English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 308
Total Replies: 250 399
Total Views: 83 153 931
topics: 11 434
replies: 137 665
views: 39 291 944
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Latest Covid Regulations. Travel Restictions.

replies: 56
views: 908
page 1 of 2
27 Jun 2020 @ 08:02:57 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1058
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

So the cross border travel restrictions have not been relaxed. I have cancelled my August Skukuza booking and have made one for September, but with the incidence of the virus escalating rapidly even the September booking is starting to look dubious.

And who wants to sit in a restaurant without a glass of wine...

Aaargh...😩😩

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 09:52:29 am
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 180
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 35 years

I agree and note social distancing forms a big part of all the restrictions.How do you social distance in the camping area and above all the ablution block?Washbasins ,toilets showers all next to each other ,I don,t think it will work.

The spreading of the virus would be a real concern.

I notice many people say I have a caravan with shower .toilet etc and will hardly use the ablutions ,but that is not the point ,the camping site will be open to ALL(tenting etc) so they may be at danger.

With virus spreading exponentially I dont see the KNP camping sites opening till mid 2021.SANPARKS has to resolve the social distancing problem ,and may have to reduce the capacity of the camping sites to 25% ,perhaps this may help.

Or you simply take a risk ,my wife and I will certainly not take any risks .We have cancelled our KNP booking and not renewed it at this stage.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 10:09:26 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9559
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

I agree and note social distancing forms a big part of all the restrictions.How do you social distance in the camping area and above all the ablution block?Washbasins ,toilets showers all next to each other ,I don,t think it will work.

The spreading of the virus would be a real concern.

I notice many people say I have a caravan with shower .toilet etc and will hardly use the ablutions ,but that is not the point ,the camping site will be open to ALL(tenting etc) so they may be at danger.

With virus spreading exponentially I dont see the KNP camping sites opening till mid 2021.SANPARKS has to resolve the social distancing problem ,and may have to reduce the capacity of the camping sites to 25% ,perhaps this may help.

Or you simply take a risk ,my wife and I will certainly not take any risks .We have cancelled our KNP booking and not renewed it at this stage.

 

Dink jy het die regte ding gedoen. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 16:57:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

So the cross border travel restrictions have not been relaxed. I have cancelled my August Skukuza booking and have made one for September, but with the incidence of the virus escalating rapidly even the September booking is starting to look dubious.

And who wants to sit in a restaurant without a glass of wine...

Aaargh...😩😩

Aren't you allowed to have a beer or wine with your meal?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 16:59:17 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1058
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Is die ablusies werklike so ‘n probleem. As jy stort gebruik jy warm water - was I seen van die mees belangrikste voorsorg maatreels. Wn by die toilette moet jy ook maar hande  was. Daar is oral in winkelsentrums ens publieke toilette. 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 17:07:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is die ablusies werklike so ‘n probleem. As jy stort gebruik jy warm water - was I seen van die mees belangrikste voorsorg maatreels. Wn by die toilette moet jy ook maar hande  was. Daar is oral in winkelsentrums ens publieke toilette. 

Stem saam....ek glo kampeerders sal mekaar goed respekteer ten op sigte van virus verspreiding. Ek sal self ook iets soos n toilet wipe saam vat net om seker te maak dis mooi skoon. Ek dink ook ek sal veiliger wees om my kampvuur waar ek vir my gesin n vleisie op braai as wat ek hul mall toe vat vir n fliek, uiteet en casino trippie. Ons het mos nou al mooi geleer hoe om masker te dra en social distancing en higiene toe te pas. Dagbesoeke word wel toegelaat....hul deel ook dieselfde badkamers.

Maar op die ou einde is dit elkeen se keuse of hy wil kamp of nie sou hul oopmaak.  

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 11:59:33 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1305
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Bushbaby, ek dink jy het reg gedoen. Ek glo nie almal besef die erns van die saak nie, ongeag van die onverstaanbare logika agter die regulasies. Soos Leon op n stadium gese het,"ek wil nie die oorsaak van iemand anders se dood wees nie" Totdat die virus aan ons of naastes se voordeur klop staan ons maar apaties tov dit.

My dokter het my in Maart gewaarsku teen die virus en gese hier kom nog groot hartseer en lewens verliese, sy woorde, "bly sover jy kan tuis".Ek is maar so dom soos grond en luister maar wat die slim mense se.

Gaan ek kamp indien hulle oopmaak, beslis nee. Is ek bang vir doodgaan, ook nee, maar ek wil ook nie die oorsaak van ander se hartseer wees nie.

