English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 268
Total Views: 82 391 056
topics: 923
replies: 12 367
views: 3 198 499
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Leveling blocks

replies: 54
views: 752
page 1 of 2
07 May 2019 @ 21:14:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek maak gebruik van hierdie geel leveling blocks. Die probleem wat ek soms ondervind is dat level gewoonlik tussen 2trappies is....gevolglik staan band nie lekker op die blok nie en mens kry dan ook nie daai klein geel blok ingehaak op die regte manier op leveling block nie. 

Kry julle dit ook soms.....of doen ek iets verkeerd? Wat is die oplossing?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 21:15:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek is nog steeds op soek na hierdie....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 21:22:47 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Geert. Die geel chocks lyk soos die Argus Wheel Chocks. 

Weet nie wat hul kontak besonderhede is maar is seker as jy hul google kan hulle jou help om die rooies ook op te spoor

Sterkte ou maat.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 21:34:10 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert hulle is beskikbaar by Wantitall.co.za

Search vir "chocks'"

So R3000.00

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 21:41:40 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hulle noem dit 2 pack camper leveler

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 21:53:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hulle noem dit 2 pack camper leveler

Dankie John!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 21:56:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek moet sê hierdie plek se pryse is belaglik. As dit Zim dollars was, was dit nog doenbaar....maar hierdie is ZAR! Ek sal maar nog bietjie verder soek....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 22:08:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Australia....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 22:10:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie een bou jy jou eie hoogte....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 22:16:39 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert jy is heeltemal reg. Prys is belaglik. Selfs die vir R3000 is crazy. Niks meer as R800. Daardie pryse is dubbeld meer as wat jy vir trok chocks betaal.

Die chocks wat jy self bou wear uit na lang gebruik en val uitmekaar heeltyd buiten jy dit vas gom aan mekaar.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 22:18:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert jy is heeltemal reg. Prys is belaglik. Selfs die vir R3000 is crazy. Niks meer as R800. Daardie pryse is dubbeld meer as wat jy vir trok chocks betaal.

Die chocks wat jy self bou wear uit na lang gebruik en val uitmekaar heeltyd buiten jy dit vas gom aan mekaar.

Stem....eks ook bereid om R800 te betaal vir n stel....R400 elk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 07:35:33 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Wantitall is altyd crazy met hulle pryse.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 11:28:39 am
Henning & Zettha
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 17 Mar 2016
Experience: 46 years

Regte naam !  Want all your money. laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 12:55:36 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5626
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ek is nog steeds op soek na hierdie....

Dis seker nie te moeilik om self te  maak nie.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 14:25:19 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Nee dit is regtig buitensporig. Jy kan met baie minder een maak met houtblokke wat met trappies oploop. Daar was tyd gelede n foto van so iets op die forum. Ek dink dit is net so effektief. Onthou dat jou gewig tussen die wiele en die steadies verdeel word en daar is dus nie baie gewig op n enkele wiel nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 22:13:53 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het n verskeidenheid wheel chocks by Midas ook gesien

Ek stem dat die dalk self gemaak kan word.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 00:09:17 am
Bommies
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 25 Feb 2019
Experience: 38 years

Met die geel blokke, ry jy net verby die level punt, sit die chock dan in posisie war dit haak, en laat die wa terug loop tot dit gemaklik staan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 08:51:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Van al die "Leveling Blocks" bly Vastrap sin maar vir my die beste.

Daar is nie 'n manier wat ek R3000 vir die plastiek goed betaal nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 21:14:07 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1533
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Met die geel blokke, ry jy net verby die level punt, sit die chock dan in posisie war dit haak, en laat die wa terug loop tot dit gemaklik staan.

Ek stem met Johann. Dit is wat ek ook doen. Dit werk.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 00:28:46 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Manne ek het die chocks leer ken in die swaar vervoer afdeling. Word hoofsaaklik gebruik om sleepwaens te rem as jy wil hak

Nou wat presies is die doel met n karavaan en hoekom gebruik julle dit

Ek neem aan dit is om n geparkeerde karavaan te rem. Waar om nie die steadies af draai

Sal graag hoor wat julle se.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 10:21:47 am
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2332
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Bak Oor, ek dink die hele gesprek gaan basies oor " levelling blocks", wat eerder gebruik word om die wa gelyk te kry waar grond/staanplek ongelyk is van links na regs, en dan gepaard daarmee die gebruik van die "chocks) om te keer dat wiel nie terugrol  van die "levelling block" af nie.

