English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 632
Total Replies: 254 153
Total Views: 83 291 869
topics: 11 632
replies: 139 986
views: 39 364 671
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Lambertsbaai Karavaan Park

replies: 0
views: 1539
13 Jan 2005
Eugene
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 23 Apr 2007
Die toestand van hiedie eens pragtige karavaan park het drasties afgeneem. Vele van ons karavaan bure en nuwe vriende wat ons gemaak het, het hul verblyf kort geknip en beloof om nie weer terug te keer todat hierdie park weer skoon is nie. Die ablusies was ondraaglik vuil en die strande nie veel beter nie. Die plaaslike bevolking gebruik die rotse as toilette en die strate en strande word nie meer skoongemaak nie. Groot jammerte vir die wat dit soveel jare daar geniet het en nou elders moet gaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za