English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 719
Total Views: 82 363 344
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 803 717
Jokes and everything else that makes you laugh

Leen van Pa se kar

replies: 12
views: 1377
09 May 2017 @ 16:27:55 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

Die outjie het sy Pa se kar geleen .Die volgende oggend stap sy Pa die sitkamer in waar boetman uitgetrek op die bank le soos n kat wat in die hemel is .Pa beduie met sy finger Kom hier boetie .Boetie weet hier kom n ding want hy kan hoor in sy Pa se stem toon en hy mag dalk n paar kop klappe kry .Wie ek vra hy Nee se sy Pa die tafel . Okay boetie hoe de duiwel kry jy die kar by die huis het jy hom gestoot . Nee hoekom Pa vra die laaitie .Kom saam met my buitetoe se Pa . By die kar gekom volg die eerste kop klap Okay wat sien jy .Die enjin Pa .En wat maak n enjin loop .Petrol Pa .Ohhhh so jy weet van petrol .Junior nou se vir Pa dat hy die domste idioot is wat daar loop .Neee Pa 2de kop klap en moenie nou staan en huil nie jou Ma gaan nie jou kom help .Loop agter na kar by die vuller dop .Draai die dop af en druk junior se kop daarin En wat ruik jy .Niks Pa se die outjie en weer se Pa so jy dink ek is die domste esel op 2 bene .Ek klim in die kar sit die ignition aan en die petrol naald val uit die kar uit so leeg is die tenk .3de kop klap nou vat jy die kannetjie hier is R30 loop na die garage en ek hoop jou bene pyn dan vra jy vir R30 se petrol dan kom sit jy die petrol in die kar se tenk dan as jy klaar is kom staan jy voor die kar sodat ek bo-oor jou kan ry

Groete

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2017 @ 16:45:10 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Shame, sal ook nie ver kom met R30 nie. LMGA
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2017 @ 16:51:27 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

Shame, sal ook nie ver kom met R30 nie. LMGA

yell Oom Jeep ek dink jou Jeep vat R30 net vir die "op start "

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2017 @ 19:11:47 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Arme outjie, sy Pa is omtrent kwaad. laughing

Dis lekker om weer van jou te hoor Dassie.   Was jy weg op 'n lang kamp of iets?cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2017 @ 19:23:21 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

Arme outjie, sy Pa is omtrent kwaad. laughing

Dis lekker om weer van jou te hoor Dassie.   Was jy weg op 'n lang kamp of iets?cool

Hi Freda ek was maar hier en daar maar glad nie aktief op die forums nie .E gaan volgende maand Kruger toe en sien baie uit daarna .Hoop daar is ander forum lede ook daar sal dit geniet om van die manse agter die " keyboards" te ontmoet

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2017 @ 09:10:38 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 686
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Eisch, nou voel ek amper weer skuldig. Het motorfiets gehad en nie geld vir petrol, pa se microbus was vol en soos `n storie gaan het die motorfiets weer geloop en die bus is verkoop met `n hosepipe in sy tenk...ek sê niks.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2017 @ 09:21:49 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1007
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Willie wanneer is jy waar, ek is in Skukuza vanaf 8 Junie tot 15 Junie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2017 @ 13:09:13 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

Willie wanneer is jy waar, ek is in Skukuza vanaf 8 Junie tot 15 Junie

Hi Big5Spotter

Ons is vanaf die 3de Junie by krokkidil brug en dan vanaf die die 12de by Malelane .Dit sal gaaf wees om julle te ontmoet .Kyk maar uit vir n Charcoal Discovery 3 met NPN no plate .Of kontak cell 0820400848

 

Groete

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2017 @ 13:17:54 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

Eisch, nou voel ek amper weer skuldig. Het motorfiets gehad en nie geld vir petrol, pa se microbus was vol en soos `n storie gaan het die motorfiets weer geloop en die bus is verkoop met `n hosepipe in sy tenk...ek sê niks.

sealed lekker smile ek nou vir jou storie Diddo. So gepraat van hosepipe ek onthou die storie .Kyk in Amerika is die mense mos mal oor hulle RV voertuie .Vir die wat nie weet nie RV's is daai groot mobile homes .So was daar skelms wat die ouens se petrol gesteel in die aand as die mense slaap  .Vroeg oggend word die eienaar wakker van iemand wat geweldig hoes en braak .Gaan kyk toe wat gaan aan hier is die Jafel met sy kannetjie en hosepipe wat le op die grasperk ,bleek en so effe groen kleur om die kiewe .Kyk die RV's het mos 2 tenks 1 vir petrol en die ander 1 vir die riool die Jafel het in die donker die verkeerde tenk gekies ,sy hosepipe in die riool tenk gedruk en gesuig . Die res is geskiedenis .Die eienaar van die RV het so gelag dat hy nie die saak by die polisie aangegee het nie .Wees net dankbaar die die Volksie bus net n petrol tenk het wink

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2017 @ 15:11:52 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2689
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Dit sal hom leer...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2017 @ 15:33:48 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

In die 70's my stiefpa se Ford Cortina 2lt V4 gesteel. Die ding was swaarder op petrol as n Tenk!!!

Glo my, met R2.00 se petrol hele naweek rond gery in Oos Londen. Windgat ook gewees en vir polisie weg gejaag! (okay ek was net 14)

En in 1980 my 1ste kar gekoop. 1968 VW Beetle 1500 R17.40 toe is sy tenk vol!! Jip en vandag kos n brood amper R17.40.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2017 @ 16:13:07 pm
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 49 years
Om n kar by my pa te leen was moeilik, dit was maklikker om botter met n warm naald in n ystervark se gaai te druk.
You only live once on earth, live life as if there is no tomorrow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2017 @ 16:41:44 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Met my 1400 champ ry ek darem so 35 km arme kind
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required