English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 397
Total Replies: 232 286
Total Views: 82 425 808
topics: 1 126
replies: 11 520
views: 4 806 849
Jokes and everything else that makes you laugh

Lag n slag

replies: 40
views: 1460
21 Apr 2018 @ 12:47:58 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1216
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Blondine is moeg vir grappies oor meisies soos sy en kleur haar hare donker. Sy gaan kuier vir haar sussie op die plaas. Op die plaaspad ry sy amper in n trop beeste vas. Sy klim uit die kar en se vir die boer, as ek kan raai hoeveel beeste hier is kan ek een kry. Sekerlik se boer. Sy raai waarlik reg en kies die kleinste een om in haar motor te pas.

Boer kyk haar aan en se, as ek kan raai wat die ware kleur jou hare is, kan ek dan my boerboel terug kry.

 

AMAZING
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
21 Apr 2018 @ 13:24:01 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Jy sien, een keer n blond altyd n blond maar hulle bly mooi en lekker

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2018 @ 19:28:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8177
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dom blonds vry lekker.

Lol
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
1
🙂
0
21 Apr 2018 @ 19:30:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Spietkop trek blond af. "kan ek jou lisensie sien?" Blond: "wat is n lisensie?" Spietkop: "Dis 'n vierkantige ding met jou foto op." Sy grou in haar handsak en haal haar spieeltjie uit, kyk daarin en gee dit vir hom. Hy neem dit, kyk daarna en gee dit vir haar terug. "Jy kan maar ry. Ek sien jy's ook 'n spietkop."πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
23 Apr 2018 @ 07:34:42 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1216
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Selfde klas. Haha.

Laat my dink aan Tolla. " Head on pa245m^^nt, Head in street"

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2018 @ 18:06:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dis rof...😎
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2018 @ 19:10:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
n Vrou kom skaam-skaam by die dokter aan.
Dokter: β€œWaarmee kan ek help, Mevrou?”
Vrou: β€œβ€™n By het my gesteek.”
Dokter: β€œWaar het die by u gesteek?”
Vrou: β€œEk wil liewer nie sΓͺ nie.”
Dokter: β€œMaar ek kan u nie behandel as ek nie weet waar die by u gesteek het nie.”
Vrou: β€œEk kan nie sΓͺ nie. Die skande is te groot. Niemand wat dit te hore kom sal ooit weer met my wil vriende wees nie. O, ek wens ek was dood...”
Dokter (streng): β€œMevrou, ons dokters kry elke dag met allerlei snaakse dinge te doen. Buitendien is ons gebind tot streng professionele etiket om geen besonderhede oor pasiΓ«nte bekend te maak nie.”
Vrou: β€œBelowe u om vir niemand te sΓͺ nie?”
Dokter: β€œJa, ek belowe op my erewoord. SΓͺ nou vir my waar het die by u gesteek.”
Vrou (skaam): β€œOp Loftus"
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
08 May 2018 @ 19:49:30 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3692
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Dis erg! laughing

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2018 @ 15:05:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2018 @ 15:56:10 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1216
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

AMAZING
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2018 @ 15:58:50 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2980
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2018 @ 15:59:20 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2980
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2018 @ 16:01:32 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1216
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Haha, "het jou katvis" weet wat is die regte kleur van haar hare

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2018 @ 22:21:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2018 @ 05:12:54 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1216
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Blond noem haar twee hond, "Seiko en Rolux"

Vriend se, "dit is darem snaakse name vir honde"

Blond, "Halooo...!!! Dit is flippen WATCH DOGS

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2018 @ 14:45:42 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2980
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Een dag.............lank lank gelede!!!!!!!!!!!!!!

Was daar n vrou wat nie vol St@#$5t was nie.

.

.

.

.

.Maar dit was BAIE BAIE lank gelede.......en

Net daai een dag!

