English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 068
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 632
Share all those nice recipes with everybody...

Lekker koue komkommmer slaai

replies: 7
views: 2990
21 Sep 2016 @ 17:53:50 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
1 pakkie groen jellie
1 koppie mayonnnaise
drie kwart koppie warm water
65ml suurlemoen sap
1 komkommer gerasperde komkommer
halwe ui gerasperd

Drieneer die gerasperde komkommer sodat al die sap uit is
Maak die jellie aan met die warm water en voeg die suurlemoen sap en ui saam met die jellie en roer deeglik deur.
Voeg in n glas bak
Plaas in yskas tot jellie nie meer so loperig is nie.
haal uit en voeg die komkommer en die mayonnaise by en roer deur .
Plaas terug in die yskas tot heeltemal gestol soos jellie
Haal uit en geniet as n slaai

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2016 @ 18:40:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Klink lekker vir die warm somer dae...lekker verfrissend
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2016 @ 19:51:43 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Klink lekker vir die warm somer dae...lekker verfrissend

Ek stem.  Sal moet kies tussen die een en die avocado een vir Kersfees.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2016 @ 21:22:38 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Ja baie lekker vir die somer maande en die jellie maak dit lekkerder vir die kinders om te eet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2016 @ 19:59:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Gister hierdie slaai gemaak...baie lekker. Het sommer ook van daai hawaian braai broodjies van jou gemaak👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2016 @ 20:04:02 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Gister hierdie slaai gemaak...baie lekker. Het sommer ook van daai hawaian braai broodjies van jou gemaak👍

Geert, lyk my Herman gaan van jou 'n kok van formaat maak.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2016 @ 20:10:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, lyk my Herman gaan van jou 'n kok van formaat maak.wink


Ja...was heel in my skik gewees oor daai slaai. Het al n keer voorheen jellie probeer aanmaak wat nie styf wou raak nie...was bang dit gebeur weer..... Moet bysê, ek kies net die maklike resepte uit😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2016 @ 09:08:57 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Bly jy het dit geniet See lefhebber
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required