English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 291
Total Replies: 230 344
Total Views: 82 394 007
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 966
Share all those nice recipes with everybody...

Lekker kamp melk tert

replies: 9
views: 498
06 Aug 2017 @ 13:51:26 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5627
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Soms, hang af van die "mood" kry ons so n kamp tert gemaak.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2017 @ 13:52:36 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5627
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
As dit nie duidelik genoeg is nie. Bel en ek stuur oor.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2017 @ 13:56:32 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dit klink jammies!   En hoekom het ons nie so kampmelktert by Plett geëet nie???

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2017 @ 13:58:18 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5627
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
GROOT fout.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2017 @ 14:04:58 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5627
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ons het uitgemis oppie mielie brood ook. Resep ala oom koos.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2017 @ 15:09:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13822
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Eks mal oor melktert...veral die vla! Daar was laasmaand ook n melktert resep in Wegsleep gewees - dit was heeeeerlik...maar baaaaie vullend! Gaan hierdie van oom Jeep ook probeer...👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2017 @ 15:11:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13822
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Eks mal oor melktert...veral die vla! Daar was laasmaand ook n melktert resep in Wegsleep gewees - dit was heeeeerlik...maar baaaaie vullend! Gaan hierdie van oom Jeep ook probeer...👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2017 @ 15:15:18 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dankie vir deel kleinkinders en kinders mal oor melk tert gaan hom n probbeer gee
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2017 @ 08:41:26 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5627
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dankie vir deel kleinkinders en kinders mal oor melk tert gaan hom n probbeer gee

Laat my dink.
As die kinders hier kom draai dan vra skoonseun of hy n stukkie kan saamvat. Dan gee Elma vir hom en ve kleintjie elkeen n groot stuk. As my dogter vra waars hare, dan se se skoonseun.... speak for yourself.

Die lekker deel is die gekookte condensmelk met biki minder suiker in die vulsel.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2018 @ 11:10:22 am
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1104
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years

As dit nie duidelik genoeg is nie. Bel en ek stuur oor.

Oom Jeep,

Ek sal graag jou resep wil probeer, maar dit lyk my ek het bioniese oë nodig om dit te kan lees.

Na watter nommer kan ek bel om te hoor hoeveel vlapoeier om te gebruik?

Die metode is ook onleesbaar. Help asb

Dankie

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required