At last !!!!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2018 @ 09:33:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
You will Laugh - enjoy reading πŸ˜‰

Five facts about You You You You You You You You You You You You You You You You You

1. You're so lazy You didn't read all the You's.

2. You didn't notice I put a Yoo.

3. You are now looking to find out.

4. You are laughing because you realise there is no 'Yoo' and you've been tricked.

5. You are going to
forward this to others who are like 'YOU'!😜😜

I know at least 13 things about you now:

1. You are holding your phone

2. You are on caravanparks.com forum

3. You just opened my msg.

4. You are now reading it

5. You are human

7. You can't say the letter "P" without separating your lips

8. You just attempted to do it

9. You are laughing at yourself

10. You have smiles on your face

11. You skipped No.6

12. You just checked to see if there is a No.6

13. You are laughing at this because I caught you, again.

Hahaha is it true? πŸ˜ƒπŸ˜œπŸ˜„

If u smiled then forward
☁☁🌞 ☁ ☁
☁ ✈ ☁ 🚁 ☁ ☁ ☁


🏬🏨🏫🏒🏀πŸ₯🏦πŸͺ
🌲 / l🚍 \πŸŒ³πŸ‘­
🌳/ 🚘 l πŸƒ \🌴
🌴/ l πŸš” \🌲
🌲/ πŸš– l \🌳

Now that you've smiled, don't be stingy with the smiles, share them With friends!! Just for laughs
Stress busters! πŸ˜ŠπŸ˜€πŸ˜„
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
1
25 May 2018 @ 09:53:05 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3692
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Baie waar! laughing

Dankie Geert.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2018 @ 21:20:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2018 @ 04:04:47 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1216
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

My vrou dink nie ek is snaaks toe ek vir haar een wil koop nie. Haha

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2018 @ 17:25:48 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2540
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

'n Maat van my sê hy het nou uitgevind drank is sy baas en nou werk hy werklik baie lekker.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 07:31:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

ANC het blykbaar vanoggend hul agter ente afgeskrik toe hul wakker word en sien die hele SA is weer wit.....cool

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
1
03 Jul 2018 @ 08:55:42 am
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

i once tried to buy a house on an old indian reservation. when i asked the indian chief if it came with running water, he told me to f......off and find my own wife.

en, 

vrou aan haar man - "liefie, dink jy nog ek is jo solemate?"

man - "skat, ons verhouding het so gegroei, jy's my solemate, my kombuismate, my strykmate....."

dis toe sy hom moer!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 10:00:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek hou van n vrou met persoonlikheid. Sommige vroue het tot 4....so die keuse is groot!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2018 @ 19:41:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2018 @ 16:48:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Piet, Koos en Jan werk in 'n fabriek in die Wes-Kaap.
Een oggend oor 'n koppie tee sê Koos vir die ander twee,
"Manne, het julle gesien die baas loop elke dag vroeg?"
"Ja!" antwoord die ander twee.
"Nou ek sê julle wat, hoekom loop ons nie ook 'n bietjie vroeër die volgende keer as die baas vroeg loop nie?", sê Koos.
Die volgende dag loop die baas 'n uur vroeg by die werk en die manne loop 5 min later.
Piet gaan vang vis by die dam naby sy huis.
Jan gaan kroeg toe, kyk die sokker op TV en drink 'n paar biere.
Koos gaan na sy huis toe, loop in sy kamer in en sien sy baas saam met sy vrou in die bed. Hy maak die deur saggies toe en verdwyn uit die huis sonder dat iemand hom sien.
Die volgende dag gesels die manne daaroor om weer vroeg te loop.
"Nie weer nie!", sê Koos. "Ek was gister amper gevang!"