Dit was in elk geval die rede warvoor ek myne gebruik het n die jare toe ons nog gekamp het. Ek het die goed "levelling blocks" ook self gemaak uit 150 x 50 stukke dennehout wat aanmekaar geskroef was. Onderste een ongeveer 900mm, 2de een 600mm en boonste een 300mm. Het hulle vir langer as 30 jaar gebruik. Ek het nog fotos maar kan nie meer fotos laai nie.

Hoop dit beantwoord jou vraag.

Groete.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 10:55:27 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Wil my voorkom ek gaan iets leer hier. Ek jack my wa gelyk met die steadies waar ek ook al staan

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 10:55:31 am

12 May 2019 @ 10:59:59 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek moet se ek het nog nooit leveling blocks saam gery nie. Aangesien spasie en gewig n' belangrike factor is in n' woonwa hou van dinge wat meer as een doel het. Baia lelike gedagtes is nou in my kop maar los dit daar.

Tot dusver met die enkel as woonwa's was dit maklik om met die skoppie so bietjie grond bymekaar te maak en dan te plaas waar die laer wiel moet stop. Op die manier kan jy die woonwa 100% lings na regs level. Met die dubble as woonwa raak dinge meer complex en n' leveling block manier klink na n' beter manier.

Die prys van Anderson blocke sit my heeltemaal af. Hoe level mens n' dubble as...? Twee hoopies grond presies die regte afstand uitmekaar...difficult!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 11:04:50 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1533
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Bak Oor

Gaan lees gerus elders op die forum waar krake in karavaan wande vandaan kom.

Die steadies is net daar om die karavaan te keer dat hy nie vorentoe of agtertoe kantel nie.

In lengte maak jy hom waterpas deur die jockeywiel te gebruik en oor sy breedte moet jy die wiele so plaas dat hy in breedte ook waterpas staan. Jy doen dit deur of 'n gat onder die teenoorgestelde kant se wiel te grawe om die wiel te laat sak, of om die kant wat moet lig op 'n levelling blok te trek.

Dan keer jy met die 'chock' dat hy nie agteruit van die blok af loop nie.

Ek plaas in elk geval stopblokke agter die wiele aangesien die handrem net werk vir vorentoe beweeg. 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 11:48:32 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2007
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Gebruik my geel blokke vir meer as drie jaar. As wa op sy plek is gebruik ek waterpas om te bepaal of wa waterpas staan in sy breedte. Indien nie sit ek geelblok agter/voor wiel en met die movers ry ek die wa waterpas. Dan gebruik en jockey wiel on wa waterpas in lengte te kry. Dan laat sak ek steadies tot teen die grond en nog so halwe slinger.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 12:01:20 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2332
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Pottie, ek stem met jou saam i.v.m. kraak by deure van woonwa ens.

Ek het vir baie lank 'n woonwa en 'n motorwoonwa gehad. Die selfde tipe blokke by albei gebruik, en dit baie gerieflik gevind, Die eerste stel het ek gemaak in 1985, daardie tyd Sprite Sunway gehad. 

Die wa op sy plek getrek met kar, en dan die blokke ondie kant wat gelig moet word ingesit en dan vorentoe beweeg tot Ma "Skreeu" om te stop!, Dan die Chocks gaan insit, kar gaan wegtrek, maar nooit die handrem van wa aangetrek nie. EK het op die teenoorgestelde kan ook chock onder die een wiel se agterkant geplaas.

Later jare met die kleiner enkel-as woowaens het ek net een saamgery, en met aankoop van motorwoonwa een nuwe gemaak vir woonwa, en die oues gebruik by motorwoonwa, waar jy meesal albei wiele aan een kant moes hoër kry.
Vir die gerief daarvan dink ek dit is meer werd as die bekommernis oor ekstrea gewig.

Al drie hout opritte wat ek gemaak het, is saam met laaste en finale verkoop van die motorwoonwa en wa saamgegee, en ek glo gee nog goeie diens.

