English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 111
topics: 104
replies: 3 739
views: 1 210 758
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Last bit of 2012

replies: 72
views: 10880
page 1 of 2
07 Sep 2012 @ 09:45:41 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Has all Rallies / Saamtrekke been banned for the rest of 2012 ?

Wat van November ?

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2012 @ 12:44:58 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Klink mooi

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2012 @ 13:19:17 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Willem,

Ek soek voorstelle ASB.

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2012 @ 16:56:37 pm
Pieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 269
Joined: 09 Jul 2012
Experience: 29 years

Willem

 

Ons skryf matriek jong, die man moet eers klaar leer, dan gaan ons Natalie toe. Dankie vir die goeie idee.

 

Groete

 

Pieter

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2012 @ 17:44:22 pm
Colin & Julia
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 21 Apr 2012

Pick a spot thats not too far for a normal weekend away (within 150km) and we're in.

We havnt been to local places cept Klein Kariba so cannot make any suggestions.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2012 @ 09:43:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hierdie Forum was nog nie by Bosveld Oase nie. En wat van Klein Paradys Warmbad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2012 @ 14:00:19 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

MENSE ! ! ! ! ! ! ! Ek is weer terug in SA die 17de Sep. Daai naweek die langnaweek van Sep kamp ek met tent by die dam alleen wat Ma gaan vir haar ouers in die kaap kuier.  DUS IS DAAR MOEILIKHEID AS JULLE NIE 'N KAMP GEREEL HET VIR DIE NAWEEK DAARNA NIE.

Kom kom kom nou wat sukkel ons om 'n ou plekkie te kry.  Hartbeespoort, Dube. Kom wat sê julle?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2012 @ 17:47:31 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Kan net lekker wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2012 @ 07:46:44 am
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 49 years

Het redelik baie kampe tot en met Desember.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2012 @ 09:07:23 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years

Hallo Willem

Ons was die naweek by Hartbeeshoek. Baie mooi skoon netjiese oord. Die 1.8km grondpad is nie te sleg nie jy moet net stadig ry. Ons het R220.00 per nag betaal. Sondag oggend word jy verras met 'n muffin vir elke persoon op jou kampplek. Wat van Manyane? Weet iemand dalk iets van daardie oord af? Eastco by Magaliesburg is ook 'n baie lekker oord en die 1km grondpad is ook nie te sleg nie.

Kampgroete

Hester

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2012 @ 10:36:43 am
Adri van Staden
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 209
Joined: 13 Jan 2012

Die einde van die jaar het baie aktiwiteite en dit gaan knyp-knyp wees om weg te kom, maar ek hou die draad dop ...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2012 @ 13:44:04 pm
Phumba
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 07 Apr 2010
Experience: 40 years

Hi julle lank laas gepraat. ons gaan Bakgatla toe vir die Lang naweek,  dan net werk tot Januarie. Slawe word mos verkoop.

Groete.

 

M

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2012 @ 15:11:47 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek hou ook van Manyane.

September is uit vir ons maar Oktober is mos die mooiste maand in Pretoria ?  Ek weet daat word nog skool gegaan (my beurt kom weer, wou mos)  Wat van so bos sonder gras voor dit regtig weer somer is want dan raak Pilansberg weer te warm ?

Die laaste naweek van Oktober gaan die Afrikaanse Forum Saamtrek en dan is November weer oop ?

Manyane
Hartbeeshoek
Hartbeespoort
Dube

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2012 @ 16:30:31 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years

Hallo Willem Jy moet net asseblief kyk na die middel van November rond vir datum. Gee nie om waar heen nie ons is in as niks voorval nie en die datum is reg.

kampgroete

Hester

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2012 @ 19:24:38 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daars hy nou word die draad warm kies nou net 'n plek. Moet nou wel byvoeg as dit Manyane is kies ek net 'n ander plekkie. Want ek was 'n maand en 'n half terug daar en dit was regtig on-lekker.

Vriende wat saam gekamp het moes tevrede wees met koue storte. Staanplekke is die ene sand/stof en papier doringkies, moet nog die grondseil wat ek daar gebruik het uitskud en was. Will nie graag die een wees wat daai goed oordra na 'n oord met netjiese gras nie.

Meer belangrik reel net die kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2012 @ 20:58:03 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ok, ek kry nie juis voorstelle nie wat dan van een van die plekke ?

