English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 433
Total Replies: 233 384
Total Views: 82 470 141
topics: 139
replies: 2 156
views: 49 365
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

LED ligte binne in woonwa - wat is die regte lumens

replies: 10
views: 271
11 May 2019 @ 13:10:19 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 829
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Gooie middag. Ek het nou net klaar gemaak met my onder die bed se instelasie van LED strips. Dit werk en lyk baia mooi. Dankie aan Leon vir sy antwoorde op die Sensation. Dit is eintelik waar ek dit eerste gesien het en was baia beindruk.

My vraag, wat seeker meer gerig is aan Pieter (Brommer), wat is die mees toepaslike lumens vir die verskillende ligte binne in die woonwa?? n' Lees lig moet helderder wees as n gang lig ens... Ek het lees liggies by die Chinaman gekoop en hulle is 120 Lmn CCT 5000K ~ 5500K en beam angle 20 deg. Hulle was net R60 elk en van aluminium gemaak.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 15:08:53 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1934
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek self dink ook my liggies is bietjie dof om te lees. Wat jy doen gee my n lekker plan. 

Om jou vraag te antwoord en wat ek gaan doen is n trial en error tot ek die rege hoeveelheid lig het

 Ek sal ook kyk of n mens n dimmer kan installeer as die lig te skerp is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 19:50:34 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4377
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Paul ten 1e moet mens weet watse tegnologie die LED lig gebruik. Verder is daar bitter min China Mall LEDs wat naby hul spesifikasie kom. So ruk terug het ek bv 'n 5 LED lig eenheid gekoop wat baie flou gebrand het. Toe ek dit oopmaak is daar 'n 3 LED lig drywer gebruik. So is die 10W spot ligte wat ons ook gebruik in meeste gevalle net 5W as dit by 'n China Mall gekoop is.  Hulle hou ook nie lank nie. Hul VA is wel naby aan 10 maar die aktiewe Watts net 5W.

Verder weet mens nooit teen watter hoek die lig skyn en dit het dan die grootste invloed op die helderheid. Ek persoonlik verkies 'n "cool white" lig (5 000 tot 20 000K) en het gevind 1W binne 1 m van waar mens wil lees is baie skerp. 4-8W in die woonwa is ook voldoende as dit versprei is. Ongelukkig word die lig intensiteit minder hoe verder mens weg is v d lig en daarom werk 3-4 ligte beter oor die lengte v d woonwa. Verder weens die skerm oor LEDS dat dit geriefliker op die oog maak verflou ook die intensiteit.

Hier is 'n voorbeeld tussen 'n 1W en 5W LED en omtrent dieselfde lumens.

Die linkerkantse lig tegnologie sien ek raak nou baie volop waar die gloeilamp deel baie groter is en dan ook teen laer temperature werk. Die regterkantse LED word gewoonlik op 'n stuk aluminium vasgesit om hitte weg te lei.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 12:13:03 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 829
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dankie Danie vir jou terugvoer. Die LM317 verstelbaare konstante stroom bron sal ook werk. Ek het n' boks vol 12V AC down lighters wat geblaasde LED's het. Hulle is meestal 3W. Hulle drywers sal seker ook werk? Ek het een, wat nog werk, op 12V DC gesit en hy werk perfek. Die LED's is mos DC. Die drywer is met hot glue in die ligie se basis in gegom. Ek gaan een los maak en kyk hoe lyk die kring. Ek sien daar is tot n' 6 been IC op die bordjie.

Ek het nou 12V in my plug boks bedraad vir buite 12V ligte.

Al se ek so myself, ek dink dit lyk shanana en is water dig. Ek het maar by die 9V ronde DC plugs gebly. Meeste LED ligte het sulke plugs.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 12:19:18 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 829
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dit is hoe die geblaasde LED's in die lees ligie lyk. 3W. Sal mens hulle erens loss kan koop?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 13:09:41 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4377
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Paul daai 1W LED aan die regterkant in my prentjie soldeer juis presies op die alu plaatjie vas wat in jou leeslig is wat uitgebrand is. As jy belangstel in sulke LEDs laat weet my dan kan ek 'n paar v d Kaap af kry. Ek moet juis hierdie week komponente vir my laat koerier van dieselfde plek.

Die AC downlights kan egter baie stroom trek as die spanning onder 12.5V daal. Hulle trek met tye meer stroom om te kompenseer vir die laer volts om steeds dieselfde lig uit te gee en neig dan om te flikker. Ek gebruik egter van hulle vir buiteligte op 'n 12V battery vir 'n klompie jare.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 06:33:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14623
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Gooie middag. Ek het nou net klaar gemaak met my onder die bed se instelasie van LED strips. Dit werk en lyk baia mooi. Dankie aan Leon vir sy antwoorde op die Sensation. Dit is eintelik waar ek dit eerste gesien het en was baia beindruk.

My vraag, wat seeker meer gerig is aan Pieter (Brommer), wat is die mees toepaslike lumens vir die verskillende ligte binne in die woonwa?? n' Lees lig moet helderder wees as n gang lig ens... Ek het lees liggies by die Chinaman gekoop en hulle is 120 Lmn CCT 5000K ~ 5500K en beam angle 20 deg. Hulle was net R60 elk en van aluminium gemaak.

Ek hou ook van die lamppies wat jy gekoop het Paul.  Ek beplan ook om die in die Maia te vervang. Die lang flex arms ligte wat tans in is kort 'n upgrade.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 13:03:51 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 829
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek sien presies daai ligies van China by CW met die LUMENO logo vir R265...hoe werk dit? Same Lumens, same CCT same package net met LUMENO as supplier.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 16:19:09 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4377
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Paul al is alles dieselfde sal daar tog mense wees wat voorgee die CW is nie "cheap stuff" nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 16:33:43 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 829
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Tot met "Made in China", op.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 16:42:20 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 829
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Hulle lewer n' baia gooie diens en het alles wat mens nodig het op CI se produkte.innocent

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required