English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 555
Total Views: 82 434 853
topics: 935
replies: 12 653
views: 3 206 531
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Koordlose boor vir steadies

replies: 39
views: 8335
08 Dec 2015 @ 08:44:36 am
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 29 years

Help asb,

Ek wil 'n koordlose boor koop vir die uitdraai van die steadies.

Wat moet die specs wees, asb?

Karen

♥ I love Kruger Park ♥
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 10:21:46 am
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 35 years
Hi Karen. Ek gebruik n Ryobi CLD-1820 Verkieslik niks minder as 28N/m wringkrag.
Werk baie goed vir my. Ek het n kruis wielmoersleutel gevat en die een wat pas op my wielmoere se gedeelte losgemaak in die middel war hy vasgesweis is. Die nr 19 het ek gehou en die teenoorgestelde socket het ek afgesny en n vierkant vorm geslyp sodat hy in die boor kan pas. So het ek dan n verlengstuk wat jy wel nodig het en is veel goedkoper.
Indien jy baie geld het, koop vir jou n Makita met twee batterye. Hoop jy kom reg
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 10:53:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Johann het n Bosch wat goed werk...hy sal seker later specs hier plaas
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 11:28:24 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek het ook n bosch met drie . batterye, 40 nm , voel of hy my arms wil afdraai. Minimum is 28nm torque. Soos pieter se n Ryobi . By makro is n stanley ook. Maak net seker die boor wat jy kry het die blablabla baterye in. Wetie nou wats die naam nie. Jy kan hulle enige tyd herlaai.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 11:38:13 am
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 29 years

Baie dankie, almal.

Sal gaan kyk.

Wou manlief verras vir Krismis, maar ek dink hy moet maar self besluit en ek sal betaal.

Karen

♥ I love Kruger Park ♥
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 11:45:00 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ok, As jy betaal verander die prentjie, hahaha. Dan gaan sy ogies blinkoor n bosch.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 11:47:44 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Vra sommer die hardware plek ve die lang extension, n 19 mm socket en die driver vanaf die boor na die extension.
Nous sy ogies extra blink.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 11:47:50 am
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 29 years

Ek hoop net nie hy soek die heel duurste ene nie...!

♥ I love Kruger Park ♥
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 11:49:51 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1053
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Lambchop, mag ek maar my briefie aan Vader Kersfees aan jou stuur? Terwyl jy nou gaan betaal en alles ...... ek is 'n weeskind onthou!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 11:52:13 am
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 29 years

Sjoe, ek wens ek was Tannie Kersfees. Sou lekker presentjies kon uitdeel.

Sal maar kyk na vanaand se Powerball. Wie weet?

♥ I love Kruger Park ♥
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 11:53:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sean die volgende werk goed vir my.

1.   Kyk dat hy meer as 14V gebruik om te werk, die ideal sou ek sê is die wat met 18V werk.

2.   Kyk dat hy twee spoed verstellings het. Vinnige spoed om die poot gou op die grond te kry en dan die stadiger een wat meer wringkrag het om die poot lekker vas te maak. Dan is dit nie nodig om enigsins van die oorspronklike slinger weer gebruik te maak nie.

3.   As jy een kan kry wat twee baterye het nog beter want soos wat die batterye ouer raak word hulle maar vinnig pap.

4.   Kyk dat hy 'n hammer aksie het. Rede is by my boor het ek twee 20cm lang concrete boor punte. 6mm en 8mm onderskeidelik. As die grond baie hard is soos op plekke in die kruger wild tuin en bosveld. Boor ek eers 'n 8mm gat baie maklik in die grond dan kap ek die pen daar verder in. Die 6mm gebruik ek om net die sand op die hoekies van plaveisel bakstene uit te haal dan kap jy gemaklik 'n reguit pen tussen die bakstene in.

Jy kan Pieter se raad volg of net eenvoudig by 'n pandjies winkel 'n ou 19mm socket en lang socket extention koop. Laat iemand die "female" kant van die extention afdraai tot net onder 10mm sodat hy gemaklik in die CUCK van die boor sal pas. Vorige raad is om dit eerder met 'n "milling machine" te doen dan maak jy dit driehoekig en kan die extention nie in die boor gly nie.

Ek gebruik 'n ou Black & Decker wat redelik oud is en hy doen nog sy ding baie goed.