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 19:39:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

n Pa koop 'n lie-detector-robot wat jou klap as jy lieg.
Daardie aand aan tafel vra hy vir seun: "Waar was jy vandag?"
"By die skool Pa." Whap! Klap die robot hom..
"Jy lieg" sê pa..
"Oukei oukei... ek het 'n DVD gekyk by die huis."
"Watter DVD?" vra pa.
"TOY STORY 3" sê die seun.
Whap!! Klap die robot hom weer.
"Oukei oukei" na aan trane sê die seun dit was PORN.
Die pa sê toe vir hom: "Toe ek jou ouderdom was het ek nie eers geweet van porn nie.." WHAP!! Klap die robot vir pa.
Die ma lag en sê... " 'n Mens kan sien hy is jou seun."
WHAP!! Klap die robot die ma!!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 06:41:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

n Pa koop 'n lie-detector-robot wat jou klap as jy lieg.
Daardie aand aan tafel vra hy vir seun: "Waar was jy vandag?"
"By die skool Pa." Whap! Klap die robot hom..
"Jy lieg" sê pa..
"Oukei oukei... ek het 'n DVD gekyk by die huis."
"Watter DVD?" vra pa.
"TOY STORY 3" sê die seun.
Whap!! Klap die robot hom weer.
"Oukei oukei" na aan trane sê die seun dit was PORN.
Die pa sê toe vir hom: "Toe ek jou ouderdom was het ek nie eers geweet van porn nie.." WHAP!! Klap die robot vir pa.
Die ma lag en sê... " 'n Mens kan sien hy is jou seun."
WHAP!! Klap die robot die ma!!

Ja Nè....................... oppas vir wie jy probeer uitvang. Dit kan 'n rippel effek hê.

Ha Ha Ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 09:09:41 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2018
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Gaan definitief nie daai robot koop nie.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 10:29:15 am
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

In 'n onlangse studie is bevind dat die gemiddelde suid afrikaner sowat 1200km per jaar stap...........intussen is in 'n ander studie deur KWV bevind dat suid afrikaners drink gemiddeld 50 liter alkohol per jaar.............dit beteken so gemiddeld sowat 24km per liter... maak mens trots om suid afrikaans te wees!!!

 

NASA's robot "curiosity' landed on Mars. Early photos indicated zero presence of sport channels, porn or beer. this clearly proves that men are NOT from Mars!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 14:08:37 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5634
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

A man tells a Rabbi...  i have a strong desire to live fore ever

Rabbi answer...  get married.

Will it help

No, but the desire will disappear.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 14:11:09 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5634
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Vrou klim in die bedlangs haar man... 

Vanaand maak ek jou die gelukkigste man in die wereld.

Man..

Moenie simpel wees nie. Wie gaan jou help trek hierdie tyd van die nag.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2018 @ 06:52:56 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
20 Dec 2018 @ 07:41:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2018 @ 08:08:06 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2980
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

My grootste bonus sal wees om ander werk te kry in 2019.Werk wat weet wat is n Span (teamwork)

Moenie verkeerd verstaan. Dankbaar ek het n werk. Sal net soveel beter wees om in n span te kan werk!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
09 Feb 2019 @ 13:06:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 23:49:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 07:18:25 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1216
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Dit is n wen resep. Sal seker nie elke week werk nielaughing But worth trying.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 08:21:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Baie goeie slim plan om uit die moeilikheid te bly.  Maar volgende keer sal hy met 'n ander een vorendag moet kom.

Ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 20:39:30 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 246
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Die knaap wat so slim plan uitgedink het laat my dink aan die groep manne wat gereeld in die kroeg bymekaar gekom het om darts te speel natuurlik met huismoles daarna. Hulle werk toe n plan uit en die was dat elkeen wat deelneem n inskrywings fooi moet betaal wat dan gebruik word om heel geslagte hoenders te koop. Vir elke game wat gewen word kry die wenner n hoender.  Die gevolg is dat laat aand wanneer die manne hoenderkop by die huis aan kom met die hoenders wat gewen was onder die arm dit hoopelik wardeer sal word deur ma.

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
4 days ago @ 11:26:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required