English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 439
Total Replies: 251 845
Total Views: 83 200 218
topics: 11 520
replies: 138 657
views: 39 318 630
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Lekkerrus

replies: 2
views: 11452
06 Sep 2004
Anonymous
Kan iemand my asb meer van Lekkerrus (Nylstroom omgewing) vertel, ek kry die oord nie op die "resorts" afdeling nie.  Dankie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2004
Heids
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 13 years
Hi Tina,
Lekkerrus and Liebertas are part of a trust and are run as one entity - Lekkerrus we find is for the young croud - there is always movement and activity - dances on a saturday evening for all including the locals - although we have never camped there - this is most definitely our winter hang out due to the natural hot spring. We do however prefer Liebertas

Not a "bad" venue - we go almost every winter, but if you are going to be entertained then this is not the place to go - it's more for the relaxing weekend and doing things at your own pace.

Liebertas is for the "older" croud and quieter than Lekkerrus, however you can walk from the one to the other - they really have made an effort to upgrade over the last few years.

Trust this helps a bit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2004
Prof
Moon Member
14% Profile Strength
Posts: 821
Joined: 14 Jul 2003
Lekkerrus is so 20 km Noord van Naboomspruit. In dieselfde omgewing is 'n paar ander oorde, nl Rhemardo, Die Oog, Bunde Game Lodge, en Edenpark.

Wat ek altyd sal aanbeveel, is dat jy by 'n bekende oord bespreek en dit dan as basis gebruik om ander oorde in die omgewing te verken.

'n Opmerking is gemaak oor ablusie-geriewe. 'n Oord met swak/oud/gaar ablusie-geriewe is nie hoog op my lys nie.

In die Nylstroom-omgewing is: Abba Lodge, Thaba Kgatla, Weesgerus, Klein Paradys en Tempel Warmbron. Tussen Nylstroom en Warmbad is Marula Mountain Lodge, ATKV Klein Kariba en Thaba Monate. In-en-om Warmbad is die ou Aventura Warmbad, Sondela, en Mbizi. So 28 km Wes van Warmbad is Mabalingwe. Tussen Brits en Thabazimbi is Atlanta. Nader aan Brits is nog 'n Klein Paradys, Veekraal, en Kokoriba.

Sjoe, Gautengers en veral Pretorianers kan eintlik kies en keur. Elkeen van hierdie oorde bied iets vir elkeen. Ek meen ook dat elkeen van die oorde genoem hierbo ten minste van twee tot drie ster gehalte is, terwyl 'n paar soos Mbizi en Edenpark, amptelike 5-ster-oorde is. Atlanta is 'n baie goeie 4-ster en ATKV Klein Kariba is 'n 3-ster. 'n Paar van die ander genoemde oorde is besig met opgradering om in die toekoms vir ster-gradering te kwalifiseer.   
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za