English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 775
Total Views: 83 247 108
topics: 11 573
replies: 139 204
views: 39 341 865
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Koordlose boor

replies: 40
views: 569
10 Jun 2020 @ 18:11:33 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Wees versigtig as jy koop.

Ek het nog altyd maar n Ryobi gekoop. 220 v boor, koordlose boor, figuursaag, router, circularsaw, ens. Hulle is goedkoop en as jy gelukkig is hou hulle redelik lank. In my geval het hulle net langer gehou omdat hulle nie so baie gebruik word nie. Maar n boor word baie meer gebruik en ek het gevind dat hulle hou nie so lank nie. So as dit by bore kom is dit nie die moeite werd nie. Veral nie as dit by koordlose bore kom nie.  

My koordlose boor (Ryobi) het weer opgepak. Die 4de een oor die jare. Of eerder die batterye is klaar. n 18 volt batery kan so veel as R1800 kos, maar die probleem is dat ek kan nie n Li-ion batery kry wat sal pas nie. En al kry ek een moet jy dan ook die batterylaaier koop. Dit beteken, dis beter om n nuwe koordlose boor koop met alles ingesluit in die prys.  

Ek het nou al baie reviews gelees en gekyk. Van al die verskillende soorte lyk die kueses soos volg: 1. DeWalt; 2. Makita; 3. Matabo; 4. Steynley; 5. Bosch en dan eers Ryobi.

Maar jong, hulle is slim, almal van hulle. Die boor kom sonder n battery en die batterylaaier. Dit kan jou nog ongeveer R1800.00 uit die sak jaag (vir a Makita maklig R3400.00 dan kos alles jou oor die R6000.00). Die beste is maar om te soek vir n kit wat n boor, 2 x batterye en n batteryaaier insluit. Jy kry hulle by Makro en Builders. Maar!!, dan is dit ook nie die beste nie.     

Nou voor ek n besluit neem watse koordlose boor ek wil koop. Wie van julle gebruik n koordlose boor baie en water een is die beste vir n besige (elke naweek) DIY persoon?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 18:45:32 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Piet ja laat ons net gou kwalifiseer. dit is nie die masjien wat oppak nie maar die battery.

Ek het n nutsman besigheid bedryf en 99% van my battery en elektriese gereedskap was Ryobi nooit probleme gehad nie behalwe batterye wat nie meer laai vat nie 

Op facebook het n man geadverteer dat hy die batterypak oordoen en ek het deur n kennis die laat doen n paar keer en dit het vir my gewerk koste was ongeveer n derde van nuwe batterye

In die karavaan gebruik ek n Ryobi elektriese hammer aksie boor al vir ongeveer 20 jaar want feitlik aldie parke het elektriese punte

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 19:50:45 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ekt ook Ryobi boor wat se battery gedaan is. Lieflike boor, MAAR die prys van battery is belaglik. 

Op Black Friday Ryobi Slimline boor gekoop teen helfte van die prys van n battery.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 21:43:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daars n plek in Voortrekker weg in Pretoria wat ook batterye weer oorpak. Baie lede was al gelukkig daar. Ek sal nie weer soontoe gaan nie. Ek het oor foon prys gekry vir battery....ek het al die pad soontoe gery en toe dame sien wat original kos, spring prys die hoogte in.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 05:55:11 am
Wilk 91
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 09 May 2020
Experience: 40 years

Piet ek het onlangs 'n Ryobi 18 Volt (CLD-1820) Hammer aksie koordloos gekoop. Sy battery is Lithium-ion. Het 'n groot woonwa afdak gebou met hom. Alle gate geboor plus al die dakskroewe ingedraai. Wat 'n yster is die stukkie gereedskap. Hy kom in 'n plastiek tas kompleet met laaier. Reuse verbetering op die vorige een.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 07:54:43 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Had my Ryobi batteries re packed at "Just Batteries" in Benoni.

