English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 710
Total Replies: 268 693
Total Views: 83 820 467
topics: 4 581
replies: 32 024
views: 17 493 899
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 76
replies: 668
views: 385 990

Letsomong naweek 19 - 21 September 2014

replies: 27
views: 10663
27 Aug, 2014 @ 10:09:26 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May, 2012
Experience: 55 years
My vriendin Este wil weet wie van ons gaan saam kamp die naweek van 19 - 21 September by Letsomong. Dit is R100.00 vir die staanplek en R50 per person per nag. Jy hoef nie vooraf te bespreek of te betaal nie jy kan dit sommer doen as jy by die oord kom. Laat my maar net weet wie gaan dat ons kan sien hoeveel ons gaan wees. Ons was ook nog nie daar nie en sal graag wil gaan kyk hoe lyk dit daar. Was iemand al daar?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug, 2014 @ 10:46:31 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar, 2014
Experience: 50 years

Jammer hessie ons sal dit nie kan maak nie vertrek 8-23 Steptember see toe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug, 2014 @ 11:25:12 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6012
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Hessie, is dit dié plek ?

Letsomong

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug, 2014 @ 18:36:00 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1327
Joined: 15 Dec, 2012
Experience: 9 years

Hessie.  Wilsur se vraag is relevant.   Die Letsomong (by Dinokeng) wat ek op Google kry maak nie melding van kampeerplek nie.   Die Lodge akkommodasie lyk baie aanloklik en kan oorweeg word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug, 2014 @ 19:29:29 pm
Tjola
Gold Member
48% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 30 Jan, 2014
Experience: 52 years
Hessie lyk baie smart maar sien geen kamp akkomodasie nie.
Sal voorlopig se dit lyk interesant en as ander belangstel sal ek dif sterk oorweeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug, 2014 @ 20:44:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Dankie sal dit nie kan mee maak nie.
Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2014 @ 03:04:14 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May, 2012
Experience: 55 years
Daar is staanplekke vir karavane ook. Was nog nie self daar nie maar sal bietjie meer inligting kry en deur stuur.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2014 @ 06:52:16 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4315
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

I'll be at Weegerus for September 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2014 @ 09:10:03 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5115
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years
hessie ek ken nie die plek nie maar prys gewys regtig billik
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2014 @ 09:16:31 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May, 2012
Experience: 55 years
Hier is die inligting wat ek het
Hier is die inligting:

Die webtuiste is: www.letsomong.com

colleenels@letsomong.com
082 940 4180 (Colleen)
CARAVAN PARK: Caravan Park
Green lawns and a well treed park that can accommodate 38 caravans. Our ablution block is 5-Star rated. You’ll see all the wildlife passing by on their way to the waterhole.
Wildlife
Letsomong country Estate has an abundance of birdlife. The wildlife ranging from Giraffe, Kudu, Zebra, Red Hartebeest, Waterbuck, Blue and Black Wildebeest, White Blesbuck, Brown Blesbuck, Impala, Nyala, Springbuck, Duiker, Steen buck, Reedbuck and Warthogs. Because of the biodiversity of the area, the roar of the Lions and Hyena can often be heard at sunset.


• Take the N1 North towards Pietersburg/Polokwane
• Take the Zambesi off ramp (Tollgate) to the left and turn right at the robot at Zambesi.
• At the 2nd robot turn left on the R573 (Moloto road)
• * Follow the R573 (Moloto road) for ±30 km North until you reach Wadrif. At Wadrif you will see a Shell garage and a few shops.
• Turn left 300m after Wadrif on the Hartebeesfontein gravel road. (goeie grondpad) hy is geskraap
• After 5km on the gravel road you will reach the Dinokeng Big 5 gate security gate (Nyathi Entrance: S 25 29.745′ – E 28 30.148′) . Sign in.
• Letsomong will be on your left hand side 1km after the Dinokeng entry gate - S 25 27.999′ – E 28 29.599′ .


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2014 @ 10:45:31 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6012
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Het gaan kyk op Google earth en volgens my hier is die ko-ordinate.

