English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 902
topics: 10 816
replies: 124 757
views: 38 850 935
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kostes - Bos of see (Suidkus) vakansies

replies: 26
views: 493
02 Sep 2019 @ 15:02:13 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 138
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Vroulief se die naaweek dat did hulle beurt is om te besluit op die volgende vakansie bestemming. Ek weet toe dadelik did beteken see toe.  Ek het lanklaas plek bespreek op die suidkus (soos Natalia of Dolphin ens) Ons gaan gewoonlik Mozambique toe vir see vakansies, maar sien nie meer kans vir die grenspos en die pad met al die aasvoels nie.

Groot is die skok toe ek sien dat daardie staanplekke oor bv. Desember vir tussen R1020 en R1400 n staanplek is en dat dit net vir die eerste 2 mense is. Daarna kan dit so hoog as R270 per persoon / per dag extra wees.

So, 4  mense by b.v. Natalia gaan jou by die R1500 n dag kos vir n staanplek met n see uitsig. Dis R21,000 vir 2 weke!!

Ons was laas Desember Augrabies, Port Nolloth, Richtersveld, Namibia (fish River Canyon, Sesriem) en weer in by Mata Mata deur die kgalagadi, Brulsand en huistoe. Het net gekamp.  Die verblyf was R14000.00 vir 4 mense vir 18 nagte. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 15:14:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit hang af waar julle wil gaan. Daar is heelwat oorde wat minder ook vra.....+=R600 per nag. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 15:14:16 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ja, nee kyk ou Ford lover, ek het self wit kiewe gekry toe ek na daai Dwarswegstrand se tariewe geloer het vir volgende Desember.

Iewers het ek tred verloor met kamp pryse oor Desember, seker oorlat ons daai tyd altyd overdesee iewers is.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 16:35:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sal maar eerder bos toe gaan, n vleisie op die kole en n koue is meer lekker as by die see. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 16:58:56 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

We go to Mountain Splendour in the berg on 8 Sept and its only costing us R90 pp for pensioners rate. Mid season rate 5-11Dec R129, high season 13 Dec - 4 Jan R170pp.

Berg any time over the bush or sea.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 19:48:25 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 822
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ek wonder nou self - bostoe of seetoe volgende jaar.

Ek het vir dieselfde datums gedurende Mei tot Julie plek gekry by Eiland Spa (waar ek vanoggend weg is - tans by Klein Kariba) en Dolphin by Ballito. Laasgenoemde kos R115 p.n. versus Eiland se R145 p.n. volgende jaar.

Heng, Eiland Spa is lekker. Maar ek hoor net positiewe kommentaar t.o.v. Dolphin. Dalk tyd vir 'n verandering. Maar aan die ander kant - ek't só 'n bakgat staanplek vir volgende jaar by Eiland gekry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
02 Sep 2019 @ 20:02:18 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Probeer Karridene karavaanpark, direk langs Natalia.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 20:57:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Probeer Karridene karavaanpark, direk langs Natalia.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 21:20:02 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1734
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ongeag die kostes verkies ek die binneland by ver vir vakansie. Is Desember op pad noord kus toe, baie lank laas daar gekuier. Maar verseker is die bos of n ordentlike oord binneland n beter vakansie

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
02 Sep 2019 @ 21:27:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kyk veral na wanneer spits seisoen na binne seisoen verander....sommige oorde is al vroeg in Januarie......dan is dit miskien beter om bietjie later in Desember te gaan en bietjie later in Januarie terug te kom. Kan baie spaar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 07:00:20 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Sal maar eerder bos toe gaan, n vleisie op die kole en n koue is meer lekker as by die see. 

Chuckie, stem heelhartig saam!!

Die enigste probleem is dat omtrent net ek die bos vakansies kwaai like, die res van die span hou van sand en see.

Oorde soos Weesgerus bring ons darem so half en half tot n kompromie. Biki te besig vir my smaak, maar heeltemal in die jongspan se smaak.

Ek wonder nou self - bostoe of seetoe volgende jaar.

