English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 766
Total Replies: 269 343
Total Views: 83 846 532
topics: 12 294
replies: 149 218
views: 39 661 628
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Lang naweek - 16 Junie

replies: 24
views: 997
12 Jun, 2017 @ 06:19:01 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
Wie kamp waar hierdie lang naweek...miskien kamp van ons lede mekaar raak!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2017 @ 06:27:31 am
PietL
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 06 Jun, 2016
Experience: 57 years
Ekl en die lang haar wat agteruit dans het nog net drie slapies dan tref ons Buffelspoort. Ma se gunsteling ding om te doen is die warm swembad na die braai. Kan nie wag nie. So lus dat ons heel moontlik van die ATKV se aanbod van R75 vir een aand langer voor of/en na die naweek gebruik maak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2017 @ 07:09:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16792
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ons skuif bietjie meer noorde se kant toe en gaan kamp by Thaba Monate. Hoop dis bietjie warmer daar naby Warmbad as hier in Gauteng. Die keer is ons 3 karavane en ek sleep Do oggend vroeg al.

Moet net onthou om baie hout te gaan koop vir die Konka.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2017 @ 07:13:18 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2285
Joined: 31 May, 2014
Experience: 55 years

Nog nie besluit waar nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2017 @ 07:52:42 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2113
Joined: 19 Jul, 2012
Experience: 53 years

'n Mens gaan kamp nie vir 'n langnaweek as jy oor 16 dae Kruger Wildtuin toe vertrek nie  -  jy gebruik daardie langnaweek om jou goedjies "tip top" reg te kry vir hierdie vakansie !

Ek weet dit klink na"brag", maar probeer dit gerus, dis lekker !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2017 @ 07:58:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16792
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

'n Mens gaan kamp nie vir 'n langnaweek as jy oor 16 dae Kruger Wildtuin toe vertrek nie  -  jy gebruik daardie langnaweek om jou goedjies "tip top" reg te kry vir hierdie vakansie !

Ek weet dit klink na"brag", maar probeer dit gerus, dis lekker !

Len julle moet dit geniet.......... maar ek het daar gewerk. Die wildtuin is nou maar net nie vir my 'n aantrekkings krag nie. Ek sal wel eendag vir ma soontoe moet vat.

Die dag gaan dalk vinniger kom as wat ek dink. Intussen gaan ons na die nader wildsplase toe vir die rustigheid.

 

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2017 @ 08:00:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16792
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

terloops as iemand nog nie bespreek het vir die langnaweek nie. Thabe Monate kan julle dalk help. Laasweek wat ek met hulle gesels het was daar nog plek.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2017 @ 08:04:35 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan, 2015
Experience: 58 years

'n Mens gaan kamp nie vir 'n langnaweek as jy oor 16 dae Kruger Wildtuin toe vertrek nie  -  jy gebruik daardie langnaweek om jou goedjies "tip top" reg te kry vir hierdie vakansie !

Ek weet dit klink na"brag", maar probeer dit gerus, dis lekker !

Geniet dit Len.

 

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2017 @ 08:18:31 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct, 2013
Experience: 44 years
Dink nog daaraan om na Yellowsands toe te gaan.
Die tannie sê dis te koud vir die kleintjie.
Sal maar sien wat sê die weerberig...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2017 @ 08:49:27 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr, 2011
Experience: 4 years

'n Mens gaan kamp nie vir 'n langnaweek as jy oor 16 dae Kruger Wildtuin toe vertrek nie  -  jy gebruik daardie langnaweek om jou goedjies "tip top" reg te kry vir hierdie vakansie !

Ek weet dit klink na"brag", maar probeer dit gerus, dis lekker !

Ja, jy "brag" lekker.   Maar ons kan almal sien jy kan nie meer wag nie.   Onthou jy, verlede jaar voor HM (Hendrik) op sy voltydse toer vertrek het, het hy die laaste week so 'n "countdown" gehad?   Elke dag aangekondig hoeveel dae nog en hy het 'n gepaste lied saam met dit opgesit.  Jy moet vir ons ook  'n "countdown" uitwerk wanneer daar 7 dae oor is.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2017 @ 09:09:29 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2113
Joined: 19 Jul, 2012
Experience: 53 years

Freda, ek het 'n "count down" wat al 90 dae gelede begin het waarmee ek my hele familie frustreer.  Ek wil nie graag my vriende ook frusteer nie !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2017 @ 09:45:12 am
Wessel
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 22 Mar, 2016
Experience: 8 years

Dwarswegstrand sien ons DV Vrydag 16de as ons vir so 10 dae mini-vakansie daar gaan kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2017 @ 10:21:39 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan, 2015
Experience: 58 years

Ons bly by die huis gedurende die winter. Volgend kamp sal seker eers vroeg in Augustus wees.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun, 2017 @ 11:35:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16792
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Nog een slapie. Gaan sommer ontbyt langs die pad eet.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun, 2017 @ 14:13:27 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Kan nie sleep met die nuwe Fortuner nie.

Moet nog n paar km ry voor hy iets mag hak.

Nog nie sy 1000km op nie.
Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun, 2017 @ 17:56:59 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2341
Joined: 12 May, 2015
Experience: 50 years
Ai ou Jin ek wonder wie "brag" die meeste van jy of Len. Geniet dit want julle mag maar!!!!!!
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun, 2017 @ 19:04:51 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16792
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Terug vanaf 'n fantastiese naweek by Thaba Monate. N1 terug van uit die noorde was baie besig maar dit het mooi glad geloop by die tolhekke.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2022 @ 17:15:26 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Waar kamp ons forum lede eerskomende lang naweek?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2022 @ 17:47:08 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1594
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Ons bly maar tuis. Jy moet besonders braaf wees om hierdie tyd van die jaar in die Wes-Kaap te gaan kamp. As mens vir YR.no kan glo, wys hulle maksimum temperature van hoogstens 19°C oor die langnaweek, sterk wind Vrydag en Sondag en baie reën die Sondag. Dus - Jan Tuisbly is die beste roep.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2022 @ 20:40:05 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

😬 En one staan hier by Van Zyls - at least the van is made to keep us comfy if it's cold outside, central heating works wonders 😌

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2022 @ 22:13:27 pm
JohanMarais
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 708
Joined: 04 Mar, 2014
Experience: 33 years

We will be at Swadini (near Hoedspruit), I understand it will be much warmer, we have never been there.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2022 @ 07:04:49 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

We will be at Swadini (near Hoedspruit), I understand it will be much warmer, we have never been there.

I have spent a winter there, you won't be sorry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2022 @ 10:46:46 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Ons het verhuis van Dube na Hatebeeshoek. Ons staan op Hartbeeshoek tot die 22st June. Dan huis toe vier die skool vakansie.

Ons staan op 11.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2022 @ 10:49:30 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Die kamp is vol bespreek vir die lang naweek. Ons het gister ń kanselaasie gekry en dus kan ons bly tot die 23st. Dit kos ons ook net R100 per nag! Pensionaarise.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2022 @ 11:48:19 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Die kamp is vol bespreek vir die lang naweek. Ons het gister ń kanselaasie gekry en dus kan ons bly tot die 23st. Dit kos ons ook net R100 per nag! Pensionaarise.

Rondevue ini Bos het ook tans special vir pensioenaris teen R100 n dag

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required