English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 297
Total Replies: 230 443
Total Views: 82 397 970
topics: 4 395
replies: 29 504
views: 17 336 765
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 81
replies: 87
views: 5 748

Kruger wildtuin 2020

replies: 16
views: 330
24 Jul 2019 @ 08:01:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wildtuin se besprekings het vanoggend oopgemaak vir Junie/Julie besprekings........Is daar van julle wat reggekom het deur daai "rush"?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 09:10:11 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 617
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek gebruik altyd die bespreking-kantoor op Sellenbosch vir SANPARKE-besprekings. Daar is 'n girl met die naam Melische. Glo my maar, daai girl is n sweety. Sy gaan regtig uit haar pad om seker te maak dat jy regkom met jou behoeftes, en dan bel sy jou agterena om te hoor of jy OK is. Julle kan haar maar probeer.

Ongelukkig/gelukkig is ek ingepraat in 'n trip na my kinders op Mauritius en gaan ek volgende jaar my toer na die Wille Kruger misloop.


melische@ezibookings.co.za

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 12:56:08 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14115
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Julle moet dit geniet. Ek gee dit 'n mis.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 21:16:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het vanoggend geskakel.....ek het so 07h40 deurgekom....toe was alle staanplekke in Lower Sabie reeds uit vir die tydperk wat ons wou gaan.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 07:49:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek en my vrou het gebel en het altwee deurgekom en bespreek....nou het ons dubbel bespreking....moet die een nou kanseleer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 08:35:14 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Thanks for reminding me!

Just booked our site number at Tsendzi in May.

Lucky to get our second choice. (No.13 instead of 14)

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 10:21:15 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7868
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ons het nog nie datums nie. 

Dalk  begin Junie of Augustus. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 12:48:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek en my vrou het gebel en het altwee deurgekom en bespreek....nou het ons dubbel bespreking....moet die een nou kanseleer

As iemand belang stel.....dis Lower Sabie 12-22 Junie 2020

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 17:26:51 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek werk ook deur 'n agent en kon ook nie plek kry by Satara of Letaba nie

"Nope, ek sukkel nog om die honderde emails uit te stuur vir die waarvoor ek nie kon plek kry, kampering is 'n nagmerrie, ek kon nie een persoon help met dit...ek sal jul naam op my waglys hou..."

Dit is die dié datums

In – 17 Junie 2020
Uit – 22 Junie 2020

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 17:39:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As iemand belang stel.....dis Lower Sabie 12-22 Junie 2020

Geneem

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 07:40:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek werk ook deur 'n agent en kon ook nie plek kry by Satara of Letaba nie

"Nope, ek sukkel nog om die honderde emails uit te stuur vir die waarvoor ek nie kon plek kry, kampering is 'n nagmerrie, ek kon nie een persoon help met dit...ek sal jul naam op my waglys hou..."

Dit is die dié datums

In – 17 Junie 2020
Uit – 22 Junie 2020

Is dit Sanparks wat dit vir jou gestuur het?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2019 @ 16:14:53 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14115
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sommer gou gou het iemand dit opgeraap.

Duidelik het jy iemand gehelp Geert.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2019 @ 16:18:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As jy bietjie wil cheat en in n tenthuis wil bly....12-18 Junie 2020 in Skukuza 4-bed, laat hoor van jou....ek weet van iemand wat syne wil kanseleer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2019 @ 16:23:45 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14115
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee wat die wildtuin is nou glad nie vir my 'n aantrekkings krag nie.  Ek het daar gewerk vroer jare.

So nou en dan hier in 'n Privaat reservaat, Dinokeng of Pilansberg is vereers genoeg vir my dankie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 15:03:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As jy bietjie wil cheat en in n tenthuis wil bly....12-18 Junie 2020 in Skukuza 4-bed, laat hoor van jou....ek weet van iemand wat syne wil kanseleer

Enige iemand? Dis nog beskikbaar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2019 @ 07:52:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As jy bietjie wil cheat en in n tenthuis wil bly....12-18 Junie 2020 in Skukuza 4-bed, laat hoor van jou....ek weet van iemand wat syne wil kanseleer

Gaan vanoggend kanseleer.....as iemand nog belang stel, kyk op Sanparks se website

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2019 @ 23:44:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dis nou nie camp sites nie....maar as iemand belang stel laat hoor van jou....nog niks is betaal nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required