English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 949
Total Replies: 271 975
Total Views: 83 936 651
topics: 12 405
replies: 150 906
views: 39 712 768
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kuier in skotland

replies: 23
views: 335
10 Jul, 2022 @ 14:51:01 pm
Gisi
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 14 Jan, 2021

Aangesien ek nie meer in SA woon nie en die lugrederye met vertraagings of kansellasies van vlugte 

gaan ons nou vir ‘n week in Skotland kuier.  Ons bly in B/B of hotelle vir gerieflikheid en sien uit na die 

kuier in die pragtige land met al die besienswaardighede. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul, 2022 @ 16:42:37 pm
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 849
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Geniet dit, have a look out for Nessie.....

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul, 2022 @ 17:24:23 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4718
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Met elke besoek aan ons dogter in Poole probeer ons ander dele ook toer. Skotland en die Lake District in die noorde van Engeland is volgende op ons wenslys. Die plan is September 2023.

So paar aanbevelings van plekke om te besoek met fotos sal welkom wees Gisela.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul, 2022 @ 18:03:20 pm
Gisi
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 14 Jan, 2021

Geniet dit, have a look out for Nessie.....

very elusive Nessie but we will take another chance hopefully ……

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul, 2022 @ 18:09:55 pm
Gisi
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 14 Jan, 2021

Met elke besoek aan ons dogter in Poole probeer ons ander dele ook toer. Skotland en die Lake District in die noorde van Engeland is volgende op ons wenslys. Die plan is September 2023.

So paar aanbevelings van plekke om te besoek met fotos sal welkom wees Gisela.

was al voorheen in die Lake Districts trek maar jou stapskoene  aan as julle gaan  en geniet die mooi wêreld en sal probeer om fotos te plaas van Skotland en sal probeer om fotos te plaas op hierdie  webpage maar julle was seker al by jou dogter in Poole sal graag meer ingelig word van daardie land en het julle fotos van julle kuier daar?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul, 2022 @ 18:17:35 pm
Gisi
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 14 Jan, 2021

was al voorheen in die Lake Districts trek maar jou stapskoene  aan as julle gaan  en geniet die mooi wêreld en sal probeer om fotos te plaas van Skotland en sal probeer om fotos te plaas op hierdie  webpage maar julle was seker al by jou dogter in Poole sal graag meer ingelig word van daardie land en het julle fotos van julle kuier daar?

ons gaan met die ferry na die Isle of Mull maar daar is verskeie eilande die gewildste eiland is die Isle of Skye sal vir jou meer inligting  gee sodra ons terug is Geniet die  beplanning HM  dis deel  van die lekkerte en opgewondenheid, heerlik vir my .  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul, 2022 @ 19:30:18 pm
BrianB
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4525
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

Aangesien ek nie meer in SA woon nie en die lugrederye met vertraagings of kansellasies van vlugte 

gaan ons nou vir ‘n week in Skotland kuier.  Ons bly in B/B of hotelle vir gerieflikheid en sien uit na die 

kuier in die pragtige land met al die besienswaardighede. 

Enjoy - we hoping to get flights to South America towards the end of the year to visit our son in Chile again. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul, 2022 @ 19:48:50 pm
Gisi
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 14 Jan, 2021

Enjoy - we hoping to get flights to South America towards the end of the year to visit our son in Chile again. 

please tell us more about Chile 🇨🇱 interested to hear their daily lives and their interactions and acceptance in their community 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul, 2022 @ 17:38:11 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4718
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

was al voorheen in die Lake Districts trek maar jou stapskoene  aan as julle gaan  en geniet die mooi wêreld en sal probeer om fotos te plaas van Skotland en sal probeer om fotos te plaas op hierdie  webpage maar julle was seker al by jou dogter in Poole sal graag meer ingelig word van daardie land en het julle fotos van julle kuier daar?

Ek sal 'n klompie fotos laai wanneer ek die moed bymekaar skraap. Schlep op die forum.

Kortliks Poole is 'n kusdorp aan die suide van Engeland. Pragtige natuurlike hawe en swemstrande. Bootritte neem jou na Isle of Wight en aangrensende kusdorpe. 'n Rit na Lizard Point (mees suidelike punt in Engeland is die moeite werd. Ag daar is so baie plekke om te besoek sonder om ver te ry. 

Wat is jou tuisdorp Gisi?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul, 2022 @ 23:35:00 pm
Gisi
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 14 Jan, 2021

Ek sal 'n klompie fotos laai wanneer ek die moed bymekaar skraap. Schlep op die forum.

Kortliks Poole is 'n kusdorp aan die suide van Engeland. Pragtige natuurlike hawe en swemstrande. Bootritte neem jou na Isle of Wight en aangrensende kusdorpe. 'n Rit na Lizard Point (mees suidelike punt in Engeland is die moeite werd. Ag daar is so baie plekke om te besoek sonder om ver te ry. 