So far, so good.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 09:21:19 am
Lein
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years

Gebruik Hitachi (nuwe naam is HIKOKI) al paar jaar, 18v koordloos en boor baie gate in baksteenmure en selfs konkryt en nog nie enige probleem ervaar nie-was by Builders op special vir R2000 met twee batterye en laaier. Beveel hom met vrymoedigheid aan. Vorige koordloos is Bosch en het ook baie jare gebruik, nou word hy uitsluitlik vir woonwa se hoekstutte gebruik. Dis ook n lekker boor maar het nie hameraksie nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 10:27:53 am
RT
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 25 years

ek het n Makita koordlose boor met 2 baterye en laaier gekoop, ek het boonop ook al die 2 baterye laat oordoen by die plek in Voortekker weg in PTA jare terug en hulle werk nog, maar sal waarskynlik weer moet laat oordoen hulle raak gou leeg as jy hulle gebruik. ek dink dis n 12v battery pak 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 11:31:56 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

My Ryobi (nog 12 V) het ook nie lank gehou nie. Koop toe so 14 jaar terug n Bosch met 2 herlaaibare batterye en laaier in n tas. Ongelukkig nog voor jy hammeraksie in koordloos gekry het. Daardie Bosch werk feitlik daagliks. Batterye nog dieselfde en hy hou net aan en aan. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 12:12:27 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek glo nie herlaaibare batterye hoef so kortstondig te wees nie.  Ek het 'n Philips herlaaibare skeermes wat ek sedert 2001 gebruik en dit werk steeds soos nuut.  Ek het so 'n paar jaar gelede dit oopgemaak omdat ek geglo het dit het dalk eerder 'n kapasitor as 'n battery, want ons weet batterye hou nie so lank nie, maar gevind dit is 'n enkele battery.  Ek het nie die tipe of spanning opgemerk nie, maar 20 jaar gelede sou dit sekerlik nie dieselfde batterye as vandag s'n wees nie.  Ek gebruik dit telkens tot dit heeltemal pap is voor ek herlaai en dit hou steeds ongeveer ses weke tussen ladings.  My skoonseun het 'n heelwat jonger skeermes gehad wat netsoos myne gelyk het, maar die is lankal op die ashoop.  Philips het seker hulle fout agtergekom, dat dit dom is om prodiukte te vervaardig wat te lank hou.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 13:52:13 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het so jaar terug weer n' herlaaibaare (koordlose) boor gekoop spesefiek om die woonwa se hoek stutte te laat sak. Ek gebruik dit ook by die huis om gaate te boor maar hy werk nie hard nie. So ver het ek nog net een keer die "Universal" battery pak gelaai. Ek glo die beste vir n' LiIon herlaaibaare battery is om pap gebruik te word en dan weer heeltemaal vol te laai....full cycles. Ek het net oor n' duisend rand betaal vir hom.

Die plek wat Geert van praat het ek all veele battery pakke (radio, GPS ens) laat oorpak. Dit het 25% van n' oorspronklike pak gekos en het geen klagtes met hulle nie. Hulle hoof besigheid is om koordlose boore se battery pakke oor te pak.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 14:52:19 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Voordat ons battery bore by die naam noem en veroordeel moet ons eers kyk na die soort batterye wat in gebruik was, want dit is nie die boor wat oppak nie, maar die battery wat die gees gee. 

Die Ni-Cad batterye wat voorheen in gebruik was is hier die skuldige party, terwyl die nuwer geslag Li-Ion batterye hou en hou en hou.

Ons moet ook onthjou dat De-Walt en Bosch en al die ander kraggereedskap vervaardigers nie self batterye vervaardig nie, maar bekom van die handjie vol battery vervaardigers oor die wereld, net soos met motor batterye. BMW of Ford maak nie hulle eie batterye nie. 'n Paar fabrieke voorsien al die miljoene voertuie van batterye. 

Ek sien De Walt word hoog aangeslaan. Festool word ook geag as van die beste. Indien ons egter pryse en naverkoopsdiens in ag neem is my eerste keuse Bosch.

