Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22084 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17816 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6275 |
Bostoe | 5480 |
BrianB | 5363 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2715 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2152 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1871 |
Nico | 1773 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1690 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1268 |
Gerden | 1260 |
Louvan | 1255 |
RichardJ | 1180 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 857 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Willie54 | 445 |
1Pierre2 | 435 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 367 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 187 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
mplester | 157 |





Lang staan plekke wat pet friendly is
Hi goeie dag mense, hoop dit gaan goed,
Ek vra bietjie vir raad, enige van jul wat weet van Caravan Park's van Lang-staan opsies het wat pet friendly is, maar nie net Lang-staan vir Pensioners nie, Lang-staan vir ons jonger van ouderdom ook, my lieflike vroutjie werk van die huis af, dis hoekom ons travel en ons het 2 klein hondtjies.
Ons wil meestal kus lang's, oppad Coffee bay waar ons wel lank kan staan en pet friendly is, maar dis doer die kant van die wereld, meer hier na einde Wes-Kaap, begin Oos-Kaap se area gedink.
'n maand tot 3 maande staan op 'n slag is waarna ons soek en kyk.
Dank by voorbaat.
Vriendelike groete
Veilige reise
Francois & Janri

Hi Francois, daar is baie plekke.
Ek sou voorstel dat jy die oorde op die forum se web kies en dan skakel om te hoor vir lankstaan tariewe.
Ek is aan die pensionaris kant - maar ek glo, daar sal oorde wees wat 1 - 3 maande lank staan ook teen 'n verlaagde tarief kan aanbied. Skakel en vind uit, dan gaan jy na die oord van jou keuse wat die honde en jou beursie pas.
