English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 271
Total Replies: 230 106
Total Views: 82 381 375
topics: 922
replies: 12 363
views: 3 197 939
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Leisure / Camp world pryse

replies: 32
views: 504
09 Apr 2019 @ 10:21:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het nou n hele paar karavaan plekke in Pretoria en Johannesburg geskakel vir n leisure awn. Dit was vir my opmerkend hoe die pryse verskil tussen n Campworld tak en n Leisure world tak. Die pryse by Leisure world het begin by R3700 tot R4200. Campworld takke se pryse was vanaf R2900 tot R3200. Nogal groot verskil. Weet nie of die prysverskil op al hul produkte so is nie, maar doen maar jou huiswerk as jy iets duurder koop...kan n klomp geld bespaar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 11:03:20 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Jy moet verseker jou pryse ken as jy nou buitelewe toerusting wil koop. Daar is nou ernstige mededinging tussen Campworld en Leisure World. Lg maak ongelukkig staat op lojale ondersteuning en vra daarom wat hulle wil. Hulle maak 'n fout as hulle dink die mense gaan hulle ondersteun bloot omdat hulle nou nuwe identiteit het. Outdoor Warehouse kapitaliseer op die gebroke verhoudinge tussen die eersgenoemde deurdat hulle pryse op normale buiteleweprodukte baie goed vergelyk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 13:34:55 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Die lesure awning is campworld produck so die ander moet hom inkoop.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 14:03:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dan kan jy dalk die produk nog goedkoper by die vervaardiger koop.  Klein onder dele sal ek die Campworld / Leisure world takke onder steun maar probeer om die groot goed teen beste prys te kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 18:18:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Almal kry nou hul leisure awns elders....nie Howling moon nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 18:55:07 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1747
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

EK het Maandag n prys vir n 3m x 2.3m awning vir die die fleetline gekry by Kempton karavane vir R3700.00.

Wat sê julle is dit redelik of kan ek beter doen. Wat ek wel wil sê ek het lanklaas by n plek aangeklop waar die personeel so nors en styf is. Die een outjie (Joe) het baie moeite gedoen om te help die ander het kringe om my geloop en geen addisionele aandag is gegee en ek het gevoel ek moet net betaal en loop.  Die plek het n lekker verskeidenheid kamp toerusting maar kom vir my baie duur voor.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 19:22:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As ek n tent vervaardiger was sou ek nou in die mark betree het vir leisure awnings maak. Ek het vanadag 12x verskillende takke gebel en gevra vir voorraad van 3500 awn...niemand het voorraad nie en almal het hordes op bestelling maar kan nie sê wanneer voorraad inkom nie.....van hulle sê hulle het geen datum nie en ander praat weer van n klomp weke! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 20:26:32 pm
Gous
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 10 Dec 2018
Experience: 1 year

By Kempton Karavaan moet jy silektief koop. Het nuwe deur knoppe daar gekoop en toe laater uit gevind dat hulle dit net af in die pad by ander plek aan koop vir helfte van prys.

Soek maar eers rond voor jy koop is al raad wat ek kan gee.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 20:40:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7844
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

By Kempton Karavaan moet jy silektief koop. Het nuwe deur knoppe daar gekoop en toe laater uit gevind dat hulle dit net af in die pad by ander plek aan koop vir helfte van prys.

Soek maar eers rond voor jy koop is al raad wat ek kan gee.

Dit het ek so pas gister onder vind. 

Soek eers rond vir beter pryse.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 20:50:14 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1747
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert, Boksburg het my R4500.00 gekwoteer. Dis crazy, Kempton het met die beste prys gekom en het vooraad.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 21:24:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, Boksburg het my R4500.00 gekwoteer. Dis crazy, Kempton het met die beste prys gekom en het vooraad.

Ja...mens moet rond bel. Ek kan verstaan dat daar prysverskille gaan wees, maar so groot! Ek is nog opsoek na so n awning.....ander karavaan plek in Johannesburg vra R 4500! Hulle almal kry dit by dieselfde plek....R1600 goedkoper by n ander tak?

Dieselfde met daai visstok lig. Ek het dit by die skou by n maatskappy gekoop vir R270.....toe ek laas by daai karavaan winkel in JHB instap is presies dieselfde op sy rak {Dieselfde boks...alles} op special....WAS R999 - NOU R699

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 23:47:21 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Geert, Boksburg het my R4500.00 gekwoteer. Dis crazy, Kempton het met die beste prys gekom en het vooraad.

Bak Oor

Ek het die een gekoop by Kempton einde Feb. Dit was R 3 850 vir die 3.5m een as ek reg onthou.

Ek hou van die val, dat die reënwater kan afloop.

Sal dit nou paasnaweek vir die eerste keer gebruik. 