Myne is net gewoon weg afgedraai na 10mm toe en werk puik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 11:53:08 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Hehehe. Die 38nm bosch is om n by R2500
Stanley by makro was < as R2000. Die Ryobi ook
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 12:21:52 pm
Anonymous

Lambchop, ek heg vir jou fotos van my Bosch om jou te help. Daar is 'n 19mm gewone socket met adaptor wat in die boor pas.

Die boor is verstelbaar een of twee spoed, en twee baterye. Hoop dit help jou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 12:24:18 pm
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 29 years

Baie dankie, Johann. Dit help sommer baie! laughing

♥ I love Kruger Park ♥
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 06:58:35 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kan Chuck jou persoonlike lyfwag wees asb.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 07:01:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wanner skei jy van jou man?

Ek sal in die ry staan om met jou te trou hoor?!?!?!?!?!?!?!?!

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 07:14:24 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Leon.
Onhou net, Chuck gaan Karen se lyfwag wees nie jou ook oppas nie.
hehehehehe

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 07:15:08 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Leon.
Onhou net, Chuck gaan Karen se lyfwag wees nie jou ook oppas nie.
hehehehehe

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 07:52:25 am
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 49 years
Gebruik sommer 'n elektriese boor met 'n lang draad, met die vier wiele staan hy gewoonlik redelik reg en dan sak ek net die voete. Die extention sommer self gemaak met die socket een kant square tubing en 'n rod aan die anderkant. Het hom met drie kante gegrind en hy klou lekker in die boor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 07:54:26 am
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 49 years
Het ook thrus washers op die voete se boute gesit wat dit makliker laat draai wanneer die wa bietjie gelig moet word.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 15:05:30 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis reg Hennie. Ek het ook daai Trustbearings op die pote. Lig sommer maklik die karavaan as jy nie oppas nie met die boor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 15:42:19 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 6 years

Leon, verduidelik  die "trustbearing" asb. Ek verstaan nie hoe dit werk.

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 16:27:15 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 51 years

Ai ek het 'n 12V Ryobi op special gekoop 'n paar jaar terug en glo my dis nou die grootste geldmors. Eenmaal se steadies op of af en die battery is pap. Laai hom vir max drie ure soos instruksies. Na twee dae is hy weer pap. Wag weer vir dire ure om te laai.

Agnee f*k dit. Ek ry nou my 710watt elektriese boor saam wat hameraksie ook het en ek sukkel niks meer met batterye en duur koordlose boormasjiene nie. Ek moes dit aan die begin so gedoen het, wetende dat ek drie of vier verskillende boormasjiene het.

So by the way, ek sien nêrens waar hulle die goed se nm's aangee nie, of is daar dalk 'n formule om dit te bepaal?





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 17:35:09 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Op die koordloses is da erens n segsel wat se NM. Dis die faktor en ook die 18 Volt. Op die elektriese bore is die faktor die Watts
Jy sallie glo nie maar ek het nog n splinternuwe ryobi elektries al ve drie jaar. En ek neuk nog steeds met koordloos. Het darm nou die bosch koordloos aangeskaf, what n plessure. Vorige 14 V Het ook net eenkeer steadys uitgedraai, toes battery pap. Die bosch doen nou al twee kampe se in n uit en eerste battery is nog in. Ek gebruik hom ook om die jockey wiel te op n af. (Arms sukkel met slingers)
Soos Leon s, n Boor is eintlik n moet met die concrete lang punte om hardekwas grond te tem ve die penne.
Andal die trust bearings moet op die lang wurm bout v.d steadys wees dan draai hulle makliker op en af. Ek het my wn se steadies afgehaal om die bearings op te sit , toe kom ek agter hy het dit op. Blykbaar die nuwer karavane. Lyk soos n 6mm dik wasser op die bout net voor hy in die steady se bracket ingaan. As hy dit nie op het nie , laat weet dan help onsmet die bearing no.s
Neem n foto v.d. steady en plaas dit dat ons kan evalueer. Soos Leon se as die bearings op is draai die steady so maklik op dat die wn op lig.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 18:19:48 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 6 years

