Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21752 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17549 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5981 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5085 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3207 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2420 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1955 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1445 |
George | 1200 |
Louvan | 1180 |
RichardJ | 1094 |
Gerden | 1056 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 658 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 415 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 329 |
RD | 319 |
Herman | 312 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Leon die leeu
Ek sien mos dat daar n paar leeus verhuis het van die Kruger sonder SANPARKS se goedkeuring .Ou Leon die leeu lewe al sy jare in die Park die ou raak al bles en het n boepie ook .So sit hy en n paar vriende 1 aand in die kroeg jaaa die diere in die Park het ook nou n kroeg gekry met die naam Bosluis Tepel .So sit en sip hulle aan hulle Maroela drankies Bobby die bobbejaan is kroegman en die loop en vertel almal dat van sy familie oorkant die N4 op n piesang plaas boer . Leeu spits sy ore en se aan die ander gesuipte diere daar Ja hy raak nou gatvol vir die duur wildsvleis in die Park en dat die Buffels so vleis nou so taai is asgevolg van die droogte laas jaar en sy tande is helfte al AWOL .In elk geval het die Parkeraad die leeus gedown grade hulle staan nie meer bekend as die Koninglikes nie daai eer is nou Luiperds sn die besoekers wil net Luiperds sien
So kom hy laataand lekker gekoring by die huis en roep sy familie saam .Net more trek ons hier weg Hy leen n draad tang by Maruis die meerkat en vroeg die oggend knip hy die draad tussen die Park en die N4 .En net daar onderving Leon sy eerste pad woede toe hulle die pad wil oorsteek .Dis toeters wat blaas mense wat gil en op hulle skree .Hy se dat daar so snaakse dier op 2 bene na hom toe aangestap kom en n stok of so iets op hom rig die volgende oomblik was daar so blits en verder kan hy nie onthou nie net dat hy weer in die Park in sy ou huis wakker geword het wat hy aan Vlakvark uit verhuur het .Hyena wou hom vrek lag oor Leon se teespoed met die ontsnapping en Leon het n appeltjie te skil met Bobby vir wat vertel hy sulke twak .
Groete
Willie, as jy ooit eendag besluit om 'n boek te skryf, sal ek hom koop! Ek geniet jou stories man! Lekker!
"Hy sien dat daar so snaakse dier op twee bene na hom aangestap kom"
Ek wonder hoe sien diere vir mense? Kan hulle sien ons lyk anders as die diere?
Dankie Joe my vrou sal nou nie met jou saam stem nie sy se altyd vir my Dink jy jy is dalk snaaks eh
"Hy sien dat daar so snaakse dier op twee bene na hom aangestap kom"
Ek wonder hoe sien diere vir mense? Kan hulle sien ons lyk anders as die diere?
Freda ek glo so dat diere ons anders sal sien as bv ander diere .Maar is nie bereid om dit op die proef te stel vernaamlik gesuipter Olifante
Hi Joe
Jong ek wonder daar was n ou saam met my in die weermag met die van Stieger was ook van KZN .Ongelukkig kan ek nie sy naam onthou net die van want dis n ongewone van .Lui 38 Field Workshop dalk n klokkie
Storie vertel is 'n kuns...
On The Road Again
Willie jy mag maar
Haak daai wa kamp bly koning
Willie, jy sal my nou nie glo nie, maar ek sien nou eers jou insetsel van 10 Mei 2017, na ek vir baie lank nie aktief was op die forum nie. Ek was op TDK Voortrekkerhoogte , ingeklaar in 1981, uitgepos na die seiners [ op Voortrekkerhoogte] , en toe na Wonderboom. In September daai jaar verplaas na Natal Command Workshop op Merewent, Mobeni naby Durban en toe uitgeklaar Desember '82. Dis heel moontlik dat ons iewers kon ontmoet het, of dalk 'n kamp saam gedoen het?
A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...