrik en het so 2 maande trug die 40mm spacer fisies na gekyk by Starlight Caravans in Pretoria. Hulle adverteer ook onder Classifieds op die forum.

Watter Campworld het 25mm spacers aangesien ek eerder 25mm wil gebruik ipv 40mm. Die Scenic is alreeds hoog weens die volhoogte wa.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2017 @ 19:08:15 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4231
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Na ek my spacers laas jaar laat laser cut het was dit vandag d-day om dit in te sit. Ek het gevind dat dit baie stewig is deur 2 car ramps - heavy duty onder die agterste dwars vierkant buis pyp te sit. Dit hou die wa stewig terwyl mens die boute losmaak ens.

Ek het een jack onder die as gebruik aan die kant wat ek werk net om die as te hou dat dit net genoeg sak vir die nuwe boute om in gesit te word.

Ek het amper meer tyd gevat om alles op te domkrag en wiele af te haal en ook al die geverfde goed om die bout en moerkoppe skoon te kry dat sleutels kan pas as wat dit gevat het om die spacers in te sit.

Dit is 'n peanuts job as mens biekie handig is en basies gereedskap het.

Net soos daar trugvoering gegee is oor die elek jack brackets kan ek gekontak word as mense kleiner soliede yster brackets wil laat maak.

Spacers kos R135 en vir my gecourier en R23 vir high tensile boute en nylock nuts en veer wassers.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2017 @ 06:31:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Danie wat was die oral verbetering in hoogte op die wa.  Maak jy gebruik van 'n dropplate op die Landie?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2017 @ 10:55:30 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4231
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Danie wat was die oral verbetering in hoogte op die wa.  Maak jy gebruik van 'n dropplate op die Landie?

Leon die hoogte is nou 25mm meer. Nee ek maak net gebruik v d onderste gate op die towbar. Het net gelig omdat ek te min spasie gehad het na die 195x14 8 ply bande en was bang die arch kan bande vang en daar is boute wat uitsteek in die arch.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2017 @ 17:26:31 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4231
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Leon die hoogte is nou 25mm meer. Nee ek maak net gebruik v d onderste gate op die towbar. Het net gelig omdat ek te min spasie gehad het na die 195x14 8 ply bande en was bang die arch kan bande vang en daar is boute wat uitsteek in die arch.

 

So paar pics. Op my Scenic kan die as nie vorentoe of agtertoe skuif nie. Dit kan wel off centre vasgebout word maar ek glo as mens hom stut met 'n jack aan die kant wat jy werk is die kanse min dat dit sal kante toe skuif.

Fotos is met die car ramp onder die dwars square tubing wat aan die agterkant v d wa is. Die ander foto is die hele rig na ek klaar is. Nog effens neus in die lig maar sodra ek als in Landy gelaai as mens die pad vat sal sy stert effens sak. My tente, gazebo,laptops en kos moet in die kar wees om binne die gewig te bly. Die ander foto is om te wys dat daar nou spasie is vir die as om op te beweeg sonder om die arc te vang as mens die knikke in die pad kry wat volop is rondom Brits area. Dit was altyd vir my 'n bekommernis met so 13mm spasie voorheen.

Spacers is bestel van     www.twprofile.co.za    Martin Smuts   Boksburg

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2017 @ 17:34:59 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Baie nice.

Wens ek kon die Exclusive ook so effens lig.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2017 @ 07:53:50 am
Anonymous

Danie, net jammer jy hou jou "neus in die lig" vir ons, maar ons sal jou steeds groet as ons jou "neus in die lig"  wa raak kamp.winklaughing

Gelukkig weet ons jy is nie regtig 'n snob nie, en sal nie "neer sien op ons" nielaughing

Nee ernstig nou, dit lyk baie netjies en jy kan baie tevrede wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2017 @ 10:31:21 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4231
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Na ek so deur die drade gelees het voor ek die werk begin het was ek skrikkerig waar genoem word dat die as kan wel vorentoe of agtertoe skuif. Net dat dit mens nie afsit om die werk self te doen plaas ek 'n pic. Gelukkig is dit genoem dat die as nie vorentoe of agtertoe kan skuif nie.

Die pic wys dat die "slots" so is dat die as wel sywaarts kan skuif maar dit glo ek is minder van 'n probleem om te gebeur en kan maklik gemeet word.

@Johann - ten minste het my neus biekie afgekom en minder in die lug - maak vordering in 2017. Langs die pad sal ek gelaai wees en gelyk - hahahahaha

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2017 @ 12:56:27 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Baie nice.

Wens ek kon die Exclusive ook so effens lig.