Ek het vir dieselfde datums gedurende Mei tot Julie plek gekry by Eiland Spa (waar ek vanoggend weg is - tans by Klein Kariba) en Dolphin by Ballito. Laasgenoemde kos R115 p.n. versus Eiland se R145 p.n. volgende jaar.

Heng, Eiland Spa is lekker. Maar ek hoor net positiewe kommentaar t.o.v. Dolphin. Dalk tyd vir 'n verandering. Maar aan die ander kant - ek't só 'n bakgat staanplek vir volgende jaar by Eiland gekry.

Chris, ek was ook maar skepties oor Dolphin, maar die oord was een van die bestes waar ons nog gekamp het in Natal, en ons vermy Natal sover ons kan, julle sal nie een oomblik spyt wees nie. As ons weer moet gaan kamp in Natal sal dit daar wees.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 08:56:21 am
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Piet: ek verstaan waar jou vandaan kom. Die see is moi maar daar is niks so lekker soos die bos met die diere in die agter grond. Vroutjie is ook meer n see persoon. 

Bo en behalwe dit, is die pryse by sommige plek n bietjie rof. Plekke wat amper R800 p.n vra vir n normalle naweek in die bos. Geen privaat ablusies net standaard staan plek. 

Ek moet nog n bietjie die Berg ook probeer. Van wat ek verstaan is dit weer n hele ander ondervinding. 

Sterkte,

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 10:15:26 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1313
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Kan ook Scottburgh probeer, dink hulle is goedkoper as Dolphin, meeste van die see oorde het nader aan Desember specials, soos betaal vir 10 nagte en kry 14 en so aan, dalk wag daarvoor?. Die dae van see oorde vol oor Desember is lankal verby. Tussen Dolphin en Scotties verkies ons lg. Alhoewel Dolphin mooi is word ek afgesit deur die feit dat ek die see nie kan hoor of sien nie, al wat jy sien is die agterkant van woonstelgeboue en dan Is  Ballito oorvol in Desember, minsten is ek by Scotties op die strand, en kan die see hoor en sien (lg by baie staanplekke , nie almal nie), en dan nie so oorvol nie. Alternatief is Junie/Julie, dan is die bedompigheid aan die KZN kus nie so erg nie en alles is baie goedkoper. Sien pryse van Scotties oor Desember is R985 per nag vir 4 persone (vergelyk dit  met R780 per nag vir 4 in Junie/Julie)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 12:41:58 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1594
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ons kamp by Anchours in hiberdene vir R520 n dag vir 4 mense. Was earlybird special

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 07:58:07 am
Nick
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 17 Aug 2011

Ai mens die kostes Natal toe vanaf Gauteng is hoog, diesel en tol gelde is al meer as om te kamp veral as jy beite seiseon gaan.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 08:14:07 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4997
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

EK gee nie om by watter see ek kamp nie. En as mens by die see kamp en AL DIE MOEITE doen om soontoe te ry, WIL EK DIE SEE UIT MY KARAVAAN UIT KAN SIEN... 

Dit was die besluit die jaar, as ons soveel geld betaal, soek ons die kwaliteit. Ek gee nie om as ek R2000 of R3000 per nag dan betaal nie, maar ek soek die see voor my. Help nie ek betaal R1200 per nag en ek is op 'n grasperkie agter gebou en duine en moet see toe ry of loop nie. Nee, ek soek hom hierso.... Vir daai geld, beslis....

Dus het ons besluit om nou na oorde te kyk soos Salt Rock, Rocky bay, Scottburgh ens, plekke waar jy die see en sand kan sien en sommer hier op jou voorstoep.. 

