English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 415
Total Replies: 232 702
Total Views: 82 442 634
topics: 94
replies: 1 481
views: 250 007

Lang termyn karavaan verblyf

replies: 11
views: 562
29 May 2019 @ 11:55:28 am
Soek Rus
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 27 May 2019
Goeie dag aan al die kampeerders daar buite. Ons (ek en vroulief) wil navraag doen welke daar 'n bestaande oord is waar ons vir 'n lang temyn (of self permanent) kan bly wat klein honde akkomodeer. Ons het twee klein Yorkshire Terriors (so tussen die 'cupcake' en volwasse groote-beide vyf jaar oud). Kan iemand my asseblief raad gee van enige oord wat ons kan nader in of om die Pretoria streek vir ons doeleindes. Dis 'n nuwe avontuur vir ons, maar wil dit graag op die proef stel. Enige hulp in die verband sal opreg waardeer word. By voorbaat dankie vir al julle insae, weet ons waardeer dit optreg.
👍
1
💔
0
😮
1
🙂
0
29 May 2019 @ 13:38:12 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Gaan lees die draad fulltimers baie info

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 13:44:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Pretoria omgewing kan jy Joos Bekker probeer of die een by Smuts huis in Irene

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 14:59:10 pm
Soek Rus
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 27 May 2019

Baie dankie vir die insette ontvang. Ons het so bietjie rondgeskakel en (2) oorde gevind om te besoek vir verdere navrae. Met die hondtjies by is dit so bietjie meer uitdagend, maar ons hou goeie moed. Nogmaals dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 15:29:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 16:37:50 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1218
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Welkom op die forum. Glo jy sal oorde kry wat julle behoeftes kan akkomodeer.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 17:58:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Julle kan fonteine in Pretoria ook probeer.  Sekuriteit kan wel daar n probleem raak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 23:46:32 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Welcome to the forum.

Smuts house in Irene while we were there the ablutions were not good at all That was a few years ago and hopefully they have improved on that. There were security as well, however they did install wireless alarms but that did not seem to have any affect on the thieves. Security can be a problem where ever you go but at least your dogs will warn you.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 05:48:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I would suggest staying in a proper resort that atleast has camping feet going through the resort on a regular basis.  But then your "4 leggit" friends will not always be welcome.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 07:15:00 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Hallo Kalahari, ek het eendag, lank terug toe ek weg was vir besigheid, in Malmesbury in 'n Elegance geslaap vir die week, mense met 'n guesthouse wat die wa langsaan parkeer het en uitverhuur. Dis baie luuks binne, maar die plasing van die meubels, bed is baie ongemaklik en het my gepla.

Ek verkies my Classique, maar dis my persoonlike keuse. Die Elegance se badkamer het kleiner gevoel. Die sitkamer banke voor is baie gemaklik en lyk baie duursaam. Sterkte met julle besluit, ek bid dat ons gespaar sal bly om ook eendag dit te kan doen. Dis 'n voorreg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 08:40:23 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Welkom op die forum Soek Rus.

Laat my asb weet watter oorde honde toelaat. Wanneer ek gaan kamp SOEK ek RUS en het nog nooit n goeie ervaring van honde in n kampplek gehad nie en sou graag woun weet watter oorde om van weg te bly.

You'll never never know if you never never go
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2019 @ 20:29:29 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4350
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Goeie dag aan al die kampeerders daar buite. Ons (ek en vroulief) wil navraag doen welke daar 'n bestaande oord is waar ons vir 'n lang temyn (of self permanent) kan bly wat klein honde akkomodeer. Ons het twee klein Yorkshire Terriors (so tussen die 'cupcake' en volwasse groote-beide vyf jaar oud). Kan iemand my asseblief raad gee van enige oord wat ons kan nader in of om die Pretoria streek vir ons doeleindes. Dis 'n nuwe avontuur vir ons, maar wil dit graag op die proef stel. Enige hulp in die verband sal opreg waardeer word. By voorbaat dankie vir al julle insae, weet ons waardeer dit optreg.

Welkom op die forum Frik. Jy is welkom om vir my 'n epos te stuur by woonwaled dan gmail en kol com en ek stuur vir jou die lys met baie plekke. Ek sal Joos Bekker vermy vir lank staan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required