English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 980
Total Replies: 225 434
Total Views: 82 175 855
topics: 892
replies: 11 936
views: 3 181 553
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Leisure awn extension?

replies: 17
views: 384
03 Jan 2019 @ 19:17:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien op die leisure awn is ook n gleuf om tent of iets anders in te ryg. Het iemand al iets daaraan gelas....en wat? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2019 @ 19:19:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2019 @ 21:31:03 pm
Anonymous

Jy plaas jou voorkant daar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2019 @ 22:25:44 pm
Anonymous

Jy plaas jou voorkant daar.

Ook kan die rally ingeryg word indien jy meer spasie benodig, asook as die rally se  wydte moet dieselfde wees.

Dit was net my vrou en ek en agv die weer het ons besluit om voor toe te maak.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2019 @ 08:42:52 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6346
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

my motorhome se Howlingmoon het gekom met n voltent vir die motorhome.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2019 @ 12:41:46 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1970
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Geert,  ons wasbakkie staan gewoonlik of voor of agter die wa en dat span ek die wind skerm rondom. Het 'n ou  rally tent laat opsny en hy pas dan in die gleuf voor of agter die wa en dan is alles onder dak en afgeskort. 

Die ander gedeelte van rally tent ryg ek dan voor in die gleuf van my awning (soos jou foto) vir ekstra koelte as dit nodig is. Werk lekker vir ons.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2019 @ 13:01:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ook kan die rally ingeryg word indien jy meer spasie benodig, asook as die rally se  wydte moet dieselfde wees.

Dit was net my vrou en ek en agv die weer het ons besluit om voor toe te maak.

 

Dennis....gaan rally werk? Leisure awn is plat bo en rally maak n nok?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2019 @ 13:04:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert,  ons wasbakkie staan gewoonlik of voor of agter die wa en dat span ek die wind skerm rondom. Het 'n ou  rally tent laat opsny en hy pas dan in die gleuf voor of agter die wa en dan is alles onder dak en afgeskort. 

Die ander gedeelte van rally tent ryg ek dan voor in die gleuf van my awning (soos jou foto) vir ekstra koelte as dit nodig is. Werk lekker vir ons.

Watse pale gebruik mens om afdak te verleng...net 2x hoek pale?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2019 @ 13:29:51 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1970
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Gebruik twee hoekpale en dwarspaal met spring tussen hoekpale anders hang die tent baie bak aan die voorkant. Die dwarspaal gaan deur die twee bestaande lussies/pockets van rally so hy staan stewig en tent flap nie in die wind nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2019 @ 18:40:29 pm
Anonymous

Dennis....gaan rally werk? Leisure awn is plat bo en rally maak n nok?

Geert my rally is eintlik ń verlenging vir die sytent en is nie die normale grootte van ń gewone rally nie.

My rally gebruik net die vertikale voor pale met geen benodiging van horisontile pale nie.

Gevolgtrekking, myne werk goed sonder enige probleem.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 16:24:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

1ste keer dat ek sò n awn sien....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 11:15:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het so vinnig die naam gaan google om meer te kan sien maar kom op niks af nie.

Sal later nog kyk

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 13:33:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het so vinnig die naam gaan google om meer te kan sien maar kom op niks af nie.

Sal later nog kyk

Lyk my website is nog nie aktief nie....nuwe besigheid

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 15:58:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het die naweek 2x leisure awns bymekaar ingehak....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 16:18:22 pm
Anonymous

Ons het die naweek 2x leisure awns bymekaar ingehak....

Geert, jou staanplek lyk soos by Sirkel 4 of is dit die 2x nuwe plaveisel wat hulle by sirkel 6A & B gegelê het?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 16:50:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, jou staanplek lyk soos by Sirkel 4 of is dit die 2x nuwe plaveisel wat hulle by sirkel 6A & B gegelê het?

 

Was 3L....oorkant is daai veld by ingang soos op foto

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 16:56:58 pm
Anonymous

Was 3L....oorkant is daai veld by ingang soos op foto

Ek het nou gesit en uitwerk en gedink dit moet 3 wees omrede ek nie die ablusie sien nie.

Ek hoop, ek het genoeg lemmetjies gelos in die boomlaughing.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 10:50:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons het die naweek 2x leisure awns bymekaar ingehak....

Geert die opset lyk chapperig.  Die feit dat die middel gedeelte hoër is maak dat die water lekker kan afloop.  Weet nou nie of jy reen gehad het nie maar die water wat na die wa se kan toe loop, kan dit nie 'n probleem raak nie?

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required