English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 219
Total Replies: 248 482
Total Views: 83 105 134
topics: 11 374
replies: 136 303
views: 39 261 330
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kruger hyena attack.

replies: 35
views: 12039
27 Jun 2016 @ 09:18:29 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Just heard on the radio that yesterday a 17 year old boy was taken out of his tent in the Crock Bridge kamp and dragged about 40m by a hyena. The boy is now in a hospital in Joburg having extensive surgery to his head and neck.

SANPARKS have again requested people not to throw bones or food over the fences to attract animals to the fences.  

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 09:40:22 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4270
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

 

 It must have been a very traumatic experience. I see SanParks has not made a media realease on their website yet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 09:43:39 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years
Ons het nog nooit gelet op die elektriese heining by Krok Brug se ingang nie maar dit het seker ook die drade op die grond waaroor jy ry. Wonder of dit gewerk het?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 10:23:13 am
Ian
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 47
Joined: 04 May 2007
Experience: 43 years
There was a post on SANParks facebook page about the attack on the boy at Crocodile Bridge.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 10:25:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
By Satara was daar ook op n tyd hyena's wat die heining patrolleer vir campers wat hul vleis bene oor die heining gooi
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 10:29:21 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2193
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Sanparks het 'n gat onderdeur die heining gekry en dink die Hyena het daardeur gekom. Die seun het alleen in 'n tent langs die woonwa geslaap. Het ongeveer 4:30 in die oggend gebeur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 10:29:22 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2193
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Sanparks het 'n gat onderdeur die heining gekry en dink die Hyena het daardeur gekom. Die seun het alleen in 'n tent langs die woonwa geslaap. Het ongeveer 4:30 in die oggend gebeur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 11:25:47 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2008
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Herman het onlangs vertel van 'n hiëna wat hy een nag opgemerk het naby die ablusie in die Karoo Nasionale Park naby Beaufort-Wes.  Volgens Herman was daar ook 'n deurkomplek onder die draad.

Ons het ook 'n paar weke gelede in Krokodilbrug gekamp en ek het opgemerk dat 'n gesinnetjie vlakvarke elke aand teen hek-sluiting-tyd, uit die kamp, deur die hek gejaag word.  Daar is dus nie 'n elektriese versperring op die pad by die kamphek nie. Ek glo egter die hiëna het iewers in die nag deur 'n gat in die heining binne gekom.

Ek stem saam, die onwettige voer van hiënas by kamp heinings is die oorsaak van hierdie probleem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 13:06:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
By Satara was daar ook op n tyd hyena's wat die heining patrolleer vir campers wat hul vleis bene oor die heining gooi

Daar het ek ouens gesien wat bene net so bietjie deur draad hou bo kop hoogte. Dan kom daai hyena en kom staan regop teen draad en eet dan fisies daai bene uit die ouens se hande.....net die draad skei hulle. En dan neem hul foto's en dink dis vreeslik snaaks.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 13:19:06 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2008
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Geert, ek hoop jy het die geval gerapporteer  -  die straf daarvoor is onmiddellike ontslag uit die Wildtuin uit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 13:38:40 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Hulle het by Letaba van hulle geskiet en verwyder

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 14:11:56 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2008
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ja Willem, dit is ongelukkig die gevolge van onnadenkende besoekers wat wilde diere en voëls voer  -  dit is 'n doodsvonnis vir hulle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 14:15:47 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Sjoe, dalk is die familie nie eers skuldig daaraan om diere te voer nie en nou ly hulle daaronder.   Wat 'n nare ondervinding.  Ek hoop die kind is darem OK.  Ek glo nie ek sal maklik in 'n tent slaap in die wildtuin nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 15:26:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons het laas Augustus vir drie weke by Krok brug gestaan, en nogal teen die draad.

Die Hinas was elke aand die drie van hulle daar, dit help nie eers jy jaag hulle weg nie, gaan l ne so ent verder vir jou en kyk.

Een aand het n ou ook sy braaivleis bene daar oor die draad kom gooi en ons het amper geboks. Darm is hulle vroeg die volgende oggend weg en kon SANPARKE hom nie kry nie.

Die omheining by Krok brug is stukkend en werk glad nie, daar het ek weer met die Parke woorde gehad en met ons terugkeer vir hulle n brief gestuur waarop hulle net geantwoord het dat dit n plesier was om ons daar te kon h.

Tot nou geen kommentaar tov die heining wat nie werk en stukkend is.

SANPARKE moet die skuld vir die ongeluk dra en hul parke regkry.

As jy nie eers in n tent kan slaap waar die park omhein is hoe moet jy by n toilet uitkom, die wat nie bevoorreg is met n toilet of by jou wa sit en kuier.

Die arme kind se menswees is geknou en het hy niks verkeerd gedoen nie, die Park se wagte was nalatig, het hulle ook nie in die nag sien rondloop nie.