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 06:23:14 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Bak Oor

Ek het die een gekoop by Kempton einde Feb. Dit was R 3 850 vir die 3.5m een as ek reg onthou.

Ek hou van die val, dat die reënwater kan afloop.

Sal dit nou paasnaweek vir die eerste keer gebruik. 

Nico...rol hy ook in n sak op wat aan die karavaan bly?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 06:58:54 am
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Nico...rol hy ook in n sak op wat aan die karavaan bly?

Dis korrek Geert.

Lekker sterk stewige sak na my mening.

Dit het ook lussies aan die 2 kop ente dat jy dit met toue teen die kant van die wa kan vastrek soos jy ry dat dit nie op en af flop nie.

Die presiese prys vir die 3.5m was R 3 869 sien ek nou op die strokie.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 07:14:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dis korrek Geert.

Lekker sterk stewige sak na my mening.

Dit het ook lussies aan die 2 kop ente dat jy dit met toue teen die kant van die wa kan vastrek soos jy ry dat dit nie op en af flop nie.

Die presiese prys vir die 3.5m was R 3 869 sien ek nou op die strokie.

Dankie Nico. Het hul een opgeslaan by Kempton om te sien? Hoe dink jy gaan hy wind hanteer?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 07:42:07 am
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Dankie Nico. Het hul een opgeslaan by Kempton om te sien? Hoe dink jy gaan hy wind hanteer?

Hulle het die 2.5m een opgeslaan daar. Dit het nie die vertikale paal in die middel nie, die kom blykbaar eers by van 3m af.

Dit lyk vir my maar dieselfde as die Leisure awn behawe vir die nok vir die water afloop. So ek sal spekuleer dat dit maar dieselfde in die wind sal doen as die Leisure awn.

Ek sal jou definitief kan antwoord na die langnaweek, hoewel ek hoop dat die weer gaan saamspeel.

Dit is nie stewig sonder anker toue nie, so ek sal nie nalaat om dit dit maar te anker nie.

Langs dit opgeslaan by Kempton is die een van Tule. Kyk daai ding is stewig, maar teen dubbel die prys. Mens kan hulle eintlik nie vergelyk nie want hulle het nie dieselfde konstruksie nie maar as mens nie op 'n budget is nie sal dit nie moeilik wees om te kies nie.

Ek sal oor die komende naweek probeer foto's neem en oplaai want ek wil dit net vinnig opslaan vir 'n toets lopie.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 07:47:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hulle het die 2.5m een opgeslaan daar. Dit het nie die vertikale paal in die middel nie, die kom blykbaar eers by van 3m af.

Dit lyk vir my maar dieselfde as die Leisure awn behawe vir die nok vir die water afloop. So ek sal spekuleer dat dit maar dieselfde in die wind sal doen as die Leisure awn.

Ek sal jou definitief kan antwoord na die langnaweek, hoewel ek hoop dat die weer gaan saamspeel.

Dit is nie stewig sonder anker toue nie, so ek sal nie nalaat om dit dit maar te anker nie.

Langs dit opgeslaan by Kempton is die een van Tule. Kyk daai ding is stewig, maar teen dubbel die prys. Mens kan hulle eintlik nie vergelyk nie want hulle het nie dieselfde konstruksie nie maar as mens nie op 'n budget is nie sal dit nie moeilik wees om te kies nie.

Ek sal oor die komende naweek probeer foto's neem en oplaai want ek wil dit net vinnig opslaan vir 'n toets lopie.

Dankie Nico. Is daai middelste paal daar om daai nok te maak? Miskien die moeite werd om te gaan kyk by Kempton voor ek gewone leisure awn koop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 07:48:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek lees julle terugvoer met groot aandagtigheid.

Die Awnings is ook my voorland........... eendag as ek groot is.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 07:54:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nico. Weet jy wie maak hierdie awnings....ek wil kyk of ek n website kan kry om meer oor dit te lees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 08:08:30 am
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Dankie Nico. Is daai middelste paal daar om daai nok te maak? Miskien die moeite werd om te gaan kyk by Kempton voor ek gewone leisure awn koop

Nee Geert, die middelste paal maak nie die nok nie. Die een op display by hulle het die nok maar nie die paal nie. Die paal is vir stewigheid sou ek sê.

Al die lengtes behalwe die 2m het die nok.

Die paal kom eers by van 3.5m af en langer.

As jy naby is, ja, gaan kyk. Soos ek gesê het, die nok het dit vir my verkoop.