Dit het BITTERMIN gekos in vergeleke met die produkte wat destyds te koop was, en glo dieselfde gaan vandag nog geld. Enm, natuurlik is dit jou "eie" maaksel, wat jy kan vertrou, en trots op kan wees. Ek het eendag iemand raakgekamp by Warmbad wat syne ook so gemaak het, maar sy naam en en woonwa regsitrasienommer op dit uitgebrand het.

Groete.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 19:04:20 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Sjoe ek het gelees, en gedink. Ek dink dit begin sin maak by n dubbel as karavaan. Enkel as, maak nie sin vir my. Dalk is dit hoe ek gaan parkeer. Ek stop altyd waar dit gelyk is. Die enkel as kan natuurlik swivel en sy vere dra die gewig van die karavaan maak nie saak hoe hy staan. My karavaan rus op sy as en jockey wiel. Ek level die karavaan uit met jockey sosver as moontlik dan steadies en maak seker bande dra gewig op die grond. Ek lig die jockey. En so kamp ek.

Dalk kyk ek iets mis. Nog nooit n probleem gehad nog nooit chocks gebruik.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 19:22:04 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek moet se ek het nog nooit leveling blocks saam gery nie. Aangesien spasie en gewig n' belangrike factor is in n' woonwa hou van dinge wat meer as een doel het. Baia lelike gedagtes is nou in my kop maar los dit daar.

Tot dusver met die enkel as woonwa's was dit maklik om met die skoppie so bietjie grond bymekaar te maak en dan te plaas waar die laer wiel moet stop. Op die manier kan jy die woonwa 100% lings na regs level. Met die dubble as woonwa raak dinge meer complex en n' leveling block manier klink na n' beter manier.

Die prys van Anderson blocke sit my heeltemaal af. Hoe level mens n' dubble as...? Twee hoopies grond presies die regte afstand uitmekaar...difficult!

Paul,

Ek kan ook nie daai geel blokke op die Exclusive gebruik nie.  Ek het een van daai lang Aluminium ramps gehad maar was nie prakties om hom saam te ry nie (te groot en swaar)

Ek het vir my twee van Adendorff se 12v skêr domkragte gekry en gebruik dit om die Exclusive dwars gelyk te kry.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 08:00:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sjoe ek het gelees, en gedink. Ek dink dit begin sin maak by n dubbel as karavaan. Enkel as, maak nie sin vir my. Dalk is dit hoe ek gaan parkeer. Ek stop altyd waar dit gelyk is. Die enkel as kan natuurlik swivel en sy vere dra die gewig van die karavaan maak nie saak hoe hy staan. My karavaan rus op sy as en jockey wiel. Ek level die karavaan uit met jockey sosver as moontlik dan steadies en maak seker bande dra gewig op die grond. Ek lig die jockey. En so kamp ek.

Dalk kyk ek iets mis. Nog nooit n probleem gehad nog nooit chocks gebruik.

Die probleem kom wanneer mens bv by 'n dam of rivier kamp.  Die grond is daar baie skuins en met die sy deur na die ater toe moet die waterkant van die karavaan altyd hoër gelig word.  Dit is dan nie aangewese om dit met die hoekstutte te doen nie want krake in die karavaan se kante vind dan plaas gewoonlik bokant die deur. 

Dis waar die leveling blocks gebruik word.  Gemiddeld is die drie trappe meer as genoeg vir die verskeie hoogtes.  Ek het altyd met die Penta en Classique hulle tot op die blokke getrek tot hy van links na regs ge-level is. Dan afgehaak en die jockey vir leveling van voor na agter.

Ek moet se ek het nog nooit leveling blocks saam gery nie. Aangesien spasie en gewig n' belangrike factor is in n' woonwa hou van dinge wat meer as een doel het. Baia lelike gedagtes is nou in my kop maar los dit daar.

Tot dusver met die enkel as woonwa's was dit maklik om met die skoppie so bietjie grond bymekaar te maak en dan te plaas waar die laer wiel moet stop. Op die manier kan jy die woonwa 100% lings na regs level. Met die dubble as woonwa raak dinge meer complex en n' leveling block manier klink na n' beter manier.

Die prys van Anderson blocke sit my heeltemaal af. Hoe level mens n' dubble as...? Twee hoopies grond presies die regte afstand uitmekaar...difficult!