 25° 28.019'S

28° 29.630'E

Dit is 60.5 km van my huis af, net anderkant Bass Lake

Dit lyk of die oord in die rooi sirkel is ?

letsomong

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2014 @ 17:31:12 pm
Tjola
Gold Member
48% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 30 Jan, 2014
Experience: 52 years
Ek het Colleen gebel en ek dink ek gaan saam.
Sit maar my naam op die lys
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug, 2014 @ 08:26:27 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar, 2014
Experience: 50 years

Hessie lyk na n pragtige plek ken hom nie hoop julle plaas fotos as julle klaar gekuier het

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug, 2014 @ 09:21:02 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May, 2012
Experience: 55 years
Ons wil maar net weet wie almal wil gaan saam kamp sodat ons darem nie die enigste is in die oord nie. Ons was nog nooit daar nie en wil graag gaan kyk hoe lyk doe oord. Vriende wat al 'n paar keer daar was se dit is heerlik rustig en die oord baie mooi. As jy in die aand om die vure kuier hoor jy die leeus brul en daar is wild ook wat daar rond loop.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep, 2014 @ 20:26:07 pm
Tjola
Gold Member
48% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 30 Jan, 2014
Experience: 52 years
Halo Hessie die draad het so bietjie dood gegaan.
Beplan julle nog om te gaan kamp die naweek 19 September.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep, 2014 @ 02:35:08 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May, 2012
Experience: 55 years
Ja ons gaan nog maar dit lyk nie of daar iemand anders gaan van die forum nie. Ons beplan om Donderdag deur te gaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep, 2014 @ 16:38:39 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May, 2012
Experience: 55 years
Chris ons wil die Saterdagaand sommer net lekker saam braai. Julle is meer as welkom en sommer lekker saam met ons te kuier. Verkeerde fotos maar dit maak mens maar net weer lus vir lekker kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep, 2014 @ 19:28:27 pm
Anonymous

Wou mos sê dit lyk amper meer na Bloekompoort!!!!, maar soos jy sê, KAMP is KAMP!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep, 2014 @ 21:40:25 pm
Tjola
Gold Member
48% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 30 Jan, 2014
Experience: 52 years
As niks verkeerd loop nie sien ons julle daar wil baie graag die plek uit check
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep, 2014 @ 10:33:07 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May, 2012
Experience: 55 years
Hier is 'n paar fotos wat ek by vriendin gekry het wat al 'n paar keer daar gekamp het/
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep, 2014 @ 10:38:05 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May, 2012
Experience: 55 years
Hier is nog 'n paar
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep, 2014 @ 10:41:32 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May, 2012
Experience: 55 years
Frans die is net vir jou bietjie gesukkel maar eintlik reg gekry. hehehe; Sal nog posit na ons die naweek daar gekamp het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct, 2014 @ 10:58:24 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6012
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Ons is 'n klomp wat daar wil gaan kamp einde Oktober. Wimpie hulle het onttrek en ek verstaan nie hoekom nie, hy sé hulle vra per dag.
Kry toe op laaste hulle e-pos en wat sien ek die koste is vir 3 dae ?
Het nou vir hulle weer 'n e-pos gestuur en as dit waar is gaan ek die hele groep weg wys.

 

Hester

Hoe was julle rekening gewees ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct, 2014 @ 15:16:25 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6012
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Hulle het bevestig dat jy 3 dae betaal vir 'n 2 nag naweek, ons het die saam kamp gekanselleer.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct, 2014 @ 15:18:46 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May, 2012
Experience: 55 years
Wilsur ons het gekanselleer. Hulle is mal met hulle prys. R150 vir die die staanplek en R50 per person PER DAG. MAW vir 2 persone Vrydag, Saterdag en Sondag is dit R750.Sorry maar wie kamp tot Sonsagaand tot 6 uur om darem waarde vir jou geld te kry. Dan ry jy nog 6 kilometres grondpad al skraap hulle hom wanneer hulle groepe kry om te kom kamp. Vir R750 gaan kamp ek 'n midweek by Dube en dan het ek nog kleingeld.Mabilingwe en Weesgerus staan jy 'n hele week vir daai prys en minder.(nogal voordelig om pensionaris te wees)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct, 2014 @ 07:33:43 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6012
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Wel ons naweek het aangebreek, ons is 3 karavane wat hier gaan kamp dié naweek.

Ons het met Colleen gesels en sy het ingestem as ons na 12 vandag in gaan sal sy ons net vir 2 dae geld vra.  Ek sal deur die loop van die naweek met haar gesels oor hulle reel van 3 dae vir 'n naweek.

Karavanne is gepak en amper oppad !!!

Is daar enige iemand wat op 99 saam wil gaan ?

Bel vir Colleen en bespreek.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct, 2014 @ 16:50:26 pm
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1445
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years
En hoe lyk dit daar Willem?
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct, 2014 @ 19:26:45 pm
Anonymous

Willem, julle moet geniet!!!!!, en fotos gooi, dis makliker hier as anderkant!!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required