Ons het afgelope naweek in Dinokeng gaan kamp. Dit wat regtig heerlik om net weer bietjie kop te kon skoonmaak in die rustige natuur. Stilte van die natuur....bokke wat om jou wei....daai kampvuurtjie wat maande nie daar was.....daai reuk van ontbyte die Saterdag oggend.....so kan die lys aangaan. Miskien waardeer mens dit nou meer nadat dit vir paar maande nie daar was nie
Hoop julle het dit geniet. 2de kamp met Fleetline?
Ja Hennie....2de kamp met die Expo.....ons geniet hom baie
Sal moet wag tot dit rustig raak, Girl se tye by werk nou lekker deur mekaar.
Laasweek was toegang tot besprekings tot einde Augustes geblock gewees op Pilansberg se oorde. Gister toe ek kyk is alles nou geblock tot einde November....kan eers vanaf 1 Des bespreking maak.
Dit klink baie lekker, skoon jaloers. Ons is Desember geboek in Dwarswegstrand. Hulle is egter nog nie op hierdie stadium oop vir vakansiegangers nie.
Tshikwalo is heltemaal oop vir kampeer en chaletts en resturant.
Ons wag maar geduldig....
Nog net 'n bietjie langer....
lees ek nou eers "Lekker weer om te kamp"
Laasweek was toegang tot besprekings tot einde Augustes geblock gewees op Pilansberg se oorde. Gister toe ek kyk is alles nou geblock tot einde November....kan eers vanaf 1 Des bespreking maak.
Geert, daai ouens stell nie belang in geld maak nie. Sorry, my opienie.
Paul jy moet my gaan wys.
Sien KNP gaan dalk eers Desember oop maak.
Where there is a will there is a way...
Maar KNP is uit vir tot mh/mmmmm/hhhh
Moet wees, "Lekker OM WEER te kamp"
Dink nie die weer tans is lekker om in die koue te kamp nie. Lol😄
Maar dis hoe jy dit sien. 😄
Kamp is altyd lekker!
Ja met die moffie wa kamp ek Al sneeu dit.
Dis lekker om te hoor Geert.
Was die kamp plek vol?
Hoe was die 'distancing' van staan plekke?
Hoe het julle met die ablusies gecope? en die publieke pleke?

Die staanplekke is lekker groot....myne was 16m x 24m. Daar is klomp wat nog groter is, so mens staan ver uitmekaar. Oord was seker so 50% vol. Santitizers by ablusie ingange en word kort kort skoon gemaak. By aankoms is heelwat admin....seker ekstra 15 minute geneem met covid papier werk. Dan word elkeen se temperatuur daagliks gemeet. Ek het nie eenkeer ongemaklik gevoel oor aansteking nie....het regtig baie veilig tov virus verspreiding gevoel
Geert jy maak my nou jaloers want ons is as alles goed gaan die lang naweek in Augustus op pad Denokeng toe. Kyk koud of te not ons sien vreeslik uit daarna om net uit die stad uit te kom en weer vir n verandering skoon lug in te asem, die natuur om jou te he waar die voels mens nie wakker hoes nie.😉
Geert dankie vir die terug voering net n vragie kom die kamp bestuur om by karavane om koors te meet of wat is die proses.
Ek het ook nog nie onveilig gevoel wat die oordraagbaarheid van die virus betref nie Ons maak 110% seker dat ons sanatise en dra goeie maskers as ons in die publiek gaan

Ja....die 1ste is by inboek en dan kom hulle by die staanplekke om elke dag
Goeie more! Ai, so baie verwarring. Kan iemand asseblief vir my bevestig of ons met die karavaan binne ons provinsie mag gaan kamp? Het ons permitte nodig of is n bespreking voldoende? En hoe weet mens of n kampoord n "registered establishment is"? Baie dankie. Nie lus om te moet omdraai nie en ook nie lus vir drama nie. Dan bly ek maar nog bietjie tuis. Dankie almal!