Wat is jou tuisdorp Gisi?

ek het my hart  verloor in Skotland

Dis ‘n groen  land met sy verskeie “Lochs “ en die natuurskoon laat jou besef 
hoe klein ons is en hoe groot ons Skepper is.  
Ons het met die ferry na die Isle of Mull gegaan wat ook ‘n eerste ervaring  vir

my was en wat seepglad verloop het gelukkig geen onstuimige see nie en ook 2 Suid Afrikaners op die ferry gekry   

Die Isle of Mull  is grotter as wat ek gedink het met paaie wat net ‘n enkelbaan pad is met inhamme om in te beweeg as verkeer van vooraf kom, wat ‘n ondervinding 

sal later probeerom fotos probeer laai.

HM my tuisdorp is Durham dis so uur en half van Skotland af 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul, 2022 @ 17:20:49 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4718
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

There's a song about Durham Town.

"When I was a boy, I spent my time,
Sitting on the banks of the river Tyne."

"I've got to leave old Durham town,"

The Happy Campers.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul, 2022 @ 18:11:04 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1735
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

There's a song about Durham Town.

"When I was a boy, I spent my time,
Sitting on the banks of the river Tyne."

"I've got to leave old Durham town,"

Great song by Roger Whittaker. The guy has a fantastic voice.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul, 2022 @ 20:41:09 pm
Gisi
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 14 Jan, 2021

Great song by Roger Whittaker. The guy has a fantastic voice.

gaan bietjie in op Google en kyk wat ‘n pragtige stad Durham is, met die mooiste katedraal en die mense  is 

vriendelik en die busvervoer is uitstekend dis makliker om met die bus 

na die stad te gaan geen gesukkel met parkeering nie , die busdiens is  gratis  vir pensioenarisse in die week van Maandae tot Vrydae na 09:30 am as jy wel vroeër van die busdiens gebruik maak betaal jy 50 pennies ongeag die afstand.  Naweke kan jy enige tyd die bus neem dis vir die werkende mense in die week wat die bepaling ingestel is sodat daar genoeg plek vir die mense 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul, 2022 @ 11:17:39 am
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1735
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

En toevallig is daar toe vanoggend 'n program oor Roger Whittaker se musiek oor RSG. En die tweede liedjie was toe juis sy weergawe van Durham Town. Pragtig!!

Ek was verbaas om te hoor hy is reeds 86 jaar oud en woon deesdae in sy geboorteland - Kenia.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul, 2022 @ 22:17:36 pm
Gisi
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 14 Jan, 2021

En toevallig is daar toe vanoggend 'n program oor Roger Whittaker se musiek oor RSG. En die tweede liedjie was toe juis sy weergawe van Durham Town. Pragtig!!

Ek was verbaas om te hoor hy is reeds 86 jaar oud en woon deesdae in sy geboorteland - Kenia.

ek het nie geweet dat Kenia sy geboorteland is nie en ook nie besef hy is al 86 jaar 

oud nie, tyd loop vinnig

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2022 @ 18:34:54 pm
Gisi
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 14 Jan, 2021
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2022 @ 18:55:56 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1735
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Ek het slegs 'n kortstondige halfdag-besoek aan Skotland gehad.  Na ons eerste besoek by ons kinders in Roemenië (2005) het ons met die terugkeer vir 11 aande in die VK oorgebly - o.a. 2 aande op 'n "gasteplaas" naby Keswick in Cumbria.

Ek moes eenvoudig in Skotland uitkom omdat ons so naby die grens was. Ons het eers in Dumfries 'n bier gaan drink en toe via Lockerbie teruggekeer na Keswick. Dus - ek was net-net in Skotland, maar ek kon aanspraak maak daarop om 'n Skotse vlaggie te koop. Ek besit 'n "tafelvlaggie" van elke land wat ek bevoorreg was om te besoek.

Maar ai - ek sou wat wou gee om meer van Skotland te kon sien. Jy's bevoorreg Gisi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2022 @ 20:53:11 pm
BrianB
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4525
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

Although I've never been to Scotland I do have Scottish blood in me my Grandfather was Scottish he was a Paxton, born in Haddington - Mid Lothian. Maybe one day I'll get there to see his hometown.

Enjoy your time there Gisi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2022 @ 22:19:56 pm
Gisi
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 14 Jan, 2021
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2022 @ 22:35:24 pm
Gisi
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 14 Jan, 2021

The Kelpies are 30-metre-high (98 ft) horse-head sculptures depicting kelpies(shape-shifting water spirits), located between Falkirk and Grangemouth,[1] standing next to a new extension to the Forth and Clyde Canal, and near River Carron, in The Helix, a new parkland project built to connect 16 communities in the Falkirk Council Area, Scotland.[2] The sculptures were designed by sculptor Andy Scott and were completed in October 2013.[3] The sculptures form a gateway at the eastern entrance to the Forth and Clyde canal, and the new canal extension built as part of The Helix land transformation project. The Kelpies are a monument to horse-powered heritage across Scotland.[4]

inligting gekry op Wikipedia vir korrekte weergawe , dis ongelooflik die perde is 30 meter hoog kyk op die foto hoe klein lyk die mense langs de foto.  Op die ander foto het ek en my kleindogter ‘n e-bike gehuur om tot by die standbeelde te kom dit was die eerste keer in my lewe wat ek so iets gery het, nogal baie spoed die e-bike. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2022 @ 22:51:05 pm
Gisi
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 14 Jan, 2021

Ek het slegs 'n kortstondige halfdag-besoek aan Skotland gehad.  Na ons eerste besoek by ons kinders in Roemenië (2005) het ons met die terugkeer vir 11 aande in die VK oorgebly - o.a. 2 aande op 'n "gasteplaas" naby Keswick in Cumbria.