Willem,
Daai brackets waardeur die as loop. As mens ander kan laat maak sodat as laer op die brackets sit.
Kan dalk werk.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2017 @ 08:22:47 am
Otot
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 24 Jan 2017
Experience: 44 years
My wa gaan die 21ste Februarie in na Camp Monkey vir n 50mm lig. Ek het n 2016 Classique so dis op die modulere onderstel. Hannes het al n hele paar waens suksesvol verander. Ons hier in Nelspruit is baie gelukkig om hom hier te he.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2017 @ 12:42:18 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years


Willem,
Daai brackets waardeur die as loop. As mens ander kan laat maak sodat as laer op die brackets sit.
Kan dalk werk.

Johan,

Daai plaat is aan die as vas gesweis.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2017 @ 12:42:56 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

My wa gaan die 21ste Februarie in na Camp Monkey vir n 50mm lig. Ek het n 2016 Classique so dis op die modulere onderstel. Hannes het al n hele paar waens suksesvol verander. Ons hier in Nelspruit is baie gelukkig om hom hier te he.

Gert

Laatweet of wys ons wat hy doen asb.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2017 @ 08:51:16 am
Otot
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 24 Jan 2017
Experience: 44 years
sal so maak
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2017 @ 15:25:35 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4231
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years


Willem,
Daai brackets waardeur die as loop. As mens ander kan laat maak sodat as laer op die brackets sit.
Kan dalk werk.

Johan op hierdie foto kan jy sien dat die hele Z vormige plaat moet van die as losgesweis word en die gat moet dan laer gemaak word en vasgesweis word nadat mens 'n nuwe plaat laat buig het. Die plaat is redelik fris. Dis nie net R135 spacers koop nie en 2 ure se tuis werk nie.

Ek kan darem byvoeg dat die Sprite met ou onderstel seker die maklikste is om spacers te vervang. Boutkop op plat deel van hoekyster en sit oop. Die Jurgens/ Gypsey modelle is die boutkop binne in 'n kanaal en baie naby die vloer. Ek wonder hoe maklik kry mens langer boute in op die Jurgens/Gypsey modelle.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2017 @ 15:36:58 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dankie Danie,
Ek het ook gedink om alles af te haal, los sny, aste in nuwe brakets vas te sweis en terug te sit. Dis nie so.n moeilike job nie, in my geval is dit n kwessie van die ouderdom. En dis soos jy s dis beslis nie n paar boute losmaak en vasmaak nie.
Dink dit is nogal n uitdaging. Wonder wie kan so-iets doen hier in bloem, of se liewer is hier kundigheid beskikbaar. Die ouens wat ek hier ken sal jou s..... nee, ons stuur hom noordectoe.
Karavaan manne hier sal nie so-iets aanpak nie.
Eks te oud om nou met dit te begin. En buitendien nie meer lus vir harde werk nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2017 @ 18:25:11 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4231
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek wonder deels of daai ombuig werklik nodig is. Dit lyk so over engineered as mens dit met die res v d chassis vergelyk maar dalk is dit om die cradle in lengte te ondersteun.

Ek sal maar luister as die slim mense hul indruk gee. Mens weet nooit of mens dalk eendag 'n modulere onderstel het nie. Dit lyk egter of die modulere onderstel waens meer spasie het tussen die bande en die arch.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2017 @ 18:18:20 pm
Corra2
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 04 Feb 2016
Experience: 9 years
Ek het my wa toe gelig,was onlangs Hartenbos toe en hy het soos 'n droom gesleep dankie weereens vir jul insette.
Sleep veilig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2017 @ 07:24:08 am
LoneRunner
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 49 years
Ek sien die draad is al paar maande oud maar vir die manne wat hul waens wil bietjie lig met die nuwe tiepe as stel ek eerder voor om jou wa te neem na 'n goeie sweiswerkswinkel wat die as net los sny vanaf die Z plaat ... die as net dan effens draai sodat die dra arms sak en dit weer behoorlik vas te sweis. Ek sou ook nie direk teen die as sny nie aangesien die hitte van die sweis proses die rubbers binne kan beskadig
More sal self vertel....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2017 @ 19:01:43 pm
Rassie
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 26 Jun 2017
Experience: 27 years
My wa gaan die 21ste Februarie in na Camp Monkey vir n 50mm lig. Ek het n 2016 Classique so dis op die modulere onderstel. Hannes het al n hele paar waens suksesvol verander. Ons hier in Nelspruit is baie gelukkig om hom hier te he.

Hallo Gert.Het Hannes toe jou Classique gelig en het jy al daarna gesleep
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required