My voorkeur houtwerk gereedskapwinkel hier in die Kaap verkoop nie De Walt nie as gevolg van swak naverkoopsdiens. Hier teen oor is Ryobi se naverkoopsdiens fasiliteit in Montagu Gardens seker tien keer so groot soos De walt sin. Ek was in beide.

Het julle gesien wat De Walt en Festool kos?

Ek het 'n koordlose Ryobi boor sonder 'n battery met 'n lang koord toegerus vir gebruik by die karavaan van die se 12 volt battery af. Baie handig.

Die jongste neiging is nou om die koordlose gereedskap van borsellose motors te voorsien. Dit kos 'n plaas se geld.

 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 15:50:59 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Ek koop maar die beste wat ek dink en het verskillende fabrikate van gereedskap.

Wat nie vir my hou is `n Ryobi boor (miskien is ek te erg op `n boor) al wat werk by bore vir my is Bosch.

Ek hou ook nie baie van battery bore nie. (het die gewonte om pap batterye te hê in die middel van `n projek) Ek sal sekerr maar weer eendag een prober maar dalk duurder.

Sekere make maak net beter gereedskap.

Hou van Festool maar `n enkele saag lem kos nou al R2000.

Makita koop ek net tweede hands.

Natuurlik ook `n paar goedkoper no name brands wat verbasend hou!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 16:06:15 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 429
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

My son in law has a Stanley and if i could afford a R3000 cordless drill/ screwdriver its the best tool i have come across. He built a deck and used it each day for a whole day before he had to change batteries. The clutch with various settings works fantastically.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 17:00:13 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

I have a Makita 125mm angle grinder and it is faultless (25 yrs). I looked at the Makita cordless drills and they start at R3000. No, not for raising corner steadies thank you.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 17:23:57 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1214
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Sjoe, lyk my ek het beslis 'n winskopie gekry so 3 jaar gelede...... Ryobi, 18V koordloos met 3 (DRIE!) batterye, laaier, stel Ryobi skroewedraaier punte en boortjies vir 'n spesiale (een dag aanbod by Builders Meadowdale) R1999,00. Gebruik myne geweldig baie - nutswerkies, boor, skroewe ens. en baie tevrede!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 18:29:49 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Sjoe, lyk my ek het beslis 'n winskopie gekry so 3 jaar gelede...... Ryobi, 18V koordloos met 3 (DRIE!) batterye, laaier, stel Ryobi skroewedraaier punte en boortjies vir 'n spesiale (een dag aanbod by Builders Meadowdale) R1999,00. Gebruik myne geweldig baie - nutswerkies, boor, skroewe ens. en baie tevrede!

Die probleem is die batterye hou nie, veral as jy hulle nie gebruik nie. As hulle my drie batterye offer...een na die ander...I am there!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 07:45:07 am
Warren G
Silver Member
59% Profile Strength
Posts: 49
Joined: 31 Jan 2017
Experience: 10 years

So what do you guys do with the drill once the battery is klaar, and a new battery costs too much? Chuck it in the bin? It seems like such a waste. I’ve been fiddling with making a small wind turbine, but the problem is finding a suitable DC motor to use (in reverse) as a generator. I thought these battery/cordless drill DC motors might work, but their voltage (typically 18V) is too low. The motor has to be driven at full speed to get even 12V. Does anyone know if some battery/cordless drills have a higher voltage? Did anyone ever make them with say a 30V battery?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 12:19:14 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

So what do you guys do with the drill once the battery is klaar, and a new battery costs too much? Chuck it in the bin? It seems like such a waste. I’ve been fiddling with making a small wind turbine, but the problem is finding a suitable DC motor to use (in reverse) as a generator. I thought these battery/cordless drill DC motors might work, but their voltage (typically 18V) is too low. The motor has to be driven at full speed to get even 12V. Does anyone know if some battery/cordless drills have a higher voltage? Did anyone ever make them with say a 30V battery?

