English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 980
Total Replies: 225 424
Total Views: 82 175 476
topics: 4 331
replies: 29 049
views: 17 305 045
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 422
replies: 158
views: 7 329

LEEUPOORT VAKANSIEDORP THABAZIMBI

replies: 9
views: 369
29 Dec 2018 @ 15:41:36 pm
LEEN
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 9 years

ons kamp graag maar het in laaste 4 mnde 2 x gedraai by LEEUPOORT vakansiedorp 70 km vanaf Bela Bela op die Mabalingwe Thabazimbi pad.   verskeie privaat woonhuise te huur in die bosse met diere op jou voorstoep en partymaal in jou huis.  FANTASTIES !   bespreek net n huis met aircon of swembad in die somer of jy gaan swaarkry.  Karavaanpark ook beskikbaar maar onbekend aan my.   Probeer gerus as jy wildtuin stuipe begin kry en iets op jou voorstoep bekostigbaar soek.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2018 @ 20:43:30 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons het ook al gehoor van die plek maar was self nog nooit daar nie. Nie geweet daar is n karavaanpark nie. Miskien kan iemand vir ons terugvoer gee. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2018 @ 10:31:17 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 735
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

'n Destydse kollega van my het daar 'n huis gehad en altyd met groot lof van Leeupoort gepraat. Totdat 'n Mosambiekse spoegkobra hom in sy Wendy-huisie skrams in die oog gespoeg het (sy bril het gelukkig tot 'n groot mate gekeer). Daarna was sy lus vir Leeupoort weg en het hy verkoop. Maar dit kan maar op enige plek gebeur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2018 @ 17:17:54 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Wonder of dit n goeie belegging is om n eiendom daar te hê? Ek heg met iemand gepraat wat huis by Marloth het en wat baie sukkel om dit te verkoop. Huise bo miljoen sukkel blykbaar om te verkoop. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2018 @ 18:21:45 pm
LEEN
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 9 years

Persoonlike opinie dink ek nie Marloth en Leeupoort is vergelykbaar nie, veral nie as jy in PTA woon nie - Leeupoort is soveel nader en boshuise wissel vanaf r350 000 tot absolute mansions van r1.5 m. dis net n ander atmosfeer want jy hoef nooit rond te ry om iets te sien nie behalwe die kameelperde wat nie uit die reservaat se hek beweeg nie.  Marloth volgens my word te hoog geprys en as jy nie self iets daar besit nie word die grootste gemors aan jou afgesmeer deur vakansie verhurings agente. het al my porsie daarvan gehad.  in di area verkies ek Ngwenya sodat jy weet waarvoor jy betaal.   enige vakansiehuis is egter altyd n risiko om te koop te onderhou en uit te verhuur of te probeer verkoop.  Karavane hou egter hul waarde indien opgepas word.  Leeupoort is ook baie naby Mabula en Mabalingwe indien jy meer verlang as die bokke varke nagapies zebras mongoose wat letterlik in jou huis instap en uit jou hand eet.  Leeupoort se permanente inwoners is ook almal betrokke by hul instandhouding en reels regulasies - sekuriteit is tops en is presies 2 ure vanaf Pta.  lekker kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2018 @ 19:39:33 pm

Dankie vir die terugvoer....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2019 @ 20:13:06 pm
Dries
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 36 years

Het al 2x daar gekamp, eenkeer in huis en ander in  karavaanpark. Skoene is moet vir dorings, skerpioene en ander goggas. Grashark help vir apiesdorings voor jy opslaan. Reenspinnekoppe is volop maar onskadelik. Bokke, zebra's en varke pla soms by huise. Waarde vir geld,beslis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2019 @ 20:13:26 pm

3 days ago @ 13:10:12 pm
Charldp
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Het al 2x daar gekamp, eenkeer in huis en ander in  karavaanpark. Skoene is moet vir dorings, skerpioene en ander goggas. Grashark help vir apiesdorings voor jy opslaan. Reenspinnekoppe is volop maar onskadelik. Bokke, zebra's en varke pla soms by huise. Waarde vir geld,beslis.

Die groot vra is sal jy weer daar gaan kamp? 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 22:19:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13088
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het by familie al gehoor hoe lekker hulle hier gekuier het....maar hulle was in huisie. Miskien n plek om aan te dink vir lang naweek. Vir my net n bietjie te ver vir gewone naweek.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required