Leon baie geluk met jou 10 000 bydrae.
Dankie vir al die positiewe en bruikbare advies wat jy deur gee.
Veels geluk Leon
Geluk Leon. Ek geniet ook baie jou insette en advies elke dag....hou so aan!
Baie geluk ook van my kant af Leon. Waardeer altyd jou bereidwilligheid om te help waar moontlik asook jou advies.
Baie geluk Leon. Ek vereenselwig my met die ander wat jou ook bedank vir al jou raad en advies. Dankie ook vir jou bereidwilligheid om vir ons in die Pretoria omgewing na waens ens te gaan kyk. Dit word opreg waardeer en baie lank onthou.
Geluk Leon doen so voort.
Shoe okay........... Dankie aan almal wat my bedank. Darem is alles nie net raad nie daarby is skerts en my vrae ook ingereken.
Soos julle self weet gaan dit baie oor die geniet van iets waaraan ons almal deel het.
Kamp!
Julle sal saam stem dat as mens eers oor die onder werp gesels is dit moeilik om op te hou.
Geniet dit ! ! ! ! ! !
Dankie vir jou besondere bydrae.
Jip stem baie geluk Leon maak dit 20000
Ek dink die bydraes en hulp is werklik wat ons waardeer.
Well done Leon, hang in there for us bud!
Congratulations Leon.
It takes a special person like you to contribute as much as you have to our camping community.
Baie geluk Leon en ook 'n groot dankie.
Jou bydrae doen presies dit. Dit dra by.
Waardeer jou insette.
Mooi so.
Ek sien hom so na 6 in die oggend as ek by die kantoor is, dan is Leon besig soos my telefoon lui.
Leon,ek wil jou graag ontmoet,dan kan ons gesels dat die karooberge antwoord gee
Hou so aan Leon. Jou bydraes voeg baie waarde tot die forum.
Ek het vanoggend weer met Leon gepraat en hy is so 'n aangename en nederige mens.