It get dismantled, and placed in the projects bin. (where it will probably stay)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 21:06:47 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Wees versigtig as jy koop.

Ek het nog altyd maar n Ryobi gekoop. 220 v boor, koordlose boor, figuursaag, router, circularsaw, ens. Hulle is goedkoop en as jy gelukkig is hou hulle redelik lank. In my geval het hulle net langer gehou omdat hulle nie so baie gebruik word nie. Maar n boor word baie meer gebruik en ek het gevind dat hulle hou nie so lank nie. So as dit by bore kom is dit nie die moeite werd nie. Veral nie as dit by koordlose bore kom nie.  

My koordlose boor (Ryobi) het weer opgepak. Die 4de een oor die jare. Of eerder die batterye is klaar. n 18 volt batery kan so veel as R1800 kos, maar die probleem is dat ek kan nie n Li-ion batery kry wat sal pas nie. En al kry ek een moet jy dan ook die batterylaaier koop. Dit beteken, dis beter om n nuwe koordlose boor koop met alles ingesluit in die prys.  

Ek het nou al baie reviews gelees en gekyk. Van al die verskillende soorte lyk die kueses soos volg: 1. DeWalt; 2. Makita; 3. Matabo; 4. Steynley; 5. Bosch en dan eers Ryobi.

Maar jong, hulle is slim, almal van hulle. Die boor kom sonder n battery en die batterylaaier. Dit kan jou nog ongeveer R1800.00 uit die sak jaag (vir a Makita maklig R3400.00 dan kos alles jou oor die R6000.00). Die beste is maar om te soek vir n kit wat n boor, 2 x batterye en n batteryaaier insluit. Jy kry hulle by Makro en Builders. Maar!!, dan is dit ook nie die beste nie.     

Nou voor ek n besluit neem watse koordlose boor ek wil koop. Wie van julle gebruik n koordlose boor baie en water een is die beste vir n besige (elke naweek) DIY persoon?

 

Dewalt oor en oor.  Ek het die huidige een se hoe torsie gestrip. 

Tweede keuse is Black & Decker. My vorige een het 12 jaar gehou. Werk steeds by my seun. Net batterye wat die laai nie lank hou nie

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 10:03:03 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

As jy oor die beste gereedskap praat, moet jy ook in ag neem dat meeste vervaardigers meer as een standaard van toerusting het.  'n DIY Ryobi is beslis nie in dieselfde klas as 'n professionele Ryobi nie.  Om die twee met mekaar te vergelyk is om appels met vye te vergelyk.  Ek sou graag ook DeWald of van die ander topkwaliteit gereedskap wou hê, maar dit sou bietjie van 'n 'overkill' wees vir die hoeveelheid wat ek hulle gebruik.  Ek het wel 'n Ryobi professionele kwaliteit sirkelsaag en as ek dit gebruik, kan ek duidelik sien waarom ek meer daarvoor betaal het- dis uitstekende kwaliteit.

Koordlose gereedskap is myns insiens nie die geld werd nie.  Ek het 'n hele kas vol van die bore van verskillende vervaardigers, almal met batterye wat die gees gegee het en te duur is om te vervang.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 14:18:31 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek het n ou Ryobi koorlose boor (12V) waarvan die batterye ook maar net nie gehou het nie. Ek het hom vervang met n Bosch(18V) wat nou al jare se goeie diens gee met nog die oorspronklikke 2 batterye.

Die Ryobi het ek die batterye van weggegooi en 2 elektriese drade aan die boor (12V) gekoppel waar die battery ingegaan het met 2 "crocodile" clips aan die ander kant. Ek gebruik hom nou in die karavaan van die mover battery af as die behoefte hom sou voordoen. Hy bly sommer in die karavaan en so kon ek al baie manne uit die nood help met iets wat skielik geboor moet word aan n karavaan of toebehore.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2020 @ 16:05:04 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Uiteindelik vir my n nuwe koordlose boor gekoop. Na n lang gesoek en reviews gelees het ek besluit op die DeWalt.  Deel van die besluit was omdat daar n stel by Makro op special was. Gekry saam met twee 1.5 ahr batterye, charger en n stel van boor, skroef punte en n klomp ander nice goed.

