English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 247
Total Replies: 249 117
Total Views: 83 120 101
topics: 219
replies: 3 558
views: 88 071
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Krag verbruik gemeet 14/6 - 17/6

replies: 3
views: 166
17 Jun 2019 @ 14:53:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16964
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hierdie was kragverbruik vanaf Vrydag 2pm tot Maandag 9h45 am. Verbruik is heelwat meer omdat ons n fan heater in die wa gebruik het. Ander items wat gebruik was is staanlig, karavaan binne ligte,  ketel, Snappy Chef (2keer) , yskas. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 14:59:01 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek is van opnie dat dit steeds laag is vir n lang naweek

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 17:16:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9424
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis goed. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 21:37:39 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Dankie vir die terugvoer na jou kampe Geert. Hoop met tyd kan ons meer mense se lesings kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za