English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 611
Total Replies: 253 888
Total Views: 83 283 493
topics: 1 158
replies: 12 209
views: 4 836 309
Jokes and everything else that makes you laugh

Kyk hierdie wa!

replies: 12
views: 3869
25 Jul 2015 @ 18:19:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Kyk hierdie wa
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2015 @ 20:29:03 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Kom hy uit Mad Max se tyd 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2015 @ 07:39:41 am
Anonymous

Wie het dan n karavaa alarm nodig, niemand sal jou kom pla nie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2015 @ 07:55:57 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Rof en onbeskof
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2015 @ 20:32:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Dis nou n, Maak vir baba bang wa.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2015 @ 21:18:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kom hy uit Mad Max se tyd 


Spot-on Chameleon....hier is trek voertuig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2015 @ 07:56:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16194
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kyk daai ou Ford Granada Luvre op die karavaan voorruit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2015 @ 18:16:33 pm
Andre05
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 31 years

Manne met baie tyd en baaie kreatiewe karatiwater

Oe na Bo en voete op die grond
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2015 @ 19:44:01 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Geert, waar kry jy daai foto? Daai waens agter, met Adoons op geskryf, was dit dalk by die "Bull run" Dis nog n ding wat ek wil doen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2015 @ 19:50:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Geert, waar kry jy daai foto? Daai waens agter, met Adoons op geskryf, was dit dalk by die "Bull run" Dis nog n ding wat ek wil doen.

Hulle gebruik dit by hierdie oval raceways...hulle kompeteer so 12 karre en karavane saam...dan stamp hulle mekaar. Hulle ry daai karavane flenters. Die laaste een wat nog kan ry..is die wenner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2015 @ 20:09:40 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Daai sal ek n mis gee. Die Bull run is n klomp ou karre wat n toer doen tot op die panne in Noordkaap. Laas wat ek gelees het, mag jou ryding nie meer as R 10 000 kos nie.
Die spulletjie jaag dan teen mekaar op die panne, ou Peugots, Chev's,Granada's, Big sixe. Al die motors moet sedan karre wees.
Klink na lekker kuier.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2015 @ 20:21:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ja...klink of so iets lekker pret kan wees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2015 @ 07:40:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16194
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Grootendeels groot pret. Maar dit maak 'n kampeerder se kart seer as daai Waens so verniel word.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za