El Rancho Grande Holiday Resort
Tel: 014 736 5514 
 Fax: 014 736 5514 Bela Bela (Warmbaths), 02 Waterberg Region, Limpopo Province 

 

 

ATKV Klein Kariba
Tel: 014 736 9800 
 Fax: 014 736 3457 Bela Bela (Warmbaths), 02 Waterberg Region, Limpopo Province 

 

 

Ek soek na 'n plek wat daar nie baie oor gepraat word nie maar wat nogsteeds 'n lekker naweek kamp sal uitmaak, dit is tog ons wat die naweek maak ?  Ek was Baaaie lank laas by Klein Kariba (voor 2000) so vir my is die nuwe plekke.

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2012 @ 21:01:52 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek het vergeet van Warmbad ?

Forever Resorts Warmbaths
Tel: 014 736 8500 
 Fax: 014 736 8560 Bela Bela (Warmbaths), 02 Waterberg Region, Limpopo Province 

 

 

As ons saam staan kan dit ook lekker wees ?

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2012 @ 21:32:41 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Willem

Ou Grumpy het op die nippertjie plek gekry by Bosveld Oase vir die lang naweek. Dis bietjie ver vir naweek van Potties/Pietersburg af, vat maar die Vrydag verlof om die lang tog aan te pak.

Dink jy nie Warmbad gaan bietjie "Crowded" wees met skoolkinders nie? wat van Weesgerus?

Grumpy 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2012 @ 21:36:25 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Sorry Man, (Die ouderdom tog!!!)

Al is DIE OOG nou amper Ouetehuis dink ek sy karavaanpark bestaan nog! Sy karavaan park is heeltemal afgesonder en daar is baie "spasie"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2012 @ 07:32:15 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek glo nie die is vir die lang naweek in September nie maar eerder vir Oktober / November voor almal uitmekaar gaan vir die Desember vakansie.

So van my kant af die eenste 3 weke van Oktober en die hele November, verkieslik ook die eerste 3 weke.

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2012 @ 09:49:23 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hier is nog 'n plek waarheen ons kan gaan ?

Umoya Bela Bela

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2012 @ 09:51:24 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years

Hallo Willem

Stem saam met die eerste 3 weke in November want ons het klaar 2 kampe in Oktober. Dankie vir die terug voer oor Manyane en ek stem saam dit is dan nie die moeite werd om soon toe gaan nie. Sal dit maar oorweeg as Klein Kariba wen want ons hou nie baie van die oord nie dit is maar net persoonlike smaak. Wat van Silver Rocks? Net so 'n lekker plek met netjiese ablusies. Weereens stukkie grondpad maar ry maar net stadig. Laat weet maar die datum en plek. Onthou net Warmbad is oorttrek met die "Kerrieeters" oor 'n naweek en "Houtkinders" wat in hulle tente kamp.

Kampgroete

Hester

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2012 @ 12:02:49 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Julle maak nie mooi nie ek sit in angola tot des toe

groete

Nico & Claudet Prinsloo

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2012 @ 13:54:02 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Nico,

Jammer man ek weet en ek voel vir jou.  STERKTE

Watter plek gaan dit wees sodat ek kan begin uitvind ?

Umoya Bela Bela ???

16, 17 en 18 November 2012 ???

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2012 @ 20:04:24 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years

Hallo Wilem ons is in met 16 - 19 November by Umoya. Dit is nou ek en Jan. Sal as ek met Elize gepraat het jou laat weet of sy saam gaan.

Lekker aand

Kampgroete

Hester

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2012 @ 20:29:34 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years

Hallo Willem jy kan elize van Zyl en haar dogter Tina se name ook op sit vir Umoya.

Lekker aand

Hester

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2012 @ 08:36:48 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Watter plek gaan dit wees sodat ek kan begin uitvind ?

Umoya Bela Bela ???

16, 17 en 18 November 2012 ???

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2012 @ 11:13:13 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years

Hallo Willem

Lyk my die mense wil nie juis Umoya toe gaan nie. Kom ons kyk hoeveel stel belang en as ons net 8 karavane is moet ons dalk Klein Sambane toe gaan. Was nog nooit daar nie maar vriende was  al daar en hulle se dit is 'n baie nice oord. Dit is naby Hammanskraal.