Nico. Weet jy wie maak hierdie awnings....ek wil kyk of ek n website kan kry om meer oor dit te lees

Dit word gemaak deur Canvas & Aluminium Consepts wat 'n filiaal van Kempton Caravans is. M.a.w Kempton maak dit self. laughing

Ek kon vooraf ook niks opgelees kry nie en het toe maar ook self eers gaan kyk hoewel dit 'n 300 km rond trip vir my was. Het darem ook ander dinge gehad om te doen in Bobbejaansberg. laughing

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 08:08:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nico. Weet jy wie maak hierdie awnings....ek wil kyk of ek n website kan kry om meer oor dit te lees

Toemaar....gekry. Dis canvas and alluminium concepts. Click op L I N K om na hul website te gaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 08:38:45 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert, Ons het n 3.5 gesoek maar kon nie kry nie. Ten einde laaste het Discovery ons gekontak en hulle het een gekry. Ons het hom die afgelope naweek gaan haal. Prys was R3420

Gister het Maggie van Loftus my vrou gekontak en meegedeel dat sy een gekry het teen R3500. Dit is die Leisure Awning. Indien jy nog opsoek is na een behoort Loftus jou te kan help. Hulle het blykbaar ook die kante en voorkant beskikbaar

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 09:03:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, Ons het n 3.5 gesoek maar kon nie kry nie. Ten einde laaste het Discovery ons gekontak en hulle het een gekry. Ons het hom die afgelope naweek gaan haal. Prys was R3420

Gister het Maggie van Loftus my vrou gekontak en meegedeel dat sy een gekry het teen R3500. Dit is die Leisure Awning. Indien jy nog opsoek is na een behoort Loftus jou te kan help. Hulle het blykbaar ook die kante en voorkant beskikbaar

Snaaks hoe hulle pryse gee. Ek het self ook met Maggie gister gesels net na 4pm en sy het vir my n prys gegee van R4500.  Ek dog ek het prys eers verkeerd gehoor en 2x daarna bevestig....R4500 was die antwoord. Sy het genoem sy het voorraad....maar ek wag liewer tot Vrydag en koop elders en spaar R1600. Hulle is tans die enigste wat voorraad het....miskien weet hulle dit, daarom daai prys....geleentheid om te skep

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 12:07:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hulle kan die prys maak soveel soos hulle wil dis ons reg om te besluit of ons dit gaan betaal of nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 19:30:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nee Geert, die middelste paal maak nie die nok nie. Die een op display by hulle het die nok maar nie die paal nie. Die paal is vir stewigheid sou ek sê.

Al die lengtes behalwe die 2m het die nok.

Die paal kom eers by van 3.5m af en langer.

As jy naby is, ja, gaan kyk. Soos ek gesê het, die nok het dit vir my verkoop.

[quote]1022,250050582[/quote]

Dit word gemaak deur Canvas & Aluminium Consepts wat 'n filiaal van Kempton Caravans is. M.a.w Kempton maak dit self. laughing

Ek kon vooraf ook niks opgelees kry nie en het toe maar ook self eers gaan kyk hoewel dit 'n 300 km rond trip vir my was. Het darem ook ander dinge gehad om te doen in Bobbejaansberg. laughing

Dankie Nico. Blykbaar het Pretoria karavane die 2.5 op uitstal by hulle winkel......ek dink dit gaan die moeite werd wees om maar te gaan loer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 21:12:19 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Dankie Nico. Blykbaar het Pretoria karavane die 2.5 op uitstal by hulle winkel......ek dink dit gaan die moeite werd wees om maar te gaan loer

Laat weet asb wat jy van dit dink sodra jy gaan kyk het Geert.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 21:26:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Laat weet asb wat jy van dit dink sodra jy gaan kyk het Geert.

Sal so maak Nico.....sal seker eers die naweek wees.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 03:19:51 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Sjoe, Geert, dit is n groot prys verandering so in n middag se tyd. Seker maar gesien daar is aanvraag vir die awning. Ek het nog altyd goeie pryse gekry by Loftus. Indien ek nie tevrede is nie gesels ek met Joel en dan verander die prys redelik of hy deelmee dat dit die beste prys is. Doen ook maar eers huiswerk.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 08:10:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe, Geert, dit is n groot prys verandering so in n middag se tyd. Seker maar gesien daar is aanvraag vir die awning. Ek het nog altyd goeie pryse gekry by Loftus. Indien ek nie tevrede is nie gesels ek met Joel en dan verander die prys redelik of hy deelmee dat dit die beste prys is. Doen ook maar eers huiswerk.

Is joune dieselfde as hierdie een?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 08:32:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hierdie "KING CAMPER" maak is iets nuut vir my.  Geert het my gister die foto gestuur.

Het iemand ander al voorheen met die maak iets te doen gekry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 11:25:01 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Presies dieselfde.

Het nou net myne opgesit. Baie makliker as tent. Gaan egter ook die middel paal insit soos julle. Goeie idee.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 12:48:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het nou gaan kyk na die Rapid awn.....hier is n paar fotos van die een op uitstalling

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 12:54:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het nou n nuwe draad begin.....Rapid Awn

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required