Soos jy hier Bo sien het Geert gaan kamp.
Wel in jou eie provinsie. Sien julle is Pretoria, so ja Gauteng.
Lekker kamp.
Goeie more! Ai, so baie verwarring. Kan iemand asseblief vir my bevestig of ons met die karavaan binne ons provinsie mag gaan kamp? Het ons permitte nodig of is n bespreking voldoende? En hoe weet mens of n kampoord n "registered establishment is"? Baie dankie. Nie lus om te moet omdraai nie en ook nie lus vir drama nie. Dan bly ek maar nog bietjie tuis. Dankie almal!
Jammer,
Welkom hier op die forum

Bell die oord en maak n' bespreeking, dan weet jy hulle is oop. Ek glo meeste is nou oop want hulle moet geld verdien. Net die provinsiaale oorde bly toe...hulle hoef mos nie oop te maak nie want hulle kry n' staats grant.
Jin, ek het n' epos van hulle af gekry. Ek dink ek het all een van hulle chaletts gekoop. :))
As jy Maandag by die huis is kom ek koffie drink dan praat ons
Goeie more! Ai, so baie verwarring. Kan iemand asseblief vir my bevestig of ons met die karavaan binne ons provinsie mag gaan kamp? Het ons permitte nodig of is n bespreking voldoende? En hoe weet mens of n kampoord n "registered establishment is"? Baie dankie. Nie lus om te moet omdraai nie en ook nie lus vir drama nie. Dan bly ek maar nog bietjie tuis. Dankie almal!
Government Gazette van 25 Junie laat kampering toe....maar in eie provinsies
Government Gazette van 29 Junie het regering regulasies gepubliseer wat in plek moet wees by oorde.
Solank hierdie wet nie gewysig is nie, is dit wettig. Hoekom sou hulle regulasies publiseer as dit onwettig sou wees?
Ons het laas naweek gekamp....heelwat mede kampeerders gewees....sonder probleme. Gister is daar 100de karavane na Dinokeng en omgewing gereis vir die naweek....nog niks terugvoer van probleme nie. So haak daai wa met n geruste hart en geniet jou wegbreek

Net so Geert. Ons is volgende week op pad. Ons moet nog net die kos pak. Maar ons kom nie weer vir n' lang tyd terug nie. Ons gaan self isoleer. Soort van in quarentein plaas.
Het die cops jou met jou woonwa by die toll plaza gestop?
Snaaks toe ek in November in Tamboti Vreugde gekamp het het almal gese hulle wag maar vir die winter. Nou se hulle dit is te koud? Dinokeng is definitief warmer as PTA en JHB. Dit is 1000ft laer as hier.
Net so Geert. Ons is volgende week op pad. Ons moet nog net die kos pak. Maar ons kom nie weer vir n' lang tyd terug nie. Ons gaan self isoleer. Soort van in quarentein plaas.
Het die cops jou met jou woonwa by die toll plaza gestop?
Nee...kops is daar, maar doen niks. 2 mense wat ek ken is deur noorde toe....deur roadblock by Carousel....sonder dat hul aftrek....kyk nie eers vir hulle nie.

Met n' woonwa agter hulle?
Ek was Witbank toe in die week. By die N4 roadblock stop hulle almal en skryf jou reg nommer neer. Op pad oos het hulle nie my permit gevra nie. Op pad terug moes ek hom net wys, hulle het hom nie gelees nie. In beide rigtings was daar altyd so twee afgetrekte voertuie wat hulle besig was om te deursoek. Luck of the draw!

Trailers, want hulle is tent kampeerders. Snaaks hoe hulle sommige roetes so baie aftrek. My broer se skoonseun was voor laasweek af Ballito omgewing toe vir werk....hy het van Pretoria tot daar en terug gery sonder 1x afgetrek. Hy het essential sertifikaat....maar steeds.

