English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 770
Total Replies: 269 430
Total Views: 83 848 999
topics: 608
replies: 3 969
views: 3 362 288
Share all those nice recipes with everybody...

Lekker Kos

replies: 3
views: 318
25 Jul, 2021 @ 17:26:21 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 638
Joined: 04 Jan, 2021

Hier tussen Nylstroom en Naboom is daar ń Padstal, genaamd: Nantes Padstal.

As jy in daardie rigting beweeg, bederf jouself.

Ons wou nie vandag braai agv die koue nie en hierdie ete bestel teen R110/pp.

Ons het net een gekoop en het gesukkel om 1x persoon klaar te eet tussen 2x persone.

Ons woefie het ook haar deel daarby gekrylaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul, 2021 @ 18:02:53 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Thanks sal dit onthou

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul, 2021 @ 13:37:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Nou kan jy n lekker bottel wyn ook gaan kry vir sondag.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul, 2021 @ 14:44:22 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 638
Joined: 04 Jan, 2021

Nou kan jy n lekker bottel wyn ook gaan kry vir sondag.

 

Jin, ek is ń ou customer daarlaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required