English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 644
Total Replies: 220 860
Total Views: 81 964 127
topics: 10 552
replies: 120 187
views: 38 679 807
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Lastige oproepe

replies: 24
views: 456
29 Apr 2019 @ 14:55:42 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2069
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek haat dit as ek ‘n oproep antwoord en die ou aan die anderkant vra wie ek is. As ek by iemand se voordeur aanklop, stel ek tog myself eerste bekend. Ek het al baiemaal oproepe gekry en sodra ek my naam noem, sit die swerkater die telefoon in my oor neer sonder om verskoning te vra soos ek doen as ek by ‘n verkeerde nommer uitkom. Om die rede antwoord ek ook nie meer oproepe as die nommer nie op my selfoon gelys is nie.  As die ou aan die anderkant werklik nodig het om met my te praat, sal hulle tog ‘n boodskap laat en dan sal ek terugskakel as dit die moeite werd is.  Meestal is sulke oproepe se doel egter om iets aan my te verkwansel, en dan mors ons so nie mekaar se tyd nie.  Die nuttige kommunikasiemiddel het ongelukkig nou ‘n baie lastige advertensiemedium geword.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 15:02:34 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2872
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

No caller no of volksvreemde 087 nommer antwoord ek nie.

Ek het Truecaller afgelaai maar hys nie so suksesvol nie.

En as die DA weer n voicemail vir my los, bedinges ek myself!!!!!!

Laasweek weer oproep gekry, toe antwoord ek met sagte stem,

"Dis gedoen, maar daars bloed oral"

My nie weer teruggebel nie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
29 Apr 2019 @ 16:11:20 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12343
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ja...hulle kan baie pla. Die DA het my daagliks gebel en as jy optel speel daar net n vooraf opgeneemde band opname. Tru caller werk nogals vir my...kon darem hierdie nommer blok - nie weer gepla nie

Ns...ek hoor n ander party stuur "please call me's"?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 16:16:49 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12343
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As jy optel en die ander persoon vra hoe gaan dit en jy sê "fine and your self? En hy antwoord: I am very well sir, thank you very much for asking....dan kan jy maar neersit, want dan is dit n ou wat iets aan jou wil afsmeer.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 16:25:38 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2302
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Ekke antwoord foon en sit hom neer, Hy kan maar praat tot hy moeg is, en netnou as ek daarkom en hy praat nog, los ek hom.

So paar keer gedoen met spesifieke instansies, en nie weer gepla nie.

Enige 087 of 010 druk ek net dood.

Dit is nou maar die euwel van die tegnologie!!!

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 18:18:08 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek weier om oproepe te neem as daar nie identifikasie is. Na die derde keer blok ek daardie nommer. My call line identy is altyd aan en verwag van n persoon wat my skakel om ook so te doen anners praat ek nie

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 18:39:06 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 759
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

No caller no of volksvreemde 087 nommer antwoord ek nie.

Ek het Truecaller afgelaai maar hys nie so suksesvol nie.

En as die DA weer n voicemail vir my los, bedinges ek myself!!!!!!

Laasweek weer oproep gekry, toe antwoord ek met sagte stem,

"Dis gedoen, maar daars bloed oral"

My nie weer teruggebel nie!

As die DA weer skakel stem ek EFF...🤬😂😂😂

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 19:01:45 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 494
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Ek kan net so warm onder die kraag raak as hulle vra wie praat. As ek my foon antwoord, noem ek my naam en van indien die persoon nie op my foon gelys is nie. My eerste reaksie is dan.....het jy nie geluister toe ek my foon geantwoord het nie.

Dan is daar 'n sekere aandelemakelaars firma wat ook kronies skakel met die boodskap.....meneer u naam is getrek en u is die gelukkige wenner van R5k. Wanneer kan ons die bedrag persoonlik aan u kom oorhandig? My antwoord is deurgaans....baie dankie , maar ek stel nie belang nie. Die reaksie is gewoonlik....meneer hoe kan u nee dankie sê vir geld. My antwoord is kort en kragtig....omdat ek meer as genoeg daarvan het.....wat natuurlik 'n GROOT  lieg is. Hulle pla my deesdae nie meer nie.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 19:08:51 pm
Dries
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 42
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 36 years

Ek sit hom af, gooi hom in die bedkasssie se laai en een keer 'n week sit ek hom aan as ek so voel en beantwoord dan die oproepe. Al my kinders, familie en kennisse weet ek doen dit, en as hul my dringend soek kontak hul my wederhelfde. Vrede op aarde, niks om te verloor nie of om gesteel te word nie. FOMO pla my nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 19:17:09 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1623
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Ekke antwoord foon en sit hom neer, Hy kan maar praat tot hy moeg is, en netnou as ek daarkom en hy praat nog, los ek hom.

So paar keer gedoen met spesifieke instansies, en nie weer gepla nie.

Enige 087 of 010 druk ek net dood.

Dit is nou maar die euwel van die tegnologie!!!

Frans

laughingEk doen dieselfde.

Ek sê gewoonlik "please hold on, I am busy driving. I just want to stop quickly to proceed with the discussion".

En so ry ek dan rustig verder terwyl hulle aanhou.

PERMANENTLY OFF-LINE DUE TO A LACK OF INTEREST.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 21:09:36 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7070
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As Cell C of MTN bel en n kontak aan my wil af smeer..

Tannie Helen bel ook nou gereëld. Wonder wat gaan haar man sê.

