English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 300
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 804 087
Jokes and everything else that makes you laugh

Liewe kind

replies: 4
views: 266
19 May 2018 @ 07:47:59 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Die vyfjarige seuntjie is baie beindruk met die verhaal van Koning Salomo met sy baie vrouens en sê vir Mammie dat hy eendag met drie vrouens gaan trou.  Geskok vra die ma hom wie in die aand vir hom stories sal lees. 

Seuntjie: Mammie natuurlik:

Mammie: Ag my liewe kind! En wie gaan jou mooi toemaak voor jy gaan slaap en vir jou 'n soentjie gee?

Seuntjie: Mammie natuurlik!

Mammie: Ag my liewe kind! En wie gaan saammet jou drie vrouens slaap?

Seuntjie: Pappie kan maar.

Pappie: Ag jou liewe kind!

 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
21 May 2018 @ 06:40:02 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Lol
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2018 @ 06:45:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nè ! ! ! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2018 @ 16:02:21 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years
Wou altyd twee vrouens gehad ... al twee sal so gatkruip omdat hul nang is ek slaap vanaand by die ander een!
DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2018 @ 19:16:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

😂😂lo

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required