English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 088
Total Views: 82 379 936
topics: 10 825
replies: 124 923
views: 38 857 688
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

LEISURE AWNING SIDES 3.5m

replies: 3
views: 179
03 Sep 2019 @ 14:54:22 pm
DANIE V T
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 06 May 2015
Goeiedag ek is opsoek na 2 sykante vir n Howling Moon Leisure Awning. My email is danievt@reutech.co.za indien iemand so iets te koop het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 06:41:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kyk onder classifieds....daar is n persoon wat sy leisure awn en sykante wil verkoop. Hoor of jy net die sykante kan oorkoop? Hy behoort baie maklik die awn op sy eie te verkoop te kan kry. 

Click op hierdie link om na die advertensie te gaan:

https://www.caravanparks.com/212.For-sale-Awning-Camping-Gazebos-Lapas-Camping-Equipment-etc-Free-State-Bethlehem.htm?&classSecID=90&classCatID=160&itemID=27982#classified_item

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 08:29:01 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 211
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ek het nou die dag gesien dat die Campworld se awning presies dieselfde as as die Howlingmoon, net so gecopy en gepaste.

Hulle maters is dieselfde en beskikbaar by Campworld.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 09:19:16 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum. 

Hoop jy kom reg. 

Sterkte 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required