Maar nouja, dit is my siening.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 13:01:12 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Stem saam....ek glo kampeerders sal mekaar goed respekteer ten op sigte van virus verspreiding. Ek sal self ook iets soos n toilet wipe saam vat net om seker te maak dis mooi skoon. Ek dink ook ek sal veiliger wees om my kampvuur waar ek vir my gesin n vleisie op braai as wat ek hul mall toe vat vir n fliek, uiteet en casino trippie. Ons het mos nou al mooi geleer hoe om masker te dra en social distancing en higiene toe te pas. Dagbesoeke word wel toegelaat....hul deel ook dieselfde badkamers.

Maar op die ou einde is dit elkeen se keuse of hy wil kamp of nie sou hul oopmaak.  

Ek het al my meening gegee maar ek glo ek is baia veiliger in n' kamp terein as wat ek hier in Pretoria/Gauteng tussen miljoene mense moet rond beweeg. Daar is vandag 34 285 gevalle in Gauteng teenoor 820 in Limpopo en 925 in Mpumalanga. Ek glo nie daar is enige gevalle in KNP nie? Die kamp terein is soos om in Quarentein te wees. Gee my n' halwe kaans en ek vlug uit die virus hot spot!!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 13:04:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 13:29:12 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dankie Geert. Ek wou se n' afgeteekende Gov Gazette is wet. Nie n' toespraak --- press briefing nie. Die minister Ngaglimi? Zuma het die Gazette geteeken op Donderdag die 25st Junie 2020. Ek het n' afskrif.

Maar ons mag nie oor die provinciale grense reis nie. KNP is dus nog onbereikbaar vir Gautengers.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 14:23:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink baie keer dis nie hul besluite nie....hulle lees net voor en verstaan self nie waaroor dit gaan nie. 

Miskien n brief by HM of Proffie kry dat ons by hulle bly....en glip dan inπŸ˜‰

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 15:35:30 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nou vir julle wat die getekende dokumente het en die bewoording verstaan is my vraag net een.

Kan ons nou gaan kamp????????????

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 16:04:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nou vir julle wat die getekende dokumente het en die bewoording verstaan is my vraag net een.

Kan ons nou gaan kamp????????????

Leon....ek dink nie eers die ministers weet nie....dit lyk my tans baie verwarrend. Daar is al n paar oorde wat nou besprekings neem vir eerskomende week. 

Maar as jy mag, dan gaan dit net in jou eie provinsie wees. As jy oor die provinsiale grens ry, kan jy blykbaar virus optel of versprei....klink nie of jy kan aansteek of kry in jou eie provinsie nieπŸ˜‰

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 16:24:56 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 171
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Vandag weer op News 24 gelees wat die minister gesê het .Jy kan as die natuurreservaat in jou Provinsie val daar deur ry vir die dag ,maar jy mag nie oorslaap .So n Karavaanpark kan besprekings vat ,maar niemand mag oorslaap ,as jy oorslaap is dit onwettig op die staduim .Dit word ook duidelik daar uiteengesit geen vakansie reise word toegelaat .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 16:44:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink die beste stap wat regering kan doen is om te sê "game over" en net maskers en social distancing toe te pas. Game over is die regte woord

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 16:47:33 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 391
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Whatever is being said, you may twist the words however you like, it is better to be safe than sorry.

It may sound very harsh, but a week of pleasure could lead to a life of regret, our time will come to enjoy our camping in safety again without taking killers home to our families.

Stay home and stay safe !!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 17:21:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9559
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Whatever is being said, you may twist the words however you like, it is better to be safe than sorry.

It may sound very harsh, but a week of pleasure could lead to a life of regret, our time will come to enjoy our camping in safety again without taking killers home to our families.

Stay home and stay safe !!!!!

Dit is the at ons ook doen.

Het nog baie jare oor en die lang verlof is nou naby, wil dit nie nou op Donner nie.

My wa is nog nuut en Kan vir jare my plesier gee en tans kos hy my niks onder sy nuwe dak.

Ek werk nie eers nie.

Bly by die huis.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 17:46:54 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Nou vir julle wat die getekende dokumente het en die bewoording verstaan is my vraag net een.

Kan ons nou gaan kamp????????????

Leon, dit hang aff of die kamp oop is. Volgens die Gazette'd wet mag hulle oopmaak. Die privaat kampe wat ek gebel het is oop. SANParks het nog nie n' "directive"nie.

Ek gaan betaal vir my bespreeking mid Aug en sien wat gebeur.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 21:37:24 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Chapperig.

Tans net in ons eie Provinsie?????

Gaan vir goud manne ................... laat weet watter oorde is oop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 09:55:43 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1058
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Whatever is being said, you may twist the words however you like, it is better to be safe than sorry.

