English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 980
Total Replies: 225 434
Total Views: 82 175 865
topics: 773
replies: 12 376
views: 4 968 053
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Krag kabel vanaf karavaan na trekvoertuig.

replies: 9
views: 3266
23 Feb 2017 @ 10:02:07 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5586
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Toe ons gister naby Cookhouse kom, stop ve ontbyt by daardie plaasstal ... Total Garage... toe hoor ek hierdie "beep " geluid as ek rem trap.
By ondersoek kom ek agter die krag kabel het om een of ander rede op die grond gesleep en deurgeskuur. Ve n ou oom wat altyd na sulke dinge oplet as ek haak was dit n hengse verleentheid. Wel dis toe draadlas tyd... gelukkig het ek darem tape en n tang om reg te maak.
Nou gaan ek n patent maak om diť draad te ondersteun. Sal dit post.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 12:13:21 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2674
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Johan,
Is daar nie 'n spaar spasie in die Karavaan plug om die krag draad deur te laat loop nie, dan kan daar nie weer probleem opduik nie.
Vir die ontbyt moes julle by Daggaboer, nader aan Cradock, gestop het.
Koffie met roosterbrood, plaas botter, appelkoos konfyt, biltong en gerasperde kaas.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 14:58:03 pm
Wihan 1
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 157
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 45 years
Hi Edge,
Ook Desember daar geeet. n Vriend se vrou en ons het roosterkoek bestel om daar te eet. Dink ons het 4 bottels smeer en kaas tussen elke paar gekry om te gebruik soos ons wou. Sy konnie een van die botteltjies leeg eet nie. My maat wou n rooterkoek sonder iets ophe. Die dame het dit vir hom toegedraai en geweier dat hy dit daar oopmaak. Seker bang hy proe aan sy vrou se konfyt.
Dit is seker reg so, maar aangesien sy ook met n ander persoon n onderonsie gehad het oor die luversorger in die padstal het ons die situasie uitgebyt en haar siel taamlik uitgetrek.
Moet se die roosterkoek was baie lekker.
Sorry om die draad te kaap.
Oom Koos, sal graag daai patent wil sien.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 15:07:27 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Johan

Jy kry mos so "spring" tipe draad wat in die lug staan wat die draad daar bo hou.  Anders sit vir jou 'n "female" prop op die karavaan en een van daai "coil" draade tussen die twee.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 15:51:27 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Johan

Jy kry mos so "spring" tipe draad wat in die lug staan wat die draad daar bo hou.  Anders sit vir jou 'n "female" prop op die karavaan en een van daai "coil" draade tussen die twee.

Daar is altyd iemand wat opkom met n goeie plan.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 15:55:36 pm
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 49 years
Ek gebruik die coil tipe draad soos Wilser wys. Dit werk 100%.
You only live once on earth, live life as if there is no tomorrow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 16:55:20 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5586
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Johan

Jy kry mos so "spring" tipe draad wat in die lug staan wat die draad daar bo hou.  Anders sit vir jou 'n "female" prop op die karavaan en een van daai "coil" draade tussen die twee.


Uitstekende idee.

Ek het vanoggend drade gelas en met heatshrink geisoleer. Maar daardie coil dink ek gaan goed werk.

Waar kry julle dit ?
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 16:58:11 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5586
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Johan,
Is daar nie 'n spaar spasie in die Karavaan plug om die krag draad deur te laat loop nie, dan kan daar nie weer probleem opduik nie.
Vir die ontbyt moes julle by Daggaboer, nader aan Cradock, gestop het.
Koffie met roosterbrood, plaas botter, appelkoos konfyt, biltong en gerasperde kaas.


My reisgenote het hulle eie agenda gehad. Ek het te laat onthou van daggaboer. Ons het voorheen daar ge.eet elke keer as ons oor Cradock ry.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 19:23:28 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years


Uitstekende idee.

Ek het vanoggend drade gelas en met heatshrink geisoleer. Maar daardie coil dink ek gaan goed werk.

Waar kry julle dit ?

Johan

Gaan kyk na Trail-Link se web.

  • Polyurethane coil
  • 2 x Moulded plugs
  • Wire sizes: 6 x 1.0mm² + 1 x 1.5mm²
  • Working length = ±1.7m
  • Light duty/recreational applications
Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 17:34:57 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5586
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Johan

Gaan kyk na Trail-Link se web.

  • Polyurethane coil
  • 2 x Moulded plugs
  • Wire sizes: 6 x 1.0mm² + 1 x 1.5mm²
  • Working length = ±1.7m
  • Light duty/recreational applications


Dankie Willem
Ek het nou ve Trail link ge.epos en n antwoord gekry.
R289 plus btw plus versending koste. Fotos en en en
Dan is dit " coil" draad met " moulded" plugs.
Gaan kyk hierna.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required