Kampgroete

Hester

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2012 @ 12:47:35 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hester

Dit wil my voor kom niemand wil meer kamp nie ?

Ons was nog nie by een van hulle gewees nie.  EK het Umoya op die lys gesit want Surette het noudie dag gesê ons moet nog soontoe gaan.

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2012 @ 13:15:02 pm
Johan/Marthie
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 98
Joined: 20 Oct 2011

Willem, Ek dink baie mense sit met dieselfde probleek as ons.

Ons wag vir die skole om die eksamen datums bekend te maak vir die einde van die jaar voordat ons kan besluit om te gaan kamp.

Ons wag vir die universiteit se datums ook,

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2012 @ 20:13:31 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years

Willem kom ons kyk hier by Oktober rond. Ons het so lekker gekuier op die Eiland ons was nou nie eers baie nie. Dit sal darem net lekker wees om so 'n lekker "Xmas" een te hou voor die einde van die jaar. Wat julle ook belsuit die datum van 16 NOVEMBR IS FINE.ONS IS IN.

Kampgroete

Die Kruise

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2012 @ 09:24:54 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

We will be somewhere in either Mpumulanga or Natal during that period so the next saamtrek we will get to is gonna be Botswana. You guys must enjoy 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2012 @ 12:09:24 pm
Lana
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 01 Jan 2007

Willem

 

We are in for the weekend of the 16,17 and 18th of November.

Tassie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2012 @ 18:10:06 pm
Pieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 269
Joined: 09 Jul 2012
Experience: 29 years

Willem

 

Thanks for the invatation, We are unfortunatly writing matric until the end of November, Then we are traveling to Natalia & Karidene for two weeks.

 

Regards

 

Pieter

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2012 @ 21:20:55 pm
Neill and MArg
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 02 Oct 2010
Experience: 44 years

Hi Pieter, Karridene has D.S.T.V. access to each site. It is the only place we take our TV. Normally just to watch rugby. We normally make it a braai/rugby weekend.

 

Regards MArg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2012 @ 17:02:11 pm
Colin & Julia
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 21 Apr 2012

Any decision yet where we are going in November?

Someone mentioned the weekend of the 16th .....fine by us.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2012 @ 20:46:28 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

I don't see many campers for this time of the year by not all are busy with exams.  Let's then make it this weekend ?

  • Willem & Surette
  • Colin & Julia Alexander
  • Roland & Lana de Beer
  • Jan & Hester Kruis
  • Elize van Zyl & Tina Coetzee

Umoya Bela Bela or Klein Sambane ???

16, 17 en 18 November 2012

q

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2012 @ 21:43:07 pm
Colin & Julia
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 21 Apr 2012

Umoya sounds good Willem, but then again so does Klein Kariba.....we like hot water pools hehehe

Either will be great.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2012 @ 22:49:11 pm
Obie
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 88
Joined: 13 Jul 2012
Experience: 11 years
My dogter trou op 17 Nov en gaan nie baie lief wees vir my as ek se ek gaan kamp nie!!! Aan die ander kant, ek moes reeds geld hoes vir die troue en wonder of ek gemis sal word??? Mmmmmmm. Amper vergeet ek, ek moet hulle trou!! Jammer mense, sal dus hierdie saamtrek misloop
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2012 @ 06:58:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Uit prinsiep uit kamp ek nie by Umoya of Mbisi nie. Maak die kampplek vas en ek besluit of ek deel is of nie. Kom forum mense as daar nie 'n besluit is teen Donderdag nie moet ek weer die een 'n mis gee en reel ek my eie kamp want die tyd raak min en die oorde vol. Nou nie dat dit belangrik is dat EK by woon nie, dink maar net "the more the better".

Baie belangrik kamp moet ons kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2012 @ 09:35:17 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years

Hallo Willem

Ons was nog nie by een van die oorde nie. Jy moet miskien maar kyk by watter een van die twee kan jy plek kry voor dit ook vol bespreek is vir daardie naweek. Laat maar weet .

Kampgroete

Hester

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2012 @ 11:12:24 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Sien "if you snooz you loose" terug voering van Umoya, kom nou moet julle spring en help !!!