As ons nie plek kry nie, sal ons nie see meer die lang pad aandurf nie, dan sal ons in die binneland rond bly. Watervalle gaan kyk dalk of berge gaan klim of bietjie gaan viswaters probeer of so.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 08:57:04 am

Amen! Dis hoekom ons jaar na jaar terug gaan Scotties toe, selle staanplek met die strand reg voor my en niks wat my uitsig belemmer nie. Het een jaar die vakansie gesplit tussen Scotties en Dolphin, was nog nooit so ge-irriteerd as die tyd by Dolphin nie, moes my dinges afloop en alles saamdra strand toe en in die aande hoor ek geen see nie. Never again! Het desjare altyd by La Mouette by Blythedale gestaan op een van die twee staanplekke wat basies op die strand was.....maar nadat die toe gemaak het Scotties toe geskuif, nou sien ek die see en hoor hom met die branders wat klink of hulle op my voorstoep breek....hemel op aarde! Rocky Bay en Chaka's Rock dink ek het ook staanplekke op die strand

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 09:18:08 am
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years
Rocky Bay and Salt rock exellent for sea view. Salt rock do not camp on the front sea views you get blown away by the wind.
The sites on the levelled platforms below the ablutions are best.
If you have young kids or teenagers Bazely beach by far the best to keep them entertained in holiday season.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 09:32:29 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

EK gee nie om by watter see ek kamp nie. En as mens by die see kamp en AL DIE MOEITE doen om soontoe te ry, WIL EK DIE SEE UIT MY KARAVAAN UIT KAN SIEN... 

Dit was die besluit die jaar, as ons soveel geld betaal, soek ons die kwaliteit. Ek gee nie om as ek R2000 of R3000 per nag dan betaal nie, maar ek soek die see voor my. Help nie ek betaal R1200 per nag en ek is op 'n grasperkie agter gebou en duine en moet see toe ry of loop nie. Nee, ek soek hom hierso.... Vir daai geld, beslis....

Dus het ons besluit om nou na oorde te kyk soos Salt Rock, Rocky bay, Scottburgh ens, plekke waar jy die see en sand kan sien en sommer hier op jou voorstoep.. 

As ons nie plek kry nie, sal ons nie see meer die lang pad aandurf nie, dan sal ons in die binneland rond bly. Watervalle gaan kyk dalk of berge gaan klim of bietjie gaan viswaters probeer of so.

Pieter stem hier met jou, dis hoekom ek bos toe gaan.

Klaar binne....... 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 12:49:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die rede hoekom ek weer Dolphin verkies...... Ons was 2012 met n tent by Scottburgh - die wind het so aaklig gewaai daar dat ek net 3 van die 14 dae kon braai, want die wind het so aanhoudend gewaai....kersdag en nuwe jaarsdag kan jy nie eers die see gehoor het nie soos die locals voor die kamp met busse afgelaai word en suip tot hulle lê en lawaai wat die see geraas oorheers het....nee dankie, nie weer nie. Ek kon nie eers kole aansteek nie, dan waai die vonke die wereld vol....ook teen mede kampeerders se tente.....so braai was uit! Ek is ongelukkig baie lief vir braai tydens kampeer.....wil elke aand graag my vuurtjie aan hê. Laasjaar by Karridene dieselfde.....8-9 dae agtermekaar geen braai nie.....my buurman was op die ou einde so moeg vir stoofkos....hy het toe n gasbraaier gaan koop en ek mog hom toe ook gebruik het....maar dis nie braai nie. 2013, 2014, 2015, 2016, en 2017 was ek by Dolphin....al het die wind storm sterk op die strand gewaai, dan het ek rustig my vuurtjie in die kamp aangesteek en lekker gebraai.....net so n briesie! Ons kamp bure by Dolphin het 3 jaar agtermekaar langs ons gestaan....hulle kinders was dan dieselfde tyd by Salt Rock....hulle het al op baaaaie geleenthede by pappa en mamma kom braai, want hul waai weg by Salt Rock en kan geen vuur aansteek nie. Die see uitsig is natuurlik wonderlik by Salt Rock....kan nie daarmee stry nie, maar ek dink mens sit buitendien nie buite en staar na die see as die wind jou wegwaai nie. My volgende besoek gaan ek maar weer skuiling soek teen die wind. Al gehoor dat ouens 3-4 dae wag voor hulle opslaan omdat wind nie die geleentheid toelaat nie......by Dolphin het jy nie daai stres nie.....los jou storm net en storm straps by die huis en vat net jou braaier saam!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 13:04:16 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1313
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

