Ons het 2 jaar terug gaan kuier vir n naweek by Koro Koro lekke oord si in die bos so het Daan en Anneke laat weet hulle maak toe die 12 Oktober 2020 weens n grond eis wat toegestaan is teen hulle daar is baie soos ek en ander kampers wat hulle gaan mis sterkte vir hulle
Ai..... Dis regtig sad....weer n stuk grond wat iemand sy hart in gesit het om sy lewe te probeer n sukses maak wat die regering afbreek.
Waar gaan ons eindig.
"In" Zimbabwe!
Wat hulle ook nie weet wat om daar mee te maak nie.
Baie Baie Jammer.........
Ek was ook onder die indruk hulle is toe....nou lees ek onder nuus op hierdie website dat hulle nou n nuwe website het? .....dit beteken seker dan hulle is weer terug in besigheid?
Hi almal,
Koro-Koro is het nuwe eienaars en is oop.
Groete Brian
Is Daan en Anneke nog betrokke by die oord?
Goeie Nuus Vrydag
Ek loer nou na die website....dis nog dieselfde fotos en als van voor grond eis....seker saam met pakket gekom?
Ek is bly hulle weer oop Anneke laas gese hulle beweeg aan sal gaan draai daar lekke gekuier daar
Het die naweek daar gekamp. Nee wat nooit weer nie. Kafee het water, en drank. Hout, en drank. 2 pakkies smarties, en drank. Dis al.
Donderdag aand, 22H00 begin die grootste DOEF DOEF musiek van die chalets se kant af. Binne n uur het ek babbelas wat skrik vir niks.
Nodeloos om te se, jy kry niemnd van die bestuur in die hande nie.
Ten spyte daarvan Kan dit moontlik n lekker oord wees.
Nuwe oord eienaars worry seker nie....dis mos nie hulle wat jare se sweet ingesit het om daai oord op te bou nie. Nadat ek gehoor het dat daai oord deel was van n grond eis, het ek myself beloof dat daai plek my nooit sal sien nie. Ek is ook nie verbaas om te hoor dat hierdie plek besig is om in n hool uit te draai nie
Ja die grond eis is seker toegestaan en die nuwe eienaar weet jack sh_t van die bestuur van 'n oord af.
Nie lank nie dan sal hy ook gevou het.
As jy nie weet hoe nie (i.e. belangstel in die regte vakansie ganger) sal die wat so plek nie verdien nie gou sy agterend sien. Stem saam, uit beginsel uit, sal so n plek my in elk geval nie weer sien nie.