Ek sien hierdie maand is daar lekker specials op Jurgens / Sprite en Gypsey karavane. Vir die manne wat nuut wil koop.....nou is julle kans! Click op onderstaande link vir aanbiedinge.....
Sonder dat ek dit geweet het, het ek die bargain ge slaan. Dit vandag eers gehoor.

Kan die geld wat mens nou spaar handig gebruik op ekstras soos movers ensovoorts

Dis wat ek gaan doen.
.....en as daar nog geld oorbly kan jy klompie forum lede trakteer op n naweek weg om die nuwe wa te vier en "daknatmaak" te hou.🙂

Geert hierdie plan met geld wat gespaar is, is die beste plan ooit.
Kom Kom j=Jin waar het jy vir ons bespreek.

Kom saam Desember.
Geert hierdie plan met geld wat gespaar is, is die beste plan ooit.
Kom Kom j=Jin waar het jy vir ons bespreek.
Gariep dam 10 tot 13 Desember.
Ha ha ha ha ha ha.............................. I will take you up on that one.
Ons plek is bespreek by Harkerville. Wag net vir die E-mail.

Jou datums is verkeerd.
Want ek is ook by harkersville en dis later datums.
Ek mis vir die Fleetline op die lys?
Die Fabriek het seker nog nie by hom uitgekom nie................ of................... Daar is iets nuut in die pyplyn vir daai wa.
AS ek kyk na nuwe prys van 'n penta GS van R400k..... Dan al gee hul 20% af is dit weer terug by die prys wat ons nou die dag elkgeval geken het as R320K? So is die specials dan werklik specials?
Dis asof die karavaan inflasie 20 - 30% per jaar is..?
Die Fabriek het seker nog nie by hom uitgekom nie................ of................... Daar is iets nuut in die pyplyn vir daai wa.
Tans op produksie lyn is die Classique.
Baie geluk Jin. Almal van ons verdien n gerieflikke oudag en joune is beslis goed beplan. Geniet hom saam met die "Girl".
Ons kinders het verlede week vir ons n week in n tyd deel eenheid geskenk vir ons 50ste troudag. Dit was goed bedoel en ons het dit geniet............maar ons het na ons karavaan verlang. Dit is net nie dieselfde nie. Eenmaal n kampeerder altyd n kampeerder.
Fleetline is op die lys....R299k
Dit beteken die standaard inflasie op karavaan is 19% - 20% per jaar......