Good day Willem

Unfortunately I don't have availability at Umoya for the weekend of 16-18 November 2012 

Dates that I still can help with availability is as follows:

  2-  4 November 2012 (low season tariffs)
 
9-11 November 2012 (low season tariffs)
 
23-25 November 2012 (low season tariffs)

All our tariffs is per night and include 4 persons and 1 vehicle already
Maximum of 6 persons per site at additional cost
Extra person per night is R80
Extra vehicle per night is R50

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2012 @ 14:03:43 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ephraim Vermaak van Klein Sambane het plek maar hy vat net 10 karavane.

Ek wag nog vir ATKV Klein Kariba en El Rancho Grande om terug te kom na my toe.

WAT SAL DIT WEES ???

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2012 @ 14:06:42 pm
Lana
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 01 Jan 2007

Willem

We vote for the weekend of the 9-11th of November at Umoya.

Lana

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2012 @ 15:30:40 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ok hier is EL RANCHO GRANDE se terugvoering.

Good Day,

Camping sites with private ablusion R330.00 per night – 4 people – 1 car per site.    Sites sharing ablusion R300.00 per night – 4 people – 1 car per site   We only give out that block for 10  or more caravans.     We are looking forward to hear from you again.

Regards
EL  RANCHO  GRANDE
Cell  0725057482
Trynie

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2012 @ 15:54:52 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Nou sal julle moet besluit of anders doen ek dit sommer, hier is die laaste terugvoering wat ek gekry het.

Goeie dag Mnr Brits

Dankie vir u navrae by Klein-Kariba.

Tans is daar nog 24 staanplekke beskikbaar vir die naweek van die 16de November 2012.

Die kostes is R350 per nag vir ‘n maksimum van 6 persone op die staanplek. 
ATKV-lede sal vir lidkorting op hul staanplek kwalifiseer, die korting wissel tans tussen 20% en 30%.

Ons hef ‘n eenmalige R110 administrasiefooi op ons besprekings.

Daar is nie iets spesifieks aan daardie naweek nie.

Laat weet gerus indien u wil bespreek.

Vriendelike groete

Ronél Maartens
Hoofontvangs
T: 014 736 9801  /  F: 011 919 0231
E: ronelm@atkv.org.za

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2012 @ 17:13:48 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years

Willem wat is die tarief vir Umoya? Jy noem R80.00 per ekstra persoon per nag. Ons het iets aan en die enigste tyd is of 16 November of 23 November. Kyk maar wat jy kan doen en hoeveel van die kampers gaan nou rerig saam. Wat se Ephraim wat is sy kostes per stasanplek per nag?

Kampgroete

Hester

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2012 @ 07:11:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek is in vir Klein Kariba

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2012 @ 10:14:48 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Umoya
2-  4 November 2012 (low season tariffs)
9-11 November 2012 (low season tariffs)
23-25 November 2012 (low season tariffs)

LOW SEASON (All weekends except those in High Season & June /July school holiday )

HIGH SEASON (All long weekends and school holidays except June / July holidays)

TARRIFS                                                                                               LOW SEASON                    HIGH SEASON
Caravan stand                                                                R268.00                      R420.00
Caravan stand – Private ablution & shower                         R348.00                      R498.00
Caravan stand – Private ablution & shower & bath               R398.00                      R545.00
4 Sleeper tent house                                                       R795.00                      R1170.00
Extra person per night – caravan                                        R80.00                          R80.00
Extra vehicle per night                                                      R50.00                           R50.00
Visitors                                                                           R80.00                           R80.00
Vehicle (visitor)                                                                R50.00                           R50.00

Caravan stands: Rates apply for 4 persons, 1 caravan or tent and 1 vehicle. However we do allow 6 persons per stand at an extra cost.
Chalets: No more people than beds per tent house.

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2012 @ 10:28:19 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Volgens my lyk die koste vir standaar staanplekke soos volg"

Umoya
Sharing Ablusion R268.00
x 2 nagte           R536.00

EL  RANCHO  GRANDE
Sharing Ablusion  R300.00
x 2 nagte           R600.00

ATKV - Klein Kariba
Sharing Ablusion    R350.00
Administrasiefooi   R110.00
x 2 nagte              R810.00
ATKV-lede sal vir lidkorting op hul staanplek kwalifiseer.

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2012 @ 13:19:03 pm
Lana
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 01 Jan 2007

Hi Willem

 

Ek dink Umoya is definitief ons keuse. Die ander plekke bietjie duur vir 'n naweek.  Willem, besluit jy maar dan val ons in met jou besluit.

Lana

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2