Paul Vastrap het 'n leveling block vir dubbel as karavane maar hy is beperk tot een hoogte.  Ek maak gebruik van die Adendorf 12V Jack wat ek tussen die aste die wa dan op jack deur die druk van 'n knoppie.  Dis die maklikste om die Maia van links na regs waterpas te kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 10:02:26 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

"Vastrap het 'n leveling block vir dubbel as karavane maar hy is beperk tot een hoogte. "

Nee daai lan balk het verskillende hoogte verstellings.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 10:06:23 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek gebruik die geel blokke soos len

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 10:07:51 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

"Vastrap het 'n leveling block vir dubbel as karavane maar hy is beperk tot een hoogte. "

Nee daai lang balk het verskillende hoogte verstellings.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:03:42 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Gebruik my geel blokke vir meer as drie jaar. As wa op sy plek is gebruik ek waterpas om te bepaal of wa waterpas staan in sy breedte. Indien nie sit ek geelblok agter/voor wiel en met die movers ry ek die wa waterpas. Dan gebruik en jockey wiel on wa waterpas in lengte te kry. Dan laat sak ek steadies tot teen die grond en nog so halwe slinger.

Jan, jammer om die draad effe te kaap maar dit lyk asof jy band druk sensors op het? Indien wel, watter soort en hoe tevrede is jy? Ek is in proses om te kry maar insette van mense wat dit wel het is altyd handig!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:14:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

"Vastrap het 'n leveling block vir dubbel as karavane maar hy is beperk tot een hoogte. "

Nee daai lang balk het verskillende hoogte verstellings.

Ek neem aan Willem dat die pivot blok onder die balk dan verskeie  hoogtes het?

Wonder hoe lank sal die balk hou as die wa lank daarop staan?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 13:38:54 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ja dit is reg.

  • Sonder die blok
  • Blok op sy laagste
  • Dan is daar nog twee.

Ek het dit met gemak gebruik, daai Aluminium loop plank is baie sterk, daarom was hy vir my te swaar om saam rond te ry.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 13:53:00 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

I bought and tried the yellow ramp type block once and it was too much hassle, pulling & pushing to get the side level before un-hitching the car.

I went back to using a normal car jack on the lower side, under the axle and then dropping the steadies.

Don't forget to take the jack out when you leave, like I did once!

So! I will give this ramp to anyone who wants to collect in Benoni.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 07:35:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

John I have two of the ramps and even use them when I do maintenance under the caravan while the van is hitched to the tow vehicle for safety sake.

Much more space to crawl under and freedom of move ment.  It will even help with changing of a flat tire on the vehicle or caravan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 12:17:04 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dankie vir die dubble as advies. Die Adendorff 12V jack lyk my na die antwoord want hy het meer as een doel en dit is n' groot plus punt. Sal seeker n' 12V krag punt moet aale vir hom (15A).

Leon wat sit jy tussen die aste as jy net een jack gebruik? n' plank?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 12:51:52 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie vir die dubble as advies. Die Adendorff 12V jack lyk my na die antwoord want hy het meer as een doel en dit is n' groot plus punt. Sal seeker n' 12V krag punt moet aale vir hom (15A).

Leon wat sit jy tussen die aste as jy net een jack gebruik? n' plank?

Ek het net by Maizey's Plastics vir my Plastiek blokke gaan koop vir die hoekstutte en gebruik van die selfde materiaal 'n effe grooter stuk onder die jack om te keer dat dit op die sagter grond weg sak. Dan jack ek die wa op die onderstel tussen die twee aste op.  Rede is dat die Adendorf Jack se maximum jack krag eers beskikbaar is nadat dit 'n ent al oop gemaak het.

Ek het 'n 12V sok elke kant tussen die twee wiele aangbring vir die doel.  Ek stoor ook my karavaan wiele gelig met die Jacks.  Doen dit nou al so vir amper 3 jaar met die Maia.  Voorheen ook met die Classique.