Blok dadelik die nommer, nou is my foon stil. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 06:08:59 am
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ek kan net so warm onder die kraag raak as hulle vra wie praat. As ek my foon antwoord, noem ek my naam en van indien die persoon nie op my foon gelys is nie. My eerste reaksie is dan.....het jy nie geluister toe ek my foon geantwoord het nie.

Dan is daar 'n sekere aandelemakelaars firma wat ook kronies skakel met die boodskap.....meneer u naam is getrek en u is die gelukkige wenner van R5k. Wanneer kan ons die bedrag persoonlik aan u kom oorhandig? My antwoord is deurgaans....baie dankie , maar ek stel nie belang nie. Die reaksie is gewoonlik....meneer hoe kan u nee dankie sê vir geld. My antwoord is kort en kragtig....omdat ek meer as genoeg daarvan het.....wat natuurlik 'n GROOT  lieg is. Hulle pla my deesdae nie meer nie.

Ek het dit ook al so genoem. Toe vra die man dat ek hom moet vertel hoe ek so baie geld gemaak het. Vertel hom toe dat ek dit GESTEEL het, toe sit hy die foon neer.sealed

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 08:47:29 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1606
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek los hulle ook maar dat hulle kan praat. Nie lus vir ontydige telefoonbemarking nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 14:35:48 pm
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 432
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek sê " please wait, I am quickly tracing your call .... ah got it! You will soon receive a VISIT from my agent. He will not hurt you, it will be quick and easy, no fuss, no mess. Now, what can I do for you, while you wait for him?"

As hulle vra of dit met jou goed gaan (hulle begin mos gewoonlik met "how are you" sê ek, I'm absolutely fine, just been released on parole. Been behind bars for murdering a phone marketeer."

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
30 Apr 2019 @ 18:50:27 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12748
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek blok net die nommer of antw hom maar se niks dan gaan hy van self af.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 14:23:00 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek sê ek is werkloos, dan los hulle jou dadelik.

Blok dan die nommer.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 15:19:23 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2069
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Magtie, maar julle is pittig!  Ek voel selde so vriendelik teenoor sulke lasposte dat ek lus het vir grappies maak.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 15:26:40 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Magtie, maar julle is pittig!  Ek voel selde so vriendelik teenoor sulke lasposte dat ek lus het vir grappies maak.

Dis ook maar iemand wat net 'n werk doen om geld te verdien om van te leef.

Ek weet dit klim in jou nekhare in, maar dis nog steeds 'n mens aan die ander kant.

So, ek probeer ordentlik bly en hom/afsit terselfdertyd.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 15:31:42 pm

02 May 2019 @ 08:31:11 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 641
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Een keer het ek nogal `n aanhouer gekry wat gebel het. Ek het gesê ek stel nie belang nie. Die volgende wou die persoon weet hoekom nie en net daar vra ek toe dat die persoon my die hele storie vertel. Ek het die foon neergesit en na seker so 10 minute weer geluister, die foon was stil. (Seker maar uitgepraat geraak)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 08:33:19 am
Jaco van Rooyen
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 20 Feb 2017

Ek het eenkeer die foon geantwoord en by die pappegaai se hok gehou dat hy maar met hulle praat, nooit weer gebel nie. Of antwoord en hou die foon by die oop venster terwyl jy ry.  Deesdae help truecaller darrem en antwoord ek nie die foon.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 09:36:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12748
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk die lastige oproepe het darem sy top punt bereik net so voor die verkiessing. Ek was naderhand gatvol en het die foon net op silent gesit.

In die proses 'n paar calls gemis maar nou ja dis maar een van daai dinge.

Kry nou nog steed 'n oproep van 'n 010 ................ nommer af.

Moet hom dalk maar antwoord en hulle stuur............................................foot-in-mouth

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 13:18:47 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2069
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek lees op internet 'n meningsopname het getoon die verkiesingsoproepe was baie onpopulêr.  Ek wonder of enige persoon na die volle boodskap geluister het- ek het altans nie.  Politieke partye sal waarskynlik nie weer die metode gebruik om stemme te werf nie want dit kos geld en lewer nie positiewe resultate nie.  Dit maak kiesers eerder kwaad vir die betrokke party.  Ek wonder of enige vorm van telefoniese werwing of verkope nog suksesvol is.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 13:30:00 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2872
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Fred ek het na die oproepe geluister.

Hyt gese.......uhmm

O hell ek weetie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 13:48:34 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12343
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek lees op internet 'n meningsopname het getoon die verkiesingsoproepe was baie onpopulêr.  Ek wonder of enige persoon na die volle boodskap geluister het- ek het altans nie.  Politieke partye sal waarskynlik nie weer die metode gebruik om stemme te werf nie want dit kos geld en lewer nie positiewe resultate nie.  Dit maak kiesers eerder kwaad vir die betrokke party.  Ek wonder of enige vorm van telefoniese werwing of verkope nog suksesvol is.

Stem saam....twyfel ook of so n vooraf band opname enige positiewe verskil sal maak. Met tegnologie dink ek dis een van die goedkoopste manier van bemarking. Baie oproepe word gedoen via wifi calling wat dit gekoop maak....jy kan deesdae vir onder R400 unlimited data kry vir n maand wat beteken jy kan unlimited oproepe maak vir minder as R400 per maand...wifi calling. As mens dan n rekenaar programmetjie wat automaties nommers bel en dan vooraf opgeneemde band speel, kos dit jou feitlik niks....en dan kan jy nog n hele paar stelsels koppel op daai R400 lyn....maar soos jy sê, ek dink ook dit maak mense meer die horries in,  so kan negatiewe effek hê op maatskappy

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First