Hallo daar.
Ek is asseblief op soek na Len Booysen se kontakbesonderhede. Met die dat die soekfunksie nog nie werk nie, kan ek dit nêrens opspoor nie.
Baie dankie!deon