English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 300
Total Replies: 230 500
Total Views: 82 401 031
topics: 4 395
replies: 29 507
views: 17 337 169
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 448
replies: 223
views: 17 252 555
Kosi Bay Nature Reserve - KZN Wildlife
KwaZulu-Natal, Kosi Bay
1
Total Ratings: 1
1   
0
Rated: 12 Jan 2016
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Kosibaai Natuurreservaat Gekose Oord

replies: 11
views: 138
26 Aug 2019 @ 12:52:15 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2733
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Kosibaai Natuurreservaat - Kosibaai, KwaZulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Kosibaai is geleë by een van die aanskoulikste en pragtigste, ongerepte meer-sisteme van die Afrika kuslyn, waar boggelrug-walvisse ,op hul noordelike kalwings-migrasie gesien kan word en waar die seeskilpaaie in die somer hulle eiers op die strande kom lê. Vermake sluit in: watersport, staproetes en visvang geleenthede wat diepsee-, brander-, riviermonding- en kunsvlieg-hengel insluit.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 16:44:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Was eendag met werk daar onder daar aan gery. Die kus is darm nie vir my nie. 

Maar ek wil dit gaan probeer. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 07:05:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14126
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dink ons moet dit beplan vir volgende jaar einde April.  Ek wil ook graag daai area besoek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 07:05:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14126
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die tent gaan maar sy werk weer bietjie moet doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 09:02:09 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dink ons moet dit beplan vir volgende jaar einde April.  Ek wil ook graag daai area besoek.

Dalk moet ons nou December daar aanry. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 09:04:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14126
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis 'n plan maar Lindy sal my skei want dis te warm daar dan.  April Mei is lekker tye vir die Natalse kus. Lekker weer en die meeste reen op 'n einde.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 09:14:53 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dis 'n plan maar Lindy sal my skei want dis te warm daar dan.  April Mei is lekker tye vir die Natalse kus. Lekker weer en die meeste reen op 'n einde.

Jip, dalk doen dit my goed. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 11:10:45 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 321
Joined: 28 Feb 2018

There is that strange Monday and Friday public holiday end of April, start of May next year, except if we drive that far then at least will want to swim in sea, but there are some flat dogs in area, so will give it a miss for now, but come long term - full time Kosi in sight

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 12:33:11 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 215
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Onthou net as jy daar in daai omgewing kamp en jy drink koffie in die oggend, gebruik van daai bekers wat n opskroef deksel het.

Die rede vir die stap is dat hulle jou melk uit jou koffie sal steel as jy nie mooi kyk nie, vir daai rede vermy ek die mooi deel van ons land.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 12:53:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Onthou net as jy daar in daai omgewing kamp en jy drink koffie in die oggend, gebruik van daai bekers wat n opskroef deksel het.

Die rede vir die stap is dat hulle jou melk uit jou koffie sal steel as jy nie mooi kyk nie, vir daai rede vermy ek die mooi deel van ons land.

Dankie, gaan nie meer nie want ek drink swart koffie. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 17:24:30 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 228
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years
kosi bay lakes used to be one of our fishing spots for many years , alas every year we returned to see more fish kraals and even more fish kraals and then nets ,  until the later years there were no more fish and we never went back there.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 07:04:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14126
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Onthou net as jy daar in daai omgewing kamp en jy drink koffie in die oggend, gebruik van daai bekers wat n opskroef deksel het.

Die rede vir die stap is dat hulle jou melk uit jou koffie sal steel as jy nie mooi kyk nie, vir daai rede vermy ek die mooi deel van ons land.

Ai tog dis regtig nie goeie nuus nie.  Dit gaan seker maar met al die mooi plekke in ons land gebeur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required