Die hek is ook stukkend en geen wagte in die aand.

Hoop SANPARKE het die mense vergoed.

Is hoeka weer Augustus in die Wildtuin en sal gaan kyk of daar al n poging aangewend is tov die heining.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 15:31:11 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Chuck, dis goed dat jy die ander kant van die storie ook vertel.   Dit behoort by Sanparke prioriteit te wees dat wilde diere nooit snags in die kampe kan inkom nie.   Hulle verwag immers dat mense al hul reëls moet nakom, dus moet hulle ook sorg vir die nodige beskerming.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 18:41:19 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Dit is sommer n groot gemors. Kruger moet hulle heinings in stand hou, en patroleer, punt.
Wonder of dit nie n stokou Hiena sonder tande was nie, maw n ding wat vrek van honger. Sy byt behoort n nek te vegruis, dink ek ook.
Die voerdery sal seker nooit einde kry nie, baie mense verstaan nie die gevolge nie. Dink dit is maar net n simpel wet wat hulle " vryheid van besluit" beperk. Selfde persoon sal te vinnig ry, dronk bestuur en dan n bledie HERO voel om dit oor te vertel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2016 @ 07:14:07 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gister aand veneem die mense is hier van Centurion, sal hulle gaan opsoek.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2016 @ 07:43:16 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Die Pa praat met groot lof van 'n hele span chirurge wat 'n paar uur lank op die seun se gesig opereer het.   Hul moes sy gesig omtrent herbou en selfs net na die operasie lyk hy herkenbaar.  Foto van die mooi seun op News24.  Siestog, hul het seker so lank uitgesien na die wildtuin vakansie, het maar Vrydag daar arriveer en nou dit.

Die kind het wakker geword toe is sy gesig klaar in die hyena se bek.  Daarna het die hyena hom aan sy kraag uitgesleep vir 30m en bo-op hom gaan sit.   Mens kan net dankbaar wees dit was nie erger nie en dat hy nog leef.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2016 @ 08:21:31 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1453
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years
I heard somewhere that he was sleeping in an open sided tent.
Would that be like under the rally awning, or sides & front up with the zip door open?
Anybody know for sure?
We're booked in at Croc Bridge in October and may have a third person on a stretcher in the fully closed up tent section.
Bit nervous now!
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2016 @ 08:29:11 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

I heard somewhere that he was sleeping in an open sided tent.
Would that be like under the rally awning, or sides & front up with the zip door open?
Anybody know for sure?
We're booked in at Croc Bridge in October and may have a third person on a stretcher in the fully closed up tent section.
Bit nervous now!

Quite honestly, the reports are a bit confusing.  Yesterday I read that his parents and other siblings were in a camper, his uncle "camping" on the other side, and the boy was in a tent in between them.   I got the impression that the uncle was the one who came out and saw the hyena with the boy and then the hyena ran away.

This morning a report says the hyena "stopped mauling the boy and ran away" when fellow students in his tent started screaming.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2016 @ 08:52:43 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Dis vir my vreemd, hoe die hyena in die tent gekom het,het hy die tent geskeur of wat,soos iemand hierbo se, was die tent oop,bly nog traumaties vir die kind, sal graag wil weet wat presies gebeur het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2016 @ 08:56:31 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1453
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years
Whatever the case, it's disturbing for the future.
I wish stricter feeding rules could be enforced.
We reported a similar hyena feeding episode through the fence at Letaba a few years ago and nothing was done about it by camp officials at all.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2016 @ 09:11:31 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

John, various animals, who will not eat food from the humans, come close to the fences.    I admit these feedings will attract a lot of hyenas and the hyenas can probably smell the food in the tents etc.  As Chuck said, Sanparks is responsible to see that the fences are safe and they are neglecting it.  Maybe this will be a wake-up call for them.  What I have been meaning to ask.  Are all the fences not electrified to prevent animals from touching it at all?  When we were there long ago, my husband touched the fence to check, and it shocked him.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2016 @ 09:17:41 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Some people just disregard all park rules, how many times have we not seen speeding cars, people getting out of there vehicles in non designated areas and the feeding of animals.

John I agree with you about stricter controlls of the laws and regulations, but then in the same breath, who is going to police them? Previously you would see rangers driving in the park lately you see very few of them. Also you dont see or have access to the chief/ senior camp official/ ranger.

It seems as if a culture of non adherance has crept into our daily lives, an attitude of I WILL DO WHAT I WANT WHEN I WANT AND WHO IS GOING TO STOP ME.

Why must it take a situation like this attack to get the people to listen and obey laws? 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2016 @ 20:23:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Sien nou-net op 50\50 van die gesin wat in KNP gaan kamp het. Die ou se seuntjie het n hyena agter die heining gesien. Hy het gedog dis n hond en wou hom vryf. Hy druk toe sy hand deur die draad heining en hyena byt hom op sy hand. Gelukkig was byt nie te ernstig nie...kind se hand mooi herstel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2016 @ 22:46:23 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dag se almal. Die is heeltemal onverskoonbaar ! !

