English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 294
Total Replies: 262 870
Total Views: 83 600 674
topics: 605
replies: 3 921
views: 3 358 706
Share all those nice recipes with everybody...

Lekker Skaap of Vark Rib.

replies: 2
views: 243
23 Jan, 2021 @ 09:21:06 am
Gerden
Platinum Member
48% Profile Strength
Posts: 274
Joined: 04 Jan, 2021

Hierdie resep wil ek graag deel omrede hy is "Finger Licking Good".

Baie eenvoudig met min variasies van speserye ens..

- Neem ń vars skaap, vark of wilds ribbetjie na jou eie keuse, bv: Redelik vet of baie min.

(My persoonlike keuse is baie min vet).

Bestandele:

- Suurlemoen sap.

- Enige Aromat geur na keuse of biltong spice.

(Crushed garlic werk ook goed saam met speserye).

- Olyf of gewone kook olie na keuse.

Voorbereiding:

- Gebruik ń redelike dik spuit en spuit suurlemoen sap in die vleis gedeelte.

- Gooi ń dun lagie olie op skinkbord net om vleis ń lagie te smeer.

- Vryf nou die Aromat of Biltong spice oor die rib.

(Alby werk ook goed saam, i.e. Aromat en Biltong spice).

- Laat rus in yskas vir +\- 1-uur sodat die suurlemoen sap sy werk kan doen.

Gaarmaak proses:

- My keuse is met roetesserie, maar gewoon braai, mini spit of weber werk ook goed.

- Braai tot goud bruin en bedien.

(Na die resep, sal jy nooit weer gerookte of ge-marineerde rib eet nie).

Geniet hom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan, 2021 @ 20:39:58 pm
Badger
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 456
Joined: 28 Jun, 2017
Experience: 65 years

Greetings Gerrie,

This recipe sounds very simple and very Lekker.

Go in safety

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan, 2021 @ 22:29:18 pm
Great-White
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 15 Jan, 2019
Experience: 32 years

klink champion. Baie dankie ek sal homtry

Dankbaar vir ons gesondheid wat ons toelaat om te kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za