Ja dit is snaaks. My vlieg instrukteur ry elke week af Harrismit toe op die N3 en hy se dit is min wat hy nie by Villiers af getrek word nie. Veral op pad terug trek hulle hom elke keer aff. Dit is nou van laag (FS) tot hoog (GP) is hulle meer bekomerd? Hulle deur-soek sy voertuig ook vir sigarette. As jy ruik na rook nog erger. En vra alerande vrae van jou beroep.
Ek glo as jy n' woonwa agter jou het en jy is twee of meer in die voertuig gaan hulle jou af trek en ondervra?
Die persoon langs my by Dinokeng camp and leisure het vir n maand geboek....R2950. Baie billik
Ja dit is goed. Tamboti Vreugde was R3600 vir n' maand.
Net so Geert. Ons is volgende week op pad. Ons moet nog net die kos pak. Maar ons kom nie weer vir n' lang tyd terug nie. Ons gaan self isoleer. Soort van in quarentein plaas.
Het die cops jou met jou woonwa by die toll plaza gestop?
Julle moet geniet en veilig wees....sommer jaloers😉
Jong dit hang nou ook af van wat CR vir ons vanaand gaan se. Die aanwas getale ruk nou hand uit en hy kan nie die economie weer inperk nie??? Hy kan net eintelik strenger optree teen oortreeders? Ek is so bly ek het nie sy verantwoordelikheid nie. Gelukig vir hom het die rookers die besluit van hom af weg gevat.
Sien vanoggend in n publikasie geen akkomodasie word toegelaat tydens leisure travel nie eers in eie provinsies .Hulle sê dit was n foutiewe uitreiking .Ek dink hulle sal dit vandag in goverment gazette sit .Ek wil hom laai op website maar sukkel teveel .As iemand dalk dit wil sien my sel nr 0824932733 dan Whattsapp ek dit vir jou
Ek wonder wat mense gaan doen wat nou maand lank kampeer bespreek en betaal het en hulle het n' huis. Moet hulle oppak en huis toe?
Nee...kops is daar, maar doen niks. 2 mense wat ek ken is deur noorde toe....deur roadblock by Carousel....sonder dat hul aftrek....kyk nie eers vir hulle nie.
Ek dink dit gaan nou weer soos level 5 wees.
Hulle sal dit vinnig moet bevestig en duidelik maak.
Die verbod op oor-provinsiale grense reis, word duidelik maar swak afgedwing. Familie van ons moes verlede week vir mediese redes vanaf Pietersburg na Pretoria en terug reis. Met die terugkoms was dit die einde van die maand naweek wanneer derduisende Gautengers 'huistoe' kom vir die naweek. Hulle het toue van meer as 'n kilometer by tolhekke ondervind. Net so nou en dan is 'n voertuig by 'n padblokkade afgetrek. Dis seker moeilik om almal te ondersoek, maar waarskynlik reis die oorgrote meerderheid sonder permitte. Ons provinsie, Limpopo, het 'n baie lae besmettingskoers gehad, maar ek is bevrees met die kom- en ganery vanaf die hoogste besmette provinsie, gaan ons ook maar eersdaags 'n krisis hier hê.
Fred, die wat dit gaan kry gaan nie verander as gevolg van ons almal se pogings nie. Die totaae infeksies gaan onveranderd bly. Elke een se hoop...wat ek nie glo nie...is dat die virus wereld wyd uitsterf voordat jy en ek dit kry. Die enigste bewys van so n' suksess is met die gebruik van n' "vaccine". Soos met die Polio, Leprosy, Maasels, Rebelum, Mumps ens. viruse. Dit is nou die vacinasie wat jy ontvang toe jy n' baba was. Daar is ook n' ander een, Bacille Calmette-Guérin (BCG), wat nie verpligtent is nie maar dit lyk asof dit ook n' impak het op vatbaarheid vir long infeksies. Dit is n' vaccine wat teen die TB stryd toegedien word...ook n' long infeksie.
My Xvrou se Ma, my kinders se Ouma, en haar suster is positief gediagniseer. Hulle is beide op resperators in die hospitaal. Hulle woon in die Wes Kaap. Die suster het tydens n' noodgedwonge operasie dit op gedoen.
Bly weg van vreemdelinge!!!