Alreeds die naweek gebruik. Besig met n laaiselsel vir die bakkie. Glad nie die 220v gebruik nie. Wat n plesier met die twee batterye.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 08:54:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Uiteindelik vir my n nuwe koordlose boor gekoop. Na n lang gesoek en reviews gelees het ek besluit op die DeWalt.  Deel van die besluit was omdat daar n stel by Makro op special was. Gekry saam met twee 1.5 ahr batterye, charger en n stel van boor, skroef punte en n klomp ander nice goed.

Alreeds die naweek gebruik. Besig met n laaiselsel vir die bakkie. Glad nie die 220v gebruik nie. Wat n plesier met die twee batterye.  

Piet wat was die special prys op die Dewalt by Makro as ek kan vra.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 16:37:47 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Leon; did was R2600.00.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 07:54:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon; did was R2600.00.

 

As dit die 18V een is met twee Lithium batterye ingesluit is dit 'n bargain.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 07:55:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Vir daai prys koop ek een net vir die karavaan.

Dis natuurlik as ek salaris kry die maand....................laughingmoney-mouthsealed

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 08:09:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2020 @ 14:29:11 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Yip, dis die een vir R2600.00

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 20:31:43 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

012 335 5734   S&P POWER UNITS van Chris Osborne is die plek in Wonderboom Suid  Steve Bikostraat Pretoria - bestaan al 21 jaar - sien website en besluit maar self -  nou net Ryobi handboor laat repack vir r350.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 11:45:42 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

012 335 5734   S&P POWER UNITS van Chris Osborne is die plek in Wonderboom Suid  Steve Bikostraat Pretoria - bestaan al 21 jaar - sien website en besluit maar self -  nou net Ryobi handboor laat repack vir r350.   

Ja, hulle specialiseer daar in. Ek het ook my twee rigting radio en GPS batterye daar laat re-pack vir R180.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 13:24:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja, hulle specialiseer daar in. Ek het ook my twee rigting radio en GPS batterye daar laat re-pack vir R180.

Lyk my ek is maar die enigste wat ongelukkig met hul diens was

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 10:33:49 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Iemand op die draad het genoem dat daar n plek in Boksburg is wat ook batterye repack.

Sal graag my ou Ryobi laat doen as die prys reg is.  

  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 10:35:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Had my Ryobi batteries re packed at "Just Batteries" in Benoni.

So far, so good.

Iemand op die draad het genoem dat daar n plek in Boksburg is wat ook batterye repack.

Sal graag my ou Ryobi laat doen as die prys reg is.  

  

Verwys jy hierna?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 10:45:42 am
Antonf
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 13 Nov 2016
Experience: 42 years

012 335 5734   S&P POWER UNITS van Chris Osborne is die plek in Wonderboom Suid  Steve Bikostraat Pretoria - bestaan al 21 jaar - sien website en besluit maar self -  nou net Ryobi handboor laat repack vir r350.   

Uitstekende diens en pryse by hulle gekry. GPS se battery het na 14 maande opgepak - die een wat hulle herpak het was nog puik 4 jaar later toe hy "onteien" is.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 10:53:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Iemand op die draad het genoem dat daar n plek in Boksburg is wat ook batterye repack.

Sal graag my ou Ryobi laat doen as die prys reg is.  

  

https://www.justbatteries.co.za/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 10:56:57 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Dankie Geert. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 11:35:58 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

You could also try the following. I have used them in the past. Speak to Bradly:

http://www.special-battery.co.za/

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 11:40:51 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Thanks Paul

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 11:45:56 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Laat weet maar wat hulle kwoteer. Ek het ook nog n Ryobi cordless grinder wat se battery al gou gedaan was wat ek miskien dan sal instuur

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 17:29:50 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Dankie Geert. Sal sodra ek kan die battery invat. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za