Met die Penta was dit 'n troley jack en twee staal bokkies onder die as.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 13:00:57 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dankie Leon. Sit asb n' foto van die Maizey's blokke hir op die forum. Ek gebruik hout maar die plastic klink meer duursaam. Die miere like die hout baia.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 13:31:39 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie Leon. Sit asb n' foto van die Maizey's blokke hir op die forum. Ek gebruik hout maar die plastic klink meer duursaam. Die miere like die hout baia.

Dis waar. Ek het ook hout blokke gehad en as jy lank staan vreet hulle padkaart paaie aan die onderkant van die hout.

Is reg.  Ek sal fotos plaas van die blokke.

Hulle is meer 'n harpuis tipe plastiek of Nylon.  As jy na Masey's toe gaan vra vir die off cut bin. Hulle wys jou, kies dan uit dit wat beskikbaar is. Jy betaal en hulle sny dit sommer klaar in die sizes wat jy soek en gee alles plus die off cut van jou stuk as daar is.

Hulle is in PTA wes. Naby daai graansuiers.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 13:35:17 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 616
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Relaxed Camper ek het ook daai geles, maar myne het nie trappe nie. Hulle loop gelyk van bo na onder. Baie gerieflik. Ek het hulle al gebruik onder my jocky-wiel wanneer die gras baie sag is en ek met die movers werk. 

Hurricane ek ry nie 'n tree sonder my wiel-monitors nie. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 13:48:52 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

TNX Leon. Ek ken hulle goed. My microlight vervangings windscreen materiaal by hulle gekoop. Sal n' draai maak.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 14:18:15 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2007
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Jorg, askuus sien nou eers jou vraag. My band sensors is die Tyre Guard wat ek by die man naby Hartbeespoort dam bestel het. Gebruik dit vir meer as 3jaar en baie tevrede.

Voor ons toer het ek twee nuwe bande op die wa gesit en die band druk monitor het my net daardie gemoedsrus gegee. Sal nie sonder dit sleep nie. 

Hulle het 'n web tuiste. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 09:33:35 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Jorg, askuus sien nou eers jou vraag. My band sensors is die Tyre Guard wat ek by die man naby Hartbeespoort dam bestel het. Gebruik dit vir meer as 3jaar en baie tevrede.

Voor ons toer het ek twee nuwe bande op die wa gesit en die band druk monitor het my net daardie gemoedsrus gegee. Sal nie sonder dit sleep nie. 

Hulle het 'n web tuiste. 

Dankie, dis ook die een wat ek in gedagte het (met 6 sensors)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 11:18:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie, dis ook die een wat ek in gedagte het (met 6 sensors)

Discovery karavane het tans n paar stelsels wat hulle vir minder as halfprys verkoop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 11:55:17 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Dankie Geert, het hulle gebel en hulle het vir my foto's gestuur van wat hulle het. Dis interne sensors (slegs 4 nie 6 nie). Ek wil eerder vir eksterne sensors gaan omdat dit makliker is om te monteer en seker te steel ook!, maar die interne goed is 'n pyn om te monteer omdat die bande van die vellings moet afkom en daarna as die sensor batterye pap word weer, die eksterne sensors is wat dit aanbetref makliker om te hanteer. En dan verkies ek 6 omdat ek dan beide die tipper en karavaan sal kan monitor

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 12:51:26 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Just talking about Adendorff's electric jacks, we were parked next to a double axle van in KNP last week,(forget the make now) and he had installed 4 X electric jacks, upside down in place of the normal steadies. Expensive luxury to my mind.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 13:25:03 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek het twee, sit altyd een om die karavaan dwars gelyk te kry.  As ek lank staan sit ek aan die anderkant ook een vir beter stabilityd.

Ek wil hulle ook nog altyd permanent daar vas sit.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 13:30:43 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het twee, sit altyd een om die karavaan dwars gelyk te kry.  As ek lank staan sit ek aan die anderkant ook een vir beter stabilityd.

Ek wil hulle ook nog altyd permanent daar vas sit.

Ek doen presies dieselfde as jy Willem.  Ek het ook reeds die brackets om die jacks permanent te monteer  Wat my tans pla is die jacks het geen water digting nie en as jy in die reen ry gaan daai motor en meganisme sop nat word binne.  So gaan hulle nie lank hou nie.  My opinie bietjie duur om hulle netso deur my allie te trek.

Moet 'n manier kry om dit te seel dan sal ek hulle monteer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2