Dit is n feit dat n persoon van die stad net eenvoudig nie die gevare van die bos ken. Meeste besoekers in die wildtuin is onder die indruk dat hy veilig in kampe en uitklim punte is. N gevoel dat die terein beveilig is. Die wildtuin personeel is sekerlik bewus van die gaste in die wildtuin se onkunde

Nou se ek weer soos voorheen op die forum. Die Krugerpark se dienslewering is uiters swak. Waar is die wagte wat moet patroleer en verseker dat die kamp terein en omheining veilig is. N gat in die draad gebeur nie sommer in minute nie buiten dat die omheining nie onderhou word. Sal jy slaap in n basis reg in die vyand se gebied sonder om wagte in plek te he. Volgende hoor ons dalk van stropers wat deur die draad klim en die kampers stroop. Nou wor die kampers met aanmerkings gegooi hul voer die Hyenas.

Ja vang hulle en vervolg hulle maar daar moet in elk geval wagte wees wat patroleer. Ek self was n paar keer in Satara waar die Hyenas die draad patroleer en n skare mense hul toekyk. Was daar wagte om beheer toe te pas, nie een keer.

N ander geval n paar jaar terug het my vrou dodelik siek in die nag by olifants kamp geword. Die dokter in Skukuza kon blykbaar nie deurkom om te help. Na ure teen 5km/ph deur die nag is ek eintlik uit die kamp gelei en daar laat staan. Moes self deur jaag na Tzaneen hospitaal. Daarom se ek as jy moelikheid daar kry is jy in die moelikheid. Moet nie die gevare van die wildtuin onderskat asook dink dat mediese bystand dieselfde is soos in dorpe en stede. Wees vir omtrent alles voorbereid. 

Ons vat ons familie in goedertrou na die wildtuin en betaal duur vir elke besoek. Dit is tyd dat die wildtuin sy huis in orde kry. Alles is net oor bedreigde spesies.

Dink net as dit nie vir die besoekers is, wat word dan van al die spesies.

Lekker kamp, wees veilig

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2016 @ 06:09:50 am
Anonymous

Ek dink die naam se dit duidelik "WILDtuin" Derhalwe verwag die ergste. Die res is n bonus.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2016 @ 07:04:57 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

John ek stem met jou saam oor diens lewering, maar tog aan die anderkant moet ons as ouers, vernaam die ouers wat nie veel ondervinding het met veld/ wildtuin lewe ook besef en vir hulle kinders verduidelik dat daar gevare is. Te veel besoekers aanvaar dat dit veilig is on eenige plek uit voertuie te klim, en ek se nog dit is of arogansie of onkundigheid van die omgeewing. Hiervoor kan mens nie diens lewering blameer nie. Ja ek stem ook dat bewaarders en wagte meer sigbaar moet wees, maar dit moet met die ouers begun.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2016 @ 07:39:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Blykbaar was daar nie n gat in die heining gewees nie...die klein seuntjie se armpie is nog so dun dat hy dit lyk my deur die "wired mesh" heining kon druk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2016 @ 07:57:16 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Weer eens se ek ouer toesig.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2016 @ 17:53:42 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hi Fred.   Jy is heeltemal reg maar ouers kan net so onkundig wees. Jare terug toe is my oudste seun so 7 jaar oud gaan kuier in ST Lucia. In die donker daar gekom vat ek hom dadelik rivier toe om vis te vang op die wal. Volgende oggend huur ons n bootjie en sien die krokkedile le presies daar waar ons gevang het. Net nie so daar aan gedink en dit kon my kind se lewe kos. In Phalaborwa loop ek en die vrou tot teen n groep Buffels, nooit geweet hoe gevaarlik. Nou dit is plain weg vrek stupi* van my maar ek is van die stad. Gelukkig het ons weg gekom daarmee. Al gevaar wat ek in die bos geken het daardie tyd was terroriste.

Mense moet van die gevare ingelig word. En die bewaarders moet weet daar is onkundige mense en so hul oppas ook.

Lekker kamp en wees veilig

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2016 @ 06:08:05 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Dit is so John ons het almal voute gemaak, so ons met die ondervinding moet maar raad en hulp verleen.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 14:55:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 15:56:44 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1453
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Just going back to the original topic, a hyena has been seen wandering around the campsite at Lower Sabi this last week!  Thank goodness for Porta Potties!yell

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 19:34:08 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

John.porta Pottie is n moet.

n Hyena Kan jy so more en less raak sien in die nag. Dis daai Klein outjie wat jy nie sien en in jou ore kom sing wat net die verkeerde song kom sing dan het jy n erge probleem.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 19:36:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za