As jy die see kan sien kan die wind jou ook sien! Dis hoekom mens seker maak watter staanplekke is redelik beskut maar steeds met goeie see uitsig. Scottburgh is die staanplekke bo op die bult almal met wonderlike uitsig maar as die wind waai weet  jy dit. Ons staan daarom altyd onder teenaan die strand waar die wind nie so 'n groot probleem is nie. Glo dieselfde sal geld vir plekke soos Salt Rock en Rocky Bay? Maar wind en see is gewoonlik sinoniem, as ek 'n keer of wat wind issues het, so what? Ek is voorbereid en het nog nooit skade gehad nie...touch wood! Ek hanteer eerder die wind as wat ek in woonstelblokke vaskyk teen groot koste net om daar te kom. Maar dis seker maar each to his own :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 13:05:58 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Die rede hoekom ek weer Dolphin verkies...... Ons was 2012 met n tent by Scottburgh - die wind het so aaklig gewaai daar dat ek net 3 van die 14 dae kon braai, want die wind het so aanhoudend gewaai....kersdag en nuwe jaarsdag kan jy nie eers die see gehoor het nie soos die locals voor die kamp met busse afgelaai word en suip tot hulle lê en lawaai wat die see geraas oorheers het....nee dankie, nie weer nie. Ek kon nie eers kole aansteek nie, dan waai die vonke die wereld vol....ook teen mede kampeerders se tente.....so braai was uit! Ek is ongelukkig baie lief vir braai tydens kampeer.....wil elke aand graag my vuurtjie aan hê. Laasjaar by Karridene dieselfde.....8-9 dae agtermekaar geen braai nie.....my buurman was op die ou einde so moeg vir stoofkos....hy het toe n gasbraaier gaan koop en ek mog hom toe ook gebruik het....maar dis nie braai nie. 2013, 2014, 2015, 2016, en 2017 was ek by Dolphin....al het die wind storm sterk op die strand gewaai, dan het ek rustig my vuurtjie in die kamp aangesteek en lekker gebraai.....net so n briesie! Ons kamp bure by Dolphin het 3 jaar agtermekaar langs ons gestaan....hulle kinders was dan dieselfde tyd by Salt Rock....hulle het al op baaaaie geleenthede by pappa en mamma kom braai, want hul waai weg by Salt Rock en kan geen vuur aansteek nie. Die see uitsig is natuurlik wonderlik by Salt Rock....kan nie daarmee stry nie, maar ek dink mens sit buitendien nie buite en staar na die see as die wind jou wegwaai nie. My volgende besoek gaan ek maar weer skuiling soek teen die wind. Al gehoor dat ouens 3-4 dae wag voor hulle opslaan omdat wind nie die geleentheid toelaat nie......by Dolphin het jy nie daai stres nie.....los jou storm net en storm straps by die huis en vat net jou braaier saam!

Dis ook waarom ek weer Dolphin toe sal gaan, weens al die redes wat jy genoem het plus nog twee:

  • Dit is BAIE veilig daar, vir ons n baie groot oorweging!
  • Die staanplekke IS NIE opmekaar nie en jy het ruimte en privaatheid.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 13:12:39 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 746
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Die rede hoekom ek weer Dolphin verkies...... Ons was 2012 met n tent by Scottburgh - die wind het so aaklig gewaai daar dat ek net 3 van die 14 dae kon braai, want die wind het so aanhoudend gewaai....kersdag en nuwe jaarsdag kan jy nie eers die see gehoor het nie soos die locals voor die kamp met busse afgelaai word en suip tot hulle lê en lawaai wat die see geraas oorheers het....nee dankie, nie weer nie. Ek kon nie eers kole aansteek nie, dan waai die vonke die wereld vol....ook teen mede kampeerders se tente.....so braai was uit! Ek is ongelukkig baie lief vir braai tydens kampeer.....wil elke aand graag my vuurtjie aan hê. Laasjaar by Karridene dieselfde.....8-9 dae agtermekaar geen braai nie.....my buurman was op die ou einde so moeg vir stoofkos....hy het toe n gasbraaier gaan koop en ek mog hom toe ook gebruik het....maar dis nie braai nie. 2013, 2014, 2015, 2016, en 2017 was ek by Dolphin....al het die wind storm sterk op die strand gewaai, dan het ek rustig my vuurtjie in die kamp aangesteek en lekker gebraai.....net so n briesie! Ons kamp bure by Dolphin het 3 jaar agtermekaar langs ons gestaan....hulle kinders was dan dieselfde tyd by Salt Rock....hulle het al op baaaaie geleenthede by pappa en mamma kom braai, want hul waai weg by Salt Rock en kan geen vuur aansteek nie. Die see uitsig is natuurlik wonderlik by Salt Rock....kan nie daarmee stry nie, maar ek dink mens sit buitendien nie buite en staar na die see as die wind jou wegwaai nie. My volgende besoek gaan ek maar weer skuiling soek teen die wind. Al gehoor dat ouens 3-4 dae wag voor hulle opslaan omdat wind nie die geleentheid toelaat nie......by Dolphin het jy nie daai stres nie.....los jou storm net en storm straps by die huis en vat net jou braaier saam!

Geert, ek het dieselfde eenjaar ervaar by Hartenbos. Was te bang om my karavaan te verlaat want die wind kon ons wegwaai. Het natuurlik gese, nooit weer wil ek heel voor staan nie. Is eerder bietjie beskut en ek kan my braai geniet. Ek kry by die huis onttrekkingsimtome as ek nie naweke kan braai nie. As ek kamp wil ek tenminste elke aand 'n vuurtjie aansteek.

So het elke familie maar hulle voor- en afkeure.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 13:15:16 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Hulle se altyd, as die see jou kan sien dan hy en sy tjommie, die wind jou ook in die oge kyk.....

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 14:35:04 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2458
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

As jy by die see is, watter see ookal, moet jy maar wind verwag.  Omdat ons heelwat langs die suid en weskus kampeer, is die behoefte om die see te sien nie so groot nie.  Ons soek eerder plekke waar ons bietjie beskut is teen die wind, indien moontlik.  Soms is daar egter nie sulke plek nie en dan aanvaar jy maar die wind en geniet dit net om by die see te wees. As jy langerig staan, 'n week of twee byvoorbeeld, kan die wind nogal dinge bederf.  Dan is 'n plek soos TO Strand, waar jy agter duine kampeer, aansienlik meer aanvaarbaar as Scottburgh waar jy op die strand is.

Ons het op 'n kol op Luderitz gekamp en omtrent middernag het die wind so erg begin waai ek was ernstig bekommerd dat ons karavaan oor die muurtjie tot in die see sou waai. Ek het al gehoor van karavane wat in Port Elizabeth omgewaai is, so dis nie ydele vrees nie.  Kampeerders het op groot skaal gevlug toe die som opkom, en ons kon na 'n ietwat meer beskutte staanplek skuif wat ook nie so hoog bo die see was nie.  Dit was regtig 'n nare ondervinding.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 18:34:29 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years
Fred i have been told on the forum that the Skippers withstand the wind better than most tent trailers and caravans without even using a storm net or straps. Looking at the construction of ours with the poles in the awning I can believe it. Yet to experience wind in it but pretty convinced it will stand up well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 09:09:25 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2458
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Indeed Paul.  We experienced this at Lientjiesklip on the West Coast.  If your pegs keep, the tent is quite safe.  But as with any tent, you have to put the anchor ropes in the correct place which is as near the pole as possible.  If you do this, the wind is unable to lift the tent causing the two piece poles to fall apart.  This is something I learned on this Forum, I think from Johan Viljoen (Oom Jeep)

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required