Dankie, Leon

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 20:44:41 pm
Anonymous

Johnnie, daai Bosch boor se batery hou 80min, en is 34 NM met 10mm chuck. Op ander draad het ek verkeerdelik gesê,  28Nm, maar ek belowe jou, hy werk, ek is verlore sonder dit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 20:56:02 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
SORRY Leon dat ek sommer nou die vraag aan jou gekaap het. Gedink terwyl ek besig is om te verduidelik van die NM dan antwoord ek sommer die thrust bearings ook.. want ons het so ruk terug daaroor gepraat. (Ek het nog my "spare" bearings. )
JOHANN jy weet mos hoe om die thrust bearing draad vorentoe te bring. help asb. Eks nog te dom ve dit. Jy weet mos eks n jack ----, maar n master off none.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 21:13:18 pm
Anonymous

"Wilsur se Thrust Bearing" vir jou vorentoe gebring.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2015 @ 06:54:11 am
Deon Vorster
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 22 Nov 2015
Experience: 39 years

Ek gebruik ook die bosch wat vroulief aan geskaf het en daar moet ek se dis was perfek, die 18 volt lithium iron batterye, bly maar weg van 12 v recharge ! Ek het n groot afdak gebou en texscrew op IBR sheet gebruik on vas te maak, 2/3 de van die dak se plate vas gedraai met een battery!!!

Diesel is vir trokke en trekkers...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 11:03:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het n hele ruk terug al hierdie 12v Ryobi stel by Makro gekoop onder R200. Ek is baaaaie gelukkig met hom.....het geen probleem om steadies op en af te draai nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 18:41:08 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Shoe Geert!!!!  Dit was n bargain vir daai prys.

Ek dink ons moet n onderwerp begin vir beskikbare bargains.  Iets soos

" The Bargain Thread"

As jy iets op die rak sien en dink dis 'n bargain plaas dit daar.

My  seun kon goed gebaat het byvoorbeeld met Geert se 12V boor combo.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 06:28:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ja Leon....om presies te wees R179. Ek het sommer 2 stelle gekoop....1x vir die werk en 1x vir die karavaan. Makro het so af en toe n verkoping op Ryobi produkte waar hulle soms tot 75% afslag gee.  Ek het daai dag ook n Ryobi 3500w generator gekoop vir R1899. Hulle adverteer hierdie verkopings net via sms of epos. As daar weer so iets opkom of enige ander kamp produkte sal ek dit op daai draad plaas.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 06:51:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis great. Ek dink ek moet my details net by hulle gaan opdateer op 'n stadium.

My Makro kaart is nog op my Army naam as ek dit so kan stel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 08:28:20 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1605
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek gaan so bietjie toets met my 220V boor by die volgende kamp.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 08:57:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nico die 220V boor behoort puik te werk.  Dis net 'n shlep met die elektriese koord al om die karavaan en die tyd wat dit vat.

Die koordlose boor bly maar die antwoord.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 09:25:33 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1605
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Leon ek stem maar sien baie keer kom die mense by kamp dan is battery pap.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2019 @ 20:12:18 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 200
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

I used my electric drill on recent trip, flick cable around, took 2 minutes, not a schlep at all.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 08:41:27 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1310
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

It seems that a lot of people are worried about the power of the battery drill to up & down the steadies.

 

The drill is just used to speed up the winding down/up of the feet and NOT to lift the van to level it.

So really, any battery drill should do it. Maybe higher voltage for more operations on a single charge, I don't know.

I use my 8 year old 14.4v Ryobi with great success, and most sets come with 2 batteries.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 07:32:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

It seems that a lot of people are worried about the power of the battery drill to up & down the steadies.

 

The drill is just used to speed up the winding down/up of the feet and NOT to lift the van to level it.

So really, any battery drill should do it. Maybe higher voltage for more operations on a single charge, I don't know.

I use my 8 year old 14.4v Ryobi with great success, and most sets come with 2 batteries.

I agree. Mine is 12v and 12Nm maximum torque and dont have any problems. If you need that high specs to wind steadies up and down, there might be something wrong with steadies....maybe need a service 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 08:52:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I use the cordless drill to set the steady as well.  

First let the steady down fast with fast setting and then change over to the torque slow setting and set the steady firm to the ground.

I had a 14,7 Volt Black and Decker if I remember correctly, and that did a good job setting the steady as well.  I use the cordless drill for normal drilling  even in wall and concrete for rawl bolts.  Then found that the current 18V is a bit better.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required