It may sound very harsh, but a week of pleasure could lead to a life of regret, our time will come to enjoy our camping in safety again without taking killers home to our families.

Stay home and stay safe !!!!!

Couldn't agree more. The downside by far outweighs any benefits of going camping too early.

 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 10:45:24 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3319
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Badger, dis ook ons oortuiging.  Die probleem is egter dat hierdie ding nie sal weggaan nie, so wanneer gaan ons dit veilig ag om te gaan kampeer, of in 'n chalet of hotel te bly, of te vlieg?  Ek het nie die antwoord nie, maar tot ons twee voel ons kan dit veilig doen, bly ons maar tuis. Ek dink dit kan dalk eers wees as daar bewese entstof beskikbaar word en ons dit gekry het.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 11:07:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 11:49:07 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years
Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 16:19:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

https://www.iol.co.za/travel/travel-news/no-you-cant-book-a-leisure-trip-during-level-3-50091814

 

😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 16:52:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 16:53:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 17:13:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

https://www.iol.co.za/travel/travel-news/no-you-cant-book-a-leisure-trip-during-level-3-50091814

 

😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭

Eks nou nog deurmekaarder.....beide berigte is n uur terug vrygestel, die 1 klink of ons nie mag kamp nie, die ander klink of ons binne eie provinsie mag kamp. ???? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 19:48:06 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 639
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Het ook oor die nuus gehoor dat jy mag nie gaan vakansie hou nie.

Scottburgh woonwapark het ook vir my 'n epos gestuur waarin hulle my mee deel dat die kantoor nog gesluit is en ek moet hulle laat weet of ek my bespreking wat ek vir Mei gehad het wil aanskuif na volgende jaar dieselfde tyd of 'n ander tyd, anders kan ek kanselleer.

MacNicholss is ook nog gesluit vir vakansiegangers.….slegs oop vir besigheidsbesoeke en noodsaaklikke dienste. Het vandag gesê dat hulle nog vir diee groenlig wag.

Dit wil voorkom of dit wat in die Staatskoerant gepubliseer is, verskillend vertolk word.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 06:30:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daars plekke wat gisteraand aangekondig het hulle maak oop....met hierdie link in gesprek

https://www.capetownetc.com/news/confusion-over-intraprovincial-leisure-travel/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 06:32:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 07:35:05 am
Warren G
Silver Member
59% Profile Strength
Posts: 49
Joined: 31 Jan 2017
Experience: 10 years

I haven’t read all these articles, but I see something in their titles which might well be causing the confusion. The words intra-provincial and inter-provincial are not the same. “Intra” means within one. “Inter” means between two.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 07:41:17 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 561
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

This morning I read the article in Netwerk 24 - you cannot go on holiday with your family, that includes camping.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 07:46:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wat miskien misleidend is, is dat alle artikels van verskillende nuus medias af kom en elkeen sy eie manier die regulasies insien. Klink of van die oorde hul prokureurs vra om te verduidelik presies wat mag en wat mag nie volgens gazette, en daarop hul besluit maak of hul open of nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 08:06:16 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 639
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Hierdie is wat ek in die Staatskoerant kon raak lees. Miskien het Paul nog iets op 'n ander plek in die Staatskoerant raak gelees.

The following is an extraction from the orginal gazetted Alert Level 3 regulations (Gazette 43364 of 28 May 2020). Amendments as gazetted in Gazette 43476 of 25 June 2020 are indicated as follows - changes.

 

Places and premises closed to the public

39. (1) A place or premises normally open to the public, where cultural, sporting, entertainment, leisure, exhibitional, organisational or similar activities may take place, is closed to the public, and all gatherings at these places or premises are prohibited, save for the exceptions in subregulation (2) and in regulation 37.

(2) The places or premises referred to in subregulation (1) include -
(a) gyms and fitness centres;
(b) sports grounds and fields and swimming pools, except for-
(i) training of professional athletes and non -contact sports matches as referred to in regulation 37(1)(i)(i); and
(ii) contact sports for training only, with restricted use of facilities as referred to in regulation 37(1)(i)(ii);
(c) fêtes and bazaars;
(d) night clubs;
(e) accommodation establishments not formally accredited and licensed, such as private homes for paid leisure accommodation;
(f) conference facilities, except for business use as referred to in regulation 37(1)(d);
(g) any on-consumption premises, including bars, taverns, shebeens and similar establishments, except as provided for in regulation 44; and
(h) beaches and public parks.

(3) Tourist attractions must remain closed except for private self-drive excursion activities.

