English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 836
Total Replies: 257 013
Total Views: 83 393 709
topics: 11 757
replies: 141 857
views: 39 422 124
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Koos Mol

replies: 7
views: 322
20 Feb 2021 @ 10:30:57 am
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 410
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 16 years

Wie weet wat het van Koos Mol Geword ??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2021 @ 14:33:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10187
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Ek het gelees dat hulle n plek in Nelspruit gekry het en daar bly. 

Het altyd sy stories gelees vir lang kamp en het van sy idees gehou.

KOOS KOM IN .........Oor....

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2021 @ 18:49:28 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 679
Joined: 04 May 2016
Experience: 34 years

Sovêr my kennis strek het hy die Forum verlaat en is op die ander forum.

Chris Boutcher of Willem Brits sal dalk meer inligting aangaande Koos Mol se doen en late hê.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2021 @ 19:01:58 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 410
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 16 years

Dankie het net vandag gewonder wat het van hom geword 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2021 @ 19:10:28 pm
George
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 555
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years

Was following him on another forum quite a while back , he was entering namib at that time.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2021 @ 19:42:40 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1351
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 35 years

Koos en Irene het die "langkamplewe" verruil vir die lekker lewe by Bateleur Landgoed by Nelspruit. Len Loader sal nog meer inligting hê, want ek weet sy vrou en Irene het gereelde kontak. Len gaan juis vanjaar by Koos aan oppad wildtuin toe. Koos was maar my bron van inligting toe Len onlangs ongesteld was. Tydens my laaste kontak met Koos, het dit baie goed met hom en Irene gegaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2021 @ 12:54:51 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2061
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 52 years

Dit gaan baie goed met Koos en Irene Mol en ek kan bevestig soos Chris hierbo geskryf het.  Hulle kamp vanaf vandag in Skukuza vir 'n week en daarna nog 'n week in Satara.  Hy het sy Sensation verkoop en 'n Penta gekoop.

Ons oornag by hulle vroeg in Mei voor ons die Wildtuin binnegaan en ek sal hom aanspreek hoekom hy so stil is op die forum !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 16:42:18 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 561
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

I met Koos at Satara today. They are camping almost across the road from us.

 

Ek het vir hom gese ons mis sy insette hier.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za