Ek moes eenvoudig in Skotland uitkom omdat ons so naby die grens was. Ons het eers in Dumfries 'n bier gaan drink en toe via Lockerbie teruggekeer na Keswick. Dus - ek was net-net in Skotland, maar ek kon aanspraak maak daarop om 'n Skotse vlaggie te koop. Ek besit 'n "tafelvlaggie" van elke land wat ek bevoorreg was om te besoek.

Maar ai - ek sou wat wou gee om meer van Skotland te kon sien. Jy's bevoorreg Gisi.

Scotland  het my hart gesteel dis ‘n wonderskone natuur en dis onmoontlik om alles in te neem vir my is die deel van Stirling , Fort William en Glencoe met die baie Lochs pragtig   Die VK is nou my tuiste en ek verken nou lande en ook dele in die VK wat nou my nuwe tuiste is en ek geniet dit dis heerlik om rustig alles te ervaar 

HM ek het soos bogenoemde baie geniet, die Stirling Castle het ek geniet en die Wallace Monument is iets om te sien en die 243 trappe om te  klim tot bo het ek nie aangepak nie maar wel my dogter en kleindogter , Brave Hart is ook in daardie omgewing verfilm

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul, 2022 @ 08:48:00 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4943
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Toe ons op Skye was, was ons so gelukkig om 'n saamtrek van Skotse orkeste op die dopsplein van Portree te kon besigtig.  Dit was seker hier by dertig orkeste en hulle het een vir een al spelende tot op hulle plekke gemarsjeer.  Toe het hulle gesamentlik onder andere Amazing Grace gespeel.  Ek kry nou nog hoendervleis, dit was so indrukwekkend.  Ek weet hulle sê niemand is neutraal oor doedelsak musiek nie: jy is mal daaroor of jy haat dit.  Ons twee is van die eersgenoemde groep.

Wat vir my van ons sowat 'n weeklange besoek aan Skotland interessant was, was die mans wat jy so hier en daar in die openbaar met hulle rokkies op straat sien.  Ek weet nie of hulle dit gewoonlik dra nie en of dit dalk maar net vir toeriste se voordeel gedoen word nie, maar ek het dit nogal interessant gevind.  Stel jou voor hoe dit hier ontvang sal word as 'n groot fris man met 'n rompie op straat sou verskyn!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul, 2022 @ 17:29:21 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4718
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Scotland  het my hart gesteel dis ‘n wonderskone natuur en dis onmoontlik om alles in te neem vir my is die deel van Stirling , Fort William en Glencoe met die baie Lochs pragtig   Die VK is nou my tuiste en ek verken nou lande en ook dele in die VK wat nou my nuwe tuiste is en ek geniet dit dis heerlik om rustig alles te ervaar 

HM ek het soos bogenoemde baie geniet, die Stirling Castle het ek geniet en die Wallace Monument is iets om te sien en die 243 trappe om te  klim tot bo het ek nie aangepak nie maar wel my dogter en kleindogter , Brave Hart is ook in daardie omgewing verfilm

Dankie vir al die inligting Gisi.

Ek maak notas en sal dit in ag neem wanneer ons oorgaan na detail beplanning en besprekings. Oorweeg om per trein vanaf London tot Edinburgh te reis en vandaar met toerbusse rond te reis tot die geld op is.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul, 2022 @ 17:59:34 pm
Gisi
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 14 Jan, 2021

Dankie vir al die inligting Gisi.

Ek maak notas en sal dit in ag neem wanneer ons oorgaan na detail beplanning en besprekings. Oorweeg om per trein vanaf London tot Edinburgh te reis en vandaar met toerbusse rond te reis tot die geld op is.

 

dis ‘n goeie besluit Virgin treine is gerieflik en ‘n mens kan ook op ‘n “sleeper” train 

gaan maar hulle is heelwat duurder.  Sien ook daar is Lumo treine beskikbaar ek ken dit nie maar daar is video’s op You Tube waarna jy kan kyk. 
Ons het vanaf Durham na Edinburgh met Virgin gereis omdat parkeering onmoontlik in Edinburgh is en tot ‘n gratis Gin en Tonicop die trein gekry.  

Daar is verskeie bus maatskappy wat ons nou gekry het wat die wêreld vol was ek wil ook na ‘n kleinerige plekkie gaan om die Highland Games te beleef sal maar sien wanneer ek dit gaan doen 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required