(4) Persons rendering security and maintenance services may continue to perform these services at the places or premises closed in terms of this regulation.

(5) The Cabinet member responsible for cooperative governance and traditional affairs may, by directions, determine any other place or premises that must be closed, if there is a risk of any members of the public being exposed to COVID-19.

 

Quick Reply
To: Magda van der Merwe <magdavdm55@gmail.com>  
      Include quoted text with reply

 

« Back to Inbox          More Actions...Mark as readMark as unreadAdd starRemove starMute--------Apply label:PersonalReceiptsTravelWork  ‹ Newer 4 of about 89 Older ›
Get Gmail on your mobile phone at http://mail.google.com using your phone's web browser.   Learn more You are currently using 190 MB (1%) of your 15360 MB

Last account activity: 10 hours ago at this IP (105.184.234.209).  Details

Terms - Privacy - Gmail Blog - Google Home
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 08:42:26 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Volgens my, totdat daar n' nuwe Gazette is mag ons gaan kamp;

Government Gazette Vol: 660, 25 June 2020, No: 43476:

Regulation 39 sub-regulation (2) (e) the following is NOT permitted : "accommodation establishments not formally accredited and licensed, such as private homes for paid leisure accommodation;"

So, according to my interpretation ....ALL other accommodation is open for leisure and business.

Regulation 33 sub-regulation (1) (h) the following IS permitted : "travel for leisure purposes as allowed under Alert Level 3"

So, we can travel intra-provincial to reach our accommodation for leisure.

So, Gautengers may camp anywhere in Gauteng.

But that is NOT what the Minister of Tourism said on Friday 26 June 2020.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 12:45:08 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het weer gaan kyk of daar n' Gazette is wat die een van die 25st Junie weerspreek en ek kry niks. As iemand iets kry laat ons weet asb.

Government Gazettes

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 13:21:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As iemand essential werk gaan doen en moet travel en oorslaap....mag sy vrou en kind saamgaan?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 14:09:14 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

As iemand essential werk gaan doen en moet travel en oorslaap....mag sy vrou en kind saamgaan?

So ver as wat ek weet mag dit nie. Elke persoon wat oor slaap moet n' permit he' om te mag oor slaap. Die oord eienaar moet n' afskrif hou per oor slaaper. As jy nie self n' essential worker is nie kan ook nie n' permit kry om n' essential worker te vergesel nie. Sad ne'

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 14:17:23 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 639
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Die permit om te reis soos bv. vir 'n begrafnis, is ook net vir 'n maksimum van 2 persone per voertuig.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 14:56:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het weer gaan kyk of daar n' Gazette is wat die een van die 25st Junie weerspreek en ek kry niks. As iemand iets kry laat ons weet asb.

Government Gazettes

Weet nie of ek reg lees nie, maar lyk of dit ingehandig moet word voor Vrydag 3pm, voor publisering die Vrydag daarop?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 15:18:59 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

As ek kyk na die uitreikings datums in die Gazette is dit enige dag van die werk week. As iets wet moet word dan moet die Gazette afgeteken wees voor die in werking stelling daarvan...nie n' week later nie?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 15:26:40 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het my Augustus KNP bespreeking net so gelos en betaal....

Ek weet nie hoe julle voel nie maar hierdie COVID goga "is now getting to close to home" vir my.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 16:27:39 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 391
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

I am neither an expert at Law or viral disease I can't dispute or support any of the stands taken so far .  My reasoning is a very simple and uncomplicated one and keeps my conscience fully in tact.

Am I prepared to gamble with my families Lives ?     The answer tells me weather I am prepared to go camping or not.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 17:37:09 pm
FritzF
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 31 May 2018
Experience: 60 years

My opinie, as ek bereid is om Woolworths toe te gaan in die mall vir kos , kan ek gaan kamp ook, kamp net baie baie veiliger as die mall.

Lang termyn doelwit, Lank staan kamper
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 22:10:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 06:34:40 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 561
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years
As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 08:52:10 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Geert, daai een lyk vir my dat dit beskryf wat die Tourisme industrie moet doen om te kan oop maak.

"Records to be kept", "Screening, Sanitising and PPE", "Social distancing" en so aan..... vir die fyf verskilende tourisme sectore. Niks oor wie mag gebruik maak van die industrie nie. Die laaste wat ek kan sien daar oor is in die 25 Junie Gazette, 43476_25-6_Cogta

Hotele, Lodges, B & B ens..... was nog altyd oop vir besigheid verblyf. Hoekom beskryf die regeering nou eers (29 Junie) wat hulle moet doen om oop te maak?

 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 